Londense winkels verkoop beesurine saam met kos

Beesurine word al jare lank neffens kosprodukte in Londen verkoop. Dit word gebruik deur aanbidders in sekere Hindoeseremonies, maar dit is onwettig om te verkoop vir menslike gebruik in Engeland. Bekend as Gau mutra, word dit in winkels aangetref wat ook kos verkoop. Dit is ‘n oortreding van gesondheidsregulasies in die VK. Die Britse Geoktrooieerde

Lees verder: Londense winkels verkoop beesurine saam met kos

Die EU het geen antwoord op ISIS nie

Wat Libië betref blameer president Obama vir Frankryk en Brittanje dat hulle die bal laat val het nadat Gaddafi vermoor is. Maar dit was die Obama-administrasie wat die oorlog begin het, die meeste lugaanvalle geloods het en 7 700 bomme op Libiërs laat reën het. Dit was Obama se mense wat opleiding en organisasie aan

Lees verder: Die EU het geen antwoord op ISIS nie

Aartsbiskop van Kantelberg sê vrees vir immigrante nie ‘rassisties’

Die aartsbiskop van Kantelberg, die mees senior kerkkleier in Brittanje, het gesê dit is “absoluut verregaande dat die publiek as rassiste afgemaak word” omdat hulle oor die instroming van immigrante bekommerd is. Aartsbiskop Justin Welby het gewaarsku dat daar ‘n ware vrees onder Britte heers oor die instroming. Hy het bygevoeg: “Wat gebeur oor behuising?

Lees verder: Aartsbiskop van Kantelberg sê vrees vir immigrante nie ‘rassisties’

Radikale-sjiek kruipers ‘bly’ nie by Woordfees

Dit was toe nie “bly” nie – die woordmerk vir die Woordfees 2016 – maar “hartseer” en “weghardloop”. Die rektor van die Universiteit Stellenbosch, Wim de Villiers, en Max Price, rektor van die Universiteit van Kaapstad, moes Donderdagaand op die vlug slaan nadat swart oproermakers hul optrede ontwrig het. Die twee het ontdek dat hul

Lees verder: Radikale-sjiek kruipers ‘bly’ nie by Woordfees

Dosent woedend dat geweldpleger hertoegelaat is

Die hoof van die Departement Geologie aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) sê hy sal bedank indien ‘n student, wat deelgeneem het aan die afgelope gewelddadige kampusoproer, toegelaat word om te registreer. Frederick Roelofse het na bewering aan ‘n swart derdejaar geologie-student, Tebogo Ntshaling gesê hy sal nie toelaat dat hy registreer nie, en

Lees verder: Dosent woedend dat geweldpleger hertoegelaat is

Nigerië, Switserland kom ooreen oor ouddiktator se geld

Nigerië en Switserland het ’n ooreenkoms onderteken wat die weg baan vir die ontvangs van meer as $300 miljoen wat van die familie van Nigerië se voormalige militêre heerser, Sani Abacha, gekonfiskeer is, het Nigerië se visepresident aangekondig. Transparency International, ’n korrupsie-waghond, het Abacha daarvan beskuldig dat hy tydens die vyf jaar wat hy aan

Lees verder: Nigerië, Switserland kom ooreen oor ouddiktator se geld

RSG: Swart bevoorregtes gee witheid die skuld vir alles wat verkeerd is

RSG, wat uitsaai vanaf die Woordfees in Stellenbosch, het hul luisteraars met menings oor “wit bevoorregting” oor die kop geboender. Die tema is besonder vreemd aangesien die raswette van die ANC wittes uitsluit van die ekonomie. Die term “swart bevoorregting” is dus eerder ‘n weerspieëling van die werklikheid in Suid-Afrika. ‘n “Gedig” deur ‘n “wit

Lees verder: RSG: Swart bevoorregtes gee witheid die skuld vir alles wat verkeerd is

Vierde UK-student verkrag

‘n Vierde student van die Universiteit van Kaapstad is Dinsdagaand naby die Rhodes-gedenkteken verkrag. Sedert Desember word studente daar voorgelê en seksueel aangerand, het Gerda Kruger, UK-woordvoerder, Donderdag laat blyk. Hulle bied intussen glo berading aan sulke slagoffers. Dinsdag se aanval is moontlik deur dieselfde verdagte as die vorige verkragtings gepleeg, sê Kruger. Die student

Lees verder: Vierde UK-student verkrag

ANC-binnegevegte raak warm

Die polisie monitor die situasie by die KwaSithebe Nywerheidspark op Mandeni aan die KwaZulu-Natalse noordkus waar ‘n agtste fabriek gisteraand aan die brand gesteek is, het RSG berig. Die polisie het ook hulle hande vol gehad toe onbekende mense probeer het om sakeondernemings naby die eMakhempini-sportveld aan die brand te steek. Die skade by die

Lees verder: ANC-binnegevegte raak warm

Janusz Walus vrygelaat

Janusz Walus sal op parool vrygelaat word. Sy prokureur, Roelof du Plessis, het Donderdagoggend die Poolse immigrant se vrylating bevestig. Walus het die leier van die Kommuniste, Hani in sy oprit in Boksburg in April 1993 doodgeskiet. Die SAKP was teenwoordig en woordvoerder Alex Mashilo sê hulle is teleurgesteld, maar nie verbaas nie. Terwyl die

Lees verder: Janusz Walus vrygelaat