Veertien skole in Manenberg, Kaapstad, sal gesluit word vir die volgende twee dae as gevolg van bendegewelddreigemente, het die LUR vir onderwys, Donald Grant, gesê.
“Ongelukkig word die veiligheid van ons leerders en opvoeders voortdurend bedreig in Manenberg. Sommige van ons opvoeders het na berig word by [die] sentrale dienskantoor vir diens aangemeld in plaas van hul skole,” het hy in ‘n verklaring gesê.
Grant het gesê die besluit om die skole te sluit is na aanleiding van advies van onderwysers.
Provinsiale regeringsleiers sal Donderdag met ‘n verteenwoordigende groep van hierdie onderwysers ‘n pad vorentoe bespreek.
Grant het gesê sy departement ‘n groot deel van die hulpbronne en ondersteuning aan Manenberg gegee sedert die uitbreek van die bendegeweld.
“Die departement het alles in sy vermoë gedoen om leerders en onderwysers te beskerm in die skool, maar dit kan ongelukkig nie vrede en veiligheid in die gemeenskap verseker nie,” het hy gesê.
“Ons beamptes en opvoeders is nie wetstoepassers nie. Wetstoepassing is die verantwoordelikheid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens.”.
Grant het gesê skole en die departement het staatgemaak op die polisie om orde te handhaaf. – Sapa

Indien bendes al die mag het om skole te laat sluit en die land se regering is te lamsakkig of liewer onbevoeg om daardie bendes te stop en kinders en onderwysers toe te laat om met skool hou en skool gaan aan te gaan is dit mos ‘n baie duidelike bewys dat bendes meer mag as die regering het. Die polisie is op bendes se salaris staat en vrek bang vir hulle. Ook nie opgewasse teen die bendes nie vanweë onvoldoende opleiding dus onbevoeg om hulle werk te doen. Waarvoor betaal ons nog belasting? Is die Suid Afrikaanse publiek is nou in die hande van bendes?
Soos jy sê die pote is heelwaarskynlik in die bendes se sakke van heel onder tot heel bo – Selebi ‘n goeie voorbeeld.
Wag dit is maar net die begin, in wit skole is daar ook baie sulke probleme. In wit skole kom die polisie nou skool toe om kinders te deursoek vir dwelms kinders word ook getoets dit wys net dat daatr n groot probleem by die skole is. Vandat swart skoliere toegelaat word in wit skole word die probleem net erger. Elke dag word daar glo n bakeiery gereel en geweld in skole is aan die toeneem. Wonder wanner gaan ons skole ook hulle deure moet toemaak vir dwelms en geweld. Die eens Crhistelike land het verander in n duiwelsnes. Moord delms prostitisie diefstal moord en bedrog is aan die orde van die dag. Baie mense in die land lewe in vrees vir die volgende dag mens weet net nie wat gaan volgende gebeur nie. Dankie FW de Klerk die onderhandelinge het goed afgeloop en jou sak is vol geld, wonder nou nog hoe is jou vrou vermoor.
Mandela het mos in die openbaar verklaar dat SA is nie meer ‘n Christelike land nie. Dis waar alles begin het. Helen Zille en haar Grantjie sal gou iets moet doen, want dis so duidelik soos daglig dat die ANC hierdie pandemiese verslawing van die mense op Die Vlakte gebruik om stemme te werf. Sal nie verbaas wees as Marius Fransman ‘n haas uit ‘n hoed trek om die problem aan te spreek nie.
maak geen verskil of hulle anc of da stem nie, kom tog by. dis dieselfde party. jy klink soos ‘n da wat jou plek by die trog binnekort gaan verloor as fransman ‘n plan maak. mooi so!
Moet die vraag nie eerder wees – Hoekom is sy vermoor nie!!
Ek sien my N24 vriend die TROL Daniel Maartens hang ook weer hier rond. Maak oop jou bek en praat. Moet nie soos ‘n lafaard hier rondhang en “vote down” stemme uitdeel nie.
En daar wys hy wat hy is op die berig oor die rassekwessie in rugby. Julle sal sommer dadelik agterkom wie en wat hy is. Ken al sy TROL maniere uit my kop en weet wanner hy in die omtrek is.
Hou op beangs rondkyk en ” laager-maatjies ” soek om in jou ” skrum te druk “. Stel eerder voor u begin deur onder u eie naam u waansinnighede ( anders as N24 se 30+ aliasse ) – kwyt te raak.
Feit van die saak is dat die ” Kaapse Kleurling ” skroomlik op plekke soos Atlantis en Muizenberg-vrygronde ” ge-damp ” was.
n Besoek aan die gebiede sal dui daar as enigste afleiding met duine ( duime ? ) en polgras gespeel kan word.
Gedagtig aan n belofte van n vestiging van n infrastruktuur ( sien vervoer en oprigting van fabrieke ) – het insgelyks dadels van gekom.
n Onafwenbare gevolg van ledigheid moes noodwendig plek maak vir n milieu waar bende-aktiwiteite gedy. ( Hoe dan anders ? )
Dit as agtergrond kan ons die ” blame game ” – kaart gooi soveel ons wil. Feit is dat die omies van die grysskoen – faam hierdie utopie voorgehou het as n ” haalbare ” plan. Afgetree langs al wat n sekuritiets-ontwikkeling langs die Weskus uitmaak….. sit hul vandag knus en het GEEN erg aan hierdie Frankenstein wat indertyd deur HUL geskep was nie. As hierdie feit voor oe my n liberalis maak, staan ” realiste ” ook maar op wankelrige grond.
Kom met oplossings. U ” trol “- verwysings edm gaan hierdie maatskaplike euwel nie een duim verder vorentoe neem nie. Nog minder u klakkelose swanesang van n ” muhr / hang / kastreer en dhonder hul op sindroom “.
Daniel Kom ons begin deur News 24 uit die gesprek
te laat ons gesels mos nou op Praag. n Lekker plek om te wees sal jy nog
agterkom.
Wat die kleurlinge betref – kan ek tot n sekere
mate saamstem dat hulle eintlik ons Afrikanervolk se verantwoordelikheid was.
Vandag egter staan hulle as volwaardige Bruinvolk op hulle eie bene met n eie
kultuur taal en standaarde asook geseen met Bruin ontwikkelde patriotiese elite
om leiding te gee aan hulle medevolksgenote.
Dit is vir my eintlik vreemd jou benadering teen afgetredes – ek is meer
gewoond daaraan dat bejaardes beledig word oor hulle opponerende outydse terug
probeer om die verlede te laat herrys – deur die jonger liberale geslag.
Presies wat jy bedoel in jou laaste paragraaf is vir my grieks – ek
verstaan rerig nie wat jy daar wou se nie.
U ” kan ek IN n sekere mate saamstem ” – val op. ( Die ou storie van n vrou ” kan nie half-verwagtend wees nie ” – het betrekking. )
Die ” bruin elite ” maar grotendeels lakeie van die vorige regime.
Om dan van hul te verwag om soos Moses van ouds hul ” volk ” van die duine te sleep tot n beloofde land van melk en heuning, is wensdenkery. Glo tog nie dat hul nie OOK gebukkend gaan onder die geknelde druk van ” transformasie ” nie ? ! Ek meen…..pre- en post apartheid was hul maar altyd geag die ” marmite ” op die brood te wees. Die brood self – egter NOOIT nie.
Dat u eweneens suggereer ek n ” probleem ” met die ouer garde sou he, het u dit reg. Spesifiek hul ( die grysskoen – bende ) wie deur hul kortsigtige onhaalbare besluite die veroorsaakte rede is vir mense wat op sandduine moet krepeer. ( En nou vroom langs die Weskus te sit met beentjies en armpies gevou. ) Die oplossing hiervoor is sosio-ekonomies van aard. Senior SAPS- offisiere self praat al van n ” holistiese ” benadering as enigste oplossing. ( Whatever that entails. ) Ofskoon my afsluiting dui op n kru wyse om die probleem die hoof te bied ( anders as om dit weg te wens ) – was dit nog altyd ( en gee maar tyd ) van n Sleg Net om als met geweld sy vinger in die duiwel se alie – te wil afdraai.
As u n afgetretene is met n hart en siel van n Beyers Naude – vra ek u onomwonde om verskoning. Andersyds om smalend agteroor te sit en te wens dat die lot mekaar moet uitwis – moet ons ons ook gereed maak om die kinderlyke in die Staatlykshuis te loop opstapel.
20 jaar al het almal in die land – behalwe die
witmense – gelyke en bevoordeelde regte – dus om die kleurling uitgewekenes nog
aan die blankes se deur te le is onredelik. Dit is ook so dat in elke volk op
aarde kry jy mense wat kan uitstyg bo hulle omstandighede uit en ook mense wat
nooit onder hulle omstandighede sal wil uitstyg nie. Dit is nie iemand anders se
skuld nie veral nie na 20 jaar meer nie – anders as net hulle eie
skuld.
Benewens my boonste opinie sal ek ook die skuld op
die regering plaas – hetsy Zille of die ANC regering wat nie al begin skoonmaak
het onder die dwelmhandelaars wat die ANC vrykaartjie gegee het in Suid Afrika.
Hoekom alles wat die ANC en die DA vernietig het – en na 20 jaar nog niks aan
gedoen het nie – aan die deur van die blankes le? – dit is op die minste
stomsinnig. Julle liberalis het mos geglo die blankes se geordende lewe en
strukture was verkeerd – wat is julle mening nou oor die “beter”
vervalle-omstandighede-regering van die ANC en DA?
Ja ok Riemvasmaak.
U ” geordende lewe ” was in plek omdat ander n duinemol – lewe moes uitleef.
Al wat ek as sg ” liberalis ” wil tuisbring is dat aan die hand van stomPsinnige besluite van slimkop-omies uit n vorige bedeling – ” ons ” vandag met die sak patats van ongewensde ” cowboys en crooks ” speletjies sit.
Skep vir u n komposhoop en staan nie verdwaas as u 3 mnde later erdwurms daar kry nie.
Hoekom met soveel disrespek met my praat?
Daniel ek skryf die onderstaande aan jou in presies die woorde wat ek vir n ander linksdenkende sopas geskryf het:
Dit is die probleem asook die verskil tussen regsdenkende mense en linksdenkende mense – sodra n regse mense met feite redeneer en die waarheid as norm gebruik dan kom die linksgesinde mense met sulke feitelose argumente wat totaal ontbloot is van die waarheid.
Dus wat is die sin daarin om met sulke mense ingesprek te
tree?
Skuus Rieme … maar ek sien nie die disrespek nie.
Dis nou as buitestaander – ek WIL nie my kop in jul byenes
insteek nie.
Het ek nounet?
Nee wat ek dink nie so nie – n byenes bedoel ek.
Jy is mos ook geregtig op jou mening.
Ek wil net probeer begryp wat die rede is dat
linksdenkers hulle so terugtrek in n vakuum as mens hulle konfronteer met feite,
i.p.v. met menings gebasseer op feite terugkom met goeie argumente rondom hulle
standpunt.
NS: Rieme klink so baie na n ou uitgedroogte
lunsriem – dink jy nie?
Riempies, jou gedagtes is vars … niks oud of uitgedroog nie!
Sal jou nie weer Rieme noem nie!
Jy’s n ” nice guy ” Riffels. Riempies of rieme – albei maar uitgedroog. ( Die ” luns ” in ” riem ” word nou in my mond gele ! ? )
Tante / oom Rieme,
As u die metafoor van n komposhoop persoonlik wil aantrek het u dit mis. Ek verwys daar na Muizenberg Vrygronde en Atlantis oa. ( Komposhope )
Om daar ” gangster-speletjies ” ( erdwurms ) aan te tref gegewe die agtergrond van gebeure – val dus nie vreemd op nie.
PS
Stip uit waar en waaroor ek om verskoning moet vra – en ek doen dit by voorbaat. Inteendeel, ek vereskuseer sommer myself. ( Terloops – met verwysing na ” stompsinnig ” was dit bloot om die korrekte spelling aan te dui. )
Voorts sou ek hoop DOKTOR DAN die idee van n ” oop gesprek ” onderskryf. As u as 80-jarige te liggeraak staan vir repliek en die kombuis te warm raak vir kosmaak – kry dan sommer ” take-aways “. ( Net n voorstel. )
Laat weet my wanneer jy ernstig is om jou linksgesinde oortuiging te sinvol te verdeding – ek as regsgesinde sal graag by so n geleentheid met jou wou gesels.
Persoonlike onaangename opmerkings is nie deel van my gespreksmondering en ek gaan my nie laat aftrek in so n situasie nie.
“Persoonlike onaangename opmerkings is nie deel van my gespreksmondering en ek gaan my nie laat aftrek in so n situasie nie.”
Hahaha! ja-nee glad nie hoor. Was dit nou gister of eergister toe jy so ‘n goeie “gespreksmondering” (gotta love these words) gesprekkie met Richard gehad het?
Dis soos ‘n Maltese poedel wat ‘n plas maak op die mat en dan ewe onskuldig se: “Wie ek?”
😀
Daar is Regs….
En dan is daar ons-logika-bliksem-verrrrr-regs-verby-die melkweg-uit Regs.
🙂
Jy en jou liberaale maatjies het die stryd teen die regse anti-liberales klaaglik verloor. Snik snik.
En julle NSA is nou een van die hole in die wêreld.
Julle het nie eens ‘n plan om julle eie mislukkings baas te raak nie.
Ons “regses” het gelukkig geen aandeel in julle katastrofe nie.
Jy is so suur omdat ons nog al die pad reg was, dat jy nou hier op Praag met jou vuilbek probeer indruk maak.
Op geen manier sal jy ons van jou sienings kan oortuig nie. Jy mors jou tyd, en ons s’n.
Kry dit nou in jou leë kop dat julle die stryd aan beide kante verloor het. Julle liberale skuim se “Nuwe Suid Afrika is in sy donner, en julle geveg teen die regses het ook gesink.
Sug. Retoriese versugting van n klip. Verneem desondanks wat u ” grootse plan ” behels ?
PS.
Het n vermoede u oe sit laer as u oorlyn. ( n Klein mediese toets wat u voor n spieel kan doen. ) Staan dan nie verbaas as u ontdek waarom klippe nie ore het nie.
Jip !! Ek het hierdie persoonlikke aanval verwag. Skryf oor alles behalwe oor jou mislukkings as ‘n liberaal, en die liberale mislukking van NSA.
As ek na jou avatar kyk, sien ek ook nie veel ruimte vir grysstof in daardie lang maër kop nie.
Gee eerder ‘n uiteensetting en verklaring waarom julle pragtige reënboog Suid Afrika toe op ‘n miskraam uitgeloop het.
En moet nie die “regses” blameer nie. Ons het gelukkig niks met julle katostrofe temake nie.
Maar nouja , ek verwag nie iets van jou kant nie.
Bwaaaahahaha!!!
Hou op bwaaaahaha en gee n aanduiding van u ” plan “. Geykte retoriek kan jy van n tamatiekissie op die Kaapse parade ook kry. ( Of 100 Mauser-skote die lug-in opvuur. )
Beskuldigings dat ” regses ” geblameer word gryp u lukraak uit die lug.
Maar jou boere-impi dans en krete van ” oorlog! oorlog ! ” help nou eenmaal ” sweet ” fogghollie.
Bwahahaha !!!!
Jy is dus op soek na ‘n plan om jou bolsup te fix.
Vir meer as twintig jaar het julle die regse planne afgeskiet met julle slim rassistiese praatjies.
Gaan maak jou eie planne meneer, en los ons s’n doodstil.
Ons planne is in plek, en het met jou niks te make nie.
Praag is nie geskep om julle liberaliste uit julle verknorsing te red nie. Ons sal vir ons self sorg, en dring daarop aan dat julle maar pad vat.
En wie maak die grootste oorlogs lawaai daar buite???? Dit is jou boeties en sussies meneer. Nie myne nie.
As jy iets het wat jou pla, gaan soek dit by hulle. Natuurlik ontbreek daardie “Guts” en kom huil jy nou hier tussen jou verwerpte ‘Regses”
Bwahahaha.
Dis die probleem met jou ” doodstil “. n Skop onner die gat sal miskien daai muf grysstof aan die gang sit.
Dan ook weer….sit maar eerder dood stil. Elke plan van ” grootse ” aksie het tot hede beteken manne sit agter tralies vir 10-jaar of langer. Net om n einde aan n verhoor te sien. ( Boonop nog voor die eerste kettie-skoot kon klap. )
En daar ” Blom” die liberale misoes in sy vuil taalgebruik.
En jy kom leer my om te spel???
Ek spel eerder verkeerd, as om vuilbekkig te raak soos julle onbeskaafde kommuniste.
Sjoe maar jy is darrem onopgevoed – jy is regtig nie gespreksmateriaal op n openbare blad nie.
Persoonlike – een ( 1 ) “k”.
Maer – “e” het nie n umlaut op nie.
Katastrofe – “o” staan seker vir sero in spelling ?
Doen aan die hand dat u teruggaan skool-toe voor u bandeliere en Mauser wil gryp. ( U’t tog gesien waar ” liberation before education ” die slim Jannies van die wereld gebring het ? )
Dankie tog !!!!
Ek slaag daarin om die hel uit jou te irreteer. As ek aan ouens soos jy skryf, dan pla spelling my nie.
Jy verdien niks beter nie.
Bwaaaaahaghaha.
Geensins.
Dink maar aan jou mede-broers wat moet kopskud as n blokkop vir sy eie onkunde staan en lag.
Ek lag lekker vir julle, en jy kom huil snot en trane hier op Praag.
Duidelik het jou argumente ook opgeraak want jy kàn jouself nie meer verdedig nie.
Ek kry soooooo lekker.
HA! I can seriously read this stuff all day! 😀
Wow, somebody really likes to vote me down 😀
“Vote down Liezel
thats all we can do
when we ain’t got nothing clever
to say or do.”
Seg Net, jy slaan die spyker op die kop, ek wonder wat gaan ons polisie nou doen, dalk die bom deskundiges van VSA inroep. Haha.
Aangehaal vanaf timeslive:
The apartheid-era Bantu education system was much better than the current education regime, a Wits academic said in Pretoria on Thursday.
“It was far better in terms of quality than the education that our kids are receiving nowadays. That is where the problem is,” Rabelani Dagada, a lecturer at Wits Business School, told a debate on affirmative action.
Ek vermoed hy gaan binnekort tot rassis afgemaak word deur die “wyse” linkses en vernynigde swart regering.
De Wet met daardie onderwys was daar opgeleide onderwysers/se, geen stakings, voldoende boeke en op tyd afgelewer. Die mense se standaard was hoog en is nie deurgesit nie. Indien mens na daardie tyd se stander 6 kyk is dit ongeveer gelykstaande aan vandag se st 10. Ek neem liewer ‘n persoon in diens wat ‘n voor 1994 st 8 sertifikaat het as iemand wat vandag ‘n graat 12 sertifikaat het. Standaarde het tot op die grond gedaal en die slaag presentasie is belaglik laag.
Natuurlik, dit was van hoogstaande gehalte. Die dat daar so baie “slim” swartes vandag is met PhD en M (danksy die skoolopleiding wat hulle voor 94 ontvang het!) Wat belangrik is om te onthou van daardie stelsel; was die ambagskole! Almal wat nie Universiteit toe kon gaan nie, kon vaardighede aanleer! Dit het alles ten gronde gegaan. Vandag wil hulle net sit en memoriseer …. en daar eindig dit.