Drie mans wat van die moord op ’n boer van Newcastle beskuldig word, is Dinsdagoggend in hegtenis geneem, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.
Kol. Vincent Mdunge, polisiewoordvoerder, het gesê die mans sal Woensdag in die Newcastle-landdroshof verskyn.
Die drie staan tereg op aanklagte van moord, huisbraak, diefstal en die besit van ’n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie.
Die 44-jarige Timothy Green is Sondagaand op sy plaas doodgeskiet. – Sapa

Wel gedaanSAPD. Darem goeie nuus vir ‘n verandering. Hulle moet nou net nie dat die dossier wegraak of die gemors borg gee nie. Doen ook behoorlike ondersoek. Hoop hulle sit die res van hulle lewes, wat nie sal gebeur nie. Indien skuldig bevind, is hulle weer na 15jr uit. Indien lewenslang toegepas word wat dit seg sou dit die moeite werd gewees het.
die een wat die sneller getrek het op Tim Green is lewenslank + 15 jr gevonnis ,die ander 2 wat saam was pleit nou onskuldig op al die aanklagtes,gelukkig is hulle borg geweier kom weer die 13 sept in Newcastle hof voor,,,,,,,,,hoop geregtigheid sal dan geskied ,,,maar weereens is dit nutteloos want ons regstelsel is nie vir ons velkleur nie ……….Tim is my swaer die vertrek was altyd lewendig as hy daar binne was jy kon hom van ver hoor lag ,ons mis dit
Ansie sterkte. Ongelukkig is lewenslank nie wat dit seg dit is nie. Of jy nou een of drie lewenslange tronkstraf gevonnis word, dit mag nie agtereenvolgend uitgedien word nie. Die gemors sal op die heel langste 25jaar sit indien nie net 15 jaar nie. Ons regstelsel het nie meer die geskikte straf vir moordenaars en verkragters nie. Ongelukkig realiteit waarmee ons in hierdie land moet saamleef.
Ons ore moet naby die grond gehou word vir hierdie
swartes se borgaansoeke en hoeveel dit is – en wat die vonnis is – trouens ook
alle swart op blanke moorde dophou hoe goed hulle ondersoek word – of hulle borg
kry en hoeveel die borg is en wat die straf is. Hierdie vrou is n Italianer en
die ANC is bang vir die buitelandse beeld vandaar die vinnige optree..
Ek wil
selfs voorstel dat ons alle inligting inverband met die bostaande en ander voorvalle van moord na
Praagbestuur toe deurgee om n geheelbeeld oor n periode te kan versamel van
swart op blanke moorde – Of daar deur speurders ondersoeke geloots word – hoe
suksesvol die ondersoeke gedoen word – die borg – die borg bedrag en die
straftydperk.
Riempies Sunette Bridges monitor hierdie moorde al ‘n geruime tyd en is op datum met wat gebeur. Indien iemand enige inligting het moet hulle dit asb.na haar aanstuur. Enige sulke inligting van reg oor die land hoe onbelangrik dit ook al vir jou mag klink kan moontlik ‘n verskil aan iemand maak in die toekoms.
Ek weet van haar en ook ander wat rekord hou van
die moorde – ek aanvaar dat daar ook oor en weer inligting uitgeruil sal word tussen Praag en Sunette.
Daar moet egter ook so gou moontlik beriggewing wees daar oor op Praag as inligtings medium, en opvolg inligting van vordering – as
hierdie moordenaar s nie behoorlik ondersoek word deur speurders nie – is hulle op vrye voet om weer en weer te moor en as hulle borg kry is hulle ook weer vry om te moor intussen en die mense moet ophoogte daarvan gehou word sou die moordenaars in hulle omgewing moor.
Sedert die Italiaanse vrou se moord wat vinnig suksesvol ondersoek is omdat die dame n Italianer is en die ANC die skyn wil voorhou dat hulle die sake ondersoek – vandaar ook hierdie uitsonderlike geval van vinnige suksesvolle ondersoek swart op blanke Afrikaner moord. Derduisende swart moordenaars is nog op vrye voet
omdat daar nie behoorlike ondersoek was of in baie gevalle geen ondersoek was nie en die voorval maar saam met die koerant berigte vergeet word.
Ek hoor wat jy seg en ek is met jou. Hierdie inligting moet uitgeskree word na alle uithoeke van die land. Ons ondersteun groepe soos Sunnet en Steve se veldtogte, maar hoor absolute niks van hulle oor die media nie. So wat weet ons, of dit wat ons ondersteun, wel vrugte afwerp aldan nie en hoekom hoor ons niks wat aangaan nie. Help hierdie petisies of veldtogte? Indien wel wat gaan aan en hoe help dit? Indien nie waarom nie? Ek stem ons wil sulke inligting hê.
Kan Praag by name, Dr. Dan moontlik vir ons seg wat die toestande aangaande hierdie baie belangrike inligting is en wat word van die inligting?
Baie goeie nuus en geluk aan almal wat hierdie skuim aangekeer het. Ek hoop die ondersoek beampte is bevoeg om hierdie saak suksesvol voor die hof te bring. As hierdie drie skuldig is mag hulle al hulle hel kry. Baie sterkte aan die naasbestaandes.
Jy sal sien hulle sal gou op borg uitkom