Nuwe Ford Fusion bekendgestel

deur André Olivier Die stylvolle en tegnologies gevorderde Ford Fusion is by die Johannesburgse Internasionale Motorskou (JIMS) aan die publiek bekendgestel. Met ‘n vars buite-ontwerp, ‘n stylvolle binneruim, ‘n nuwe hoë-doeltreffendheids- Ford EcoBoost-enjin, gemak en veiligheidstegnologie, sal die Fusion sy posisie as die vlagskipmodel in die maatskappy se portefeulje inneem wanneer dit binne die volgende

Lees verder: Nuwe Ford Fusion bekendgestel

Australië of Orania?

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Blykbaar is daar ‘n beroep soos “toekomskundige”. Vandat ek as kind wetenskapfiksieverhale – onder meer Jan Rabie se Die groen planeet – gelees het, is ek nog altyd deur die toekoms geboei. Meeste mense oor veertig staan verstom oor die tegnologiese

Lees verder: Australië of Orania?

Vier misdadigers ontsnap in Johannesburg

Vier verhoorafwagtende gevangenes het Vrydag onderweg na die Johannesburgse Landdroshof ontsnap, het die polisie Vrydag laat weet. Kaptein Julia Claassen sê die mans het op pad ontsnap voordat die voertuig die binnehof bereik het. “Hulle het die rooster en die linkerkantse venster gebreek. Die polisie is deur lede van die publiek daarop attent gemaak wat

Lees verder: Vier misdadigers ontsnap in Johannesburg

Rassetransformasie moet diep sny – Jonathan Jansen

Vandeesweek het prof. Jonathan Jansen ‘n rubriek in Afrikaans en Engels in Beeld, Die Burger en The Times gepubliseer waarin hy wesentlik die regering se plan steun om van blankes op universiteit ontslae te raak, op enkele voorbehoude na. In die openbare belang en omdat Leon Lemmer ook daarna verwys, plaas ons enkele uittreksels daaruit:

Lees verder: Rassetransformasie moet diep sny – Jonathan Jansen

Kan ‘n slak geleer word om klavier te speel?

deur Leon Lemmer Allan Bloom (1930-1992) het ‘n blitsverkoper en klassieke boek oor die Amerikaanse universiteitswese geskryf: The Closing of the American Mind (London: Penguin, 1988, 392p). Met verwysing na swartes lys hy kenmerke soos: “permanent quotas in admission, preference in financial assistance, racially motivated hiring of faculty, difficulty in giving blacks failing marks, and

Lees verder: Kan ‘n slak geleer word om klavier te speel?

Vier vermeende Diepsloot-kinderverkragters en moordenaars los

Aanklagte teen vier van die vyf mans wat van die ontvoering, verkragting en moord op twee kleuters in Diepsloot aangekla is, is Vrydag in  Pretoria se landdroshof teruggetrek. Die staatsaanklaer, Matric Lupondo, sê daar is bewyse dat die mans nie in Diepsloot was toe die misdaad gepleeg is nie. Landdros Len Miller het die aanklagte

Lees verder: Vier vermeende Diepsloot-kinderverkragters en moordenaars los

Vierde Wits-dosent bedank oor teistering

Die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) het ‘n ondersoek na die laaste saak van seksuele teistering voltooi nadat ’n vierde dosent bedank het. ’n Tugproses teen dié dosent was nog aan die gang, maar hy het besluit om sy bedankingsbrief in te dien voordat hy sy lot gehoor het, berig Eyewitness News. Twee dosente is

Lees verder: Vierde Wits-dosent bedank oor teistering

Staatshospitale doen 200 aborsies per dag

’n Gemiddeld van 200 aborsies word daagliks in Suid-Afrika uitgevoer, het dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, gesê. Die minister het Vrydag in ’n geskrewe antwoord op ’n vraag in die parlement gesê altesame 82 920 aborsies is tussen April 2012 en April vanjaar landwyd gedoen. Altesame 21 794 van dié aborsies was in Gauteng

Lees verder: Staatshospitale doen 200 aborsies per dag

DA se mediadekking neem met byna 40% toe

Die African National Congress het ’n groot deel van hul mediadekking aan veral die DA verloor, ’n jaar voor die algemene verkiesings. Volgens ’n opname deur die medianavorsingsmaatskappy Media Tenor het Julius Malema se nuwe politieke party, die Ekonomiese Vryheidsvegters, en ’n verbetering aan die dekking vir die Demokratiese Alliansie tot die afname in dekking

Lees verder: DA se mediadekking neem met byna 40% toe

Gestapo-baas ligt in Joods graf

Gestapo-baas Heinrich Müller is in de chaotische nadagen van de Tweede Wereldoorlog begraven op een Joodse begraafplaats. Wetenschappelijk onderzoek heeft dat uitgewezen, meldt de Duitse krant Bild. Müller was als hoofd van de geheime politie in nazi-Duitsland nauw betrokken bij de Jodenvervolging. Eind april 1945 verdween hij spoorloos. Nu blijkt dat Müller kort daarna in

Lees verder: Gestapo-baas ligt in Joods graf