’n Gemiddeld van 200 aborsies word daagliks in Suid-Afrika uitgevoer, het dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, gesê.
Die minister het Vrydag in ’n geskrewe antwoord op ’n vraag in die parlement gesê altesame 82 920 aborsies is tussen April 2012 en April vanjaar landwyd gedoen.
Altesame 21 794 van dié aborsies was in Gauteng en 14 357 in die Oos-Kaap.
Motsoaledi se antwoord verwys slegs na aborsies wat by openbare gesondheidsinstansies gedoen is.
Die minister het gereageer op ’n vraag van Cheryllyn Dudley, ACDP-LP, wie se party gekant is teen aborsies. – Sapa

Jisliaak kan die mense nie net maar hulself inhou of voorbehoed middels gebruik. Dis moord uit en gedaan, al is dit nou meestal nie van ons volk nie. Ek wonder wat is die wereld se getal vir aborsies?
Jy is heeltemal reg – ou dae was plastieksakke gratis en daar moes betaal word vir voorbehoedmiddels – vandag is dit net mooi andersom.
lekker geglimlag, dankie. Dis nou as die aanwysings nie was gekram is nie.
Verseker is dit MOORD, en raai wat sê die Woord van God daaromtrent. Geen moordenaar, as hy nie sy sonde bely en laat staan nie, sal in die hemel kom nie. Ek dink daar is baie politici en dokters, met hul spanne, gaan verantwoording doen vir hul dade. Maar wag, netnou word ek beskuldig dat oordeel.
Bybel noem dat 1/3 van mensdom uitgeroei word, dalk is hulle deel hiervan. Waar kennis ophou begin geloof.
Dalk, ons weet nie, maar in Daniel, Esegiel en Openbaring word redelik baie detail gegee oor die laaste dae.
Open 6:8 se `n vierde deel 1/4 en Open 9:15 se `n derde. Weet jy iets van die pisonian sameswering? of evil bible.com? Intressant en insiggewend. SDA is nogal kundig oor laaste dae.
Dankie, sal dit tog navors, lekker aand.
Ek het dit klaar verwerk en op skyf geplaas. Ek kan dit e-pos maar hoe kry ek dit by jou uit, via Praag Dr. Dan?
More Patriot, Stuur na threetrade@gmail.com, ek sal dit wel kry.
Ek maak so, gee my net tyd tot more asb.
Boerwitman1 – Interessant dat die navorsing wat
gedoen is oor die afgelope 30jaar presies dit se – dat die wereld n 1/3 van sy drakrag alreeds oorskrei het en dit is nie net beperk tot mense oorskreiding nie maar op veelvoudige vlakke. Wat dan ook in sekere sin aansluit by Boerepatriot dat kennis nie noodwendig meer voordelige mag is nie maar hoogstens n besef dat hierdie kennis die mens so stroop deur die realiteit daarvan, dat net geloof oorbly om aan vas te hou.
Het begrip vir dit wat jy sê, maar dit gee geen mens die reg om te moor nie. Daarom kry ons natuurrampe met lewensverlies, ens. Ongeag wat mense sê, moord bly moord, of dit ‘n ongebore baba is of ‘n 100 jarige. Wat dan van genade dood? My Pa was ‘n Parkinsons leier, kon ek hom laat dood maak?
Vraag is: Jy mag nie moor nie of Jy mag nie doodslaan nie? Klink dieselfde maar twee verskillende dinge. Sterkte vriend.
Jammer dis so klein maar vergroot asseblief.
DIT is die werklikheid van aborsies.
dankie tog ek het klaar geeet. ja-nee dis wrede moord.
Daar is baie stories wat rondloop dat hierdie geaborteerde fetusse gebruik word om allerhande waardevolle chemikalieë te onttrek. Daar is al selfs beweer dat van hierdie chemikalieë hulle pad terugvind in ons kos en medisyne. (Nestle is een van die maatskappye wat hierby geimpliseer was. Ek kon nie die skakel vinnig opspoor nie)
DIT is ‘n sonde waarvoor die mensdom baaaaie sal boet.
Baie duidelik ‘n saamgestelde en opgekookte foto. Dus vals en vervals. Tipies van julle propaganda – vals en skeef.
Dit is hoe dit gedoen word ThysH.Propaganda huh?
Hierdie is onaanvaarbaar – by hierdie tyd is daar al ‘n hartklop – die is moord. Eerste keer wat ek regtig die aborsie aspek sien.
My mond hang oop.
Uhm. Oppas….dis brommertyd.
PS
Durf amper vra hoe het u dit dan altyd gesien ?
Gee my jou bron vir hierdie sketse. Ek vermoed dit is die anti-aborsiekliek in die VSA se tipiese valse propaganda.
Volgens mediese kontakte is dit NIE hoe aborsies toegepas word nie. Die fetus word as ‘n geheel uitgewerp nadat die naelstring na die baarmoeder toegemaak is.
Dit terloops, is een van die bewyse dat daar nie “lewe” in die fetus bestaan nie. Dit kan nie as ‘n “lewende wese” voortbestaan sonder die naelstring nie . QED
Ek voel ek moet jou toutologie uitwys:
“Baie duidelik ‘n saamgestelde en opgekookte foto. Dus vals en vervals.”
Gaan jy reageer op my vraag?
Goeie naand Dr Thys.
Daar is fotos asook videos ( sien Youtube ) te sien op die hele web. As ‘n fetus op ‘n vroee stadium geaborteer word is geen instrumente gewoonlik nodig nie. Die liggam skei dit self uit. Op ‘n later stadium van die swangerskap is die fetus reeds groter. Hoe word dit verwyder indien dit nie self “afkom” nie.? Verskoon my kombuis Afrikaans. Is nie (meer) op hoogte van die mediese terme wat gebruik word nie.
http://youtu.be/mB1z2ckpRZw
NIE vir sensitewe kyker asb.
Het jy geweet dat hulle ‘n operasie soortgelyk aan ‘n keisersnee gebruik om groter fetusse te verwyder? Wys Youtube dit of is dit maar net nog een van die anti-aborsiekliek se vervalsings?
Thys die video op Youtube, is dit ook ‘n “vervalsing” Het jy die skakel gevog en gaan kyk?
Beste Leana
Aborsie is `n uiters netelige en eties-komplekse kwessie.
Ek dink jy mors jou tyd om so `n moeilike saak te probeer bespreek met `n pretensieus-neerhalende, spoegend-van-woede ideoloog wat eintlik net `n alternatiewe vorm van religieuse fundamentalisme verteenwoordig.
Logika en non-wetenskaplikheid is gewoonlik van die eerste slagoffers van so `n kruistog.
Ek vind in hierdie geval die gewilligheid om die moraliteit van `n entiteit, wat na oortuiging nie bestaan nie, te bespreek besonder ironies. Ek haal aan: “Dit laat vrae ontstaan oor die “liefderikheid” van enige godheid, maar dis ‘n ander argument.”
Insgelyks is die projeksie in `n stelling soos; “Julle neem standpunte in sonder om dit mooi te deurdink. Dis hoekom ek julle as dom-onnsel bestempel”, dikwels `n klassieke teken dat jy te doen het met `n intolerante, intellektueel-rigiede protestant, so min of meer in dieselfde klas as die jehovas met hul ononderhandelbare 144000.
Beste Dr Thys,
Gladnie nodig om neerhalend te raak as jy in ‘n hoek gedryf word nie.
Groete
Leana
en wie het dit begin? Lyk vir my soos Schutte en JAVR! Vriende van jou?
??? Chill ou maat, vandag is ons “nie baklei” dag. 🙂
Buitendien het ek mos nou gewen! Moenie so ‘n bad looser wees nie.
Wat het jy gewen? ‘n verskil van mening oor wanneer lewe begin? En joune is gegrond op ‘n totaal onwetenskaplike en medies ongegronde siening dat dit by bevrugting begin terwyl myne 100 persent mediese en wetenskaplike sin maak dat lewe eintlik eers begin wanneer asem ingeneem word – en jou bybel bevestig dit!
Wat ookal jou koekie laat krummel ThysH.
Maar ek het nie een nie!
O KOEK!! Sorry….lol
Ek dink persoonlik dat Thys ‘n aborsie is wat skeef geloop het.
First-Trimester Abortions
About 90 percent of the abortions are done in the first trimester (13 weeks) of pregnancy. The most frequently used method is Suction Aspiration. A hollow tube connected to a powerful suction machine is pushed through the mother’s dilated cervix into the womb, and the child’s body is torn to pieces and sucked out.
In addition to surgical procedures, chemical abortions are done in the first trimester. Typically the drug RU486 or a drug called methotrexate is used to kill the developing baby. Then a second drug, prostaglandin, is administered to cause severe uterine contractions, emptying the womb of its contents.
Even the “morning after” pill causes an abortion by preventing the newly conceived human being from implanting in the uterus.
Second-Trimester Abortions
To kill and remove babies from 13 to 26 weeks of age, when the bodies are larger and the bones harder, the D&E (Dilation and Evacuation) procedure is used. After widely dilating the mother’s cervix, the abortionist reaches in with a forceps and wrenches off part of the baby’s body, usually an arm or leg. This is continued until the entire body has been dismembered and pulled out. The head of the baby, which is the largest part, is crushed and then removed. Bleeding throughout the procedure is profuse.
After checking to see that all body parts have been taken out, the remains are disposed of. They are either ground up in an industrial garbage disposal, burned in an incinerator, or thrown into a garbage dumpster.
Third Trimester Abortion
During the weeks from 27 to 39, prior to birth, the unborn baby only grows larger and heavier. Unborn children in this age range are viable, that is, if birth occurs or is induced they will ordinarily live.
In Houston, Texas abortionist John B. Coleman ripped off the head of this baby girl in a D&E abortion shortly before she would have been born. The remains were recovered from a dumpster in a rat-infested alley behind the abortion mill.
Nevertheless, these babies are also killed by abortion, either by the D&E method previously described, or by D&X (Dilatation and Extraction), sometimes called the “Partial Birth” abortion.
Jou bron – crusadeforlife – is uit die staanspoor verdag. Net soos die kreasioniste sal hierdie mense lieg en bedrieg om hulle eensydige en verwronge sieninge op ander af te dwing.
Ek herhaal weer – neem asb. mooi kennis Schutte – die keuse of sy ‘n aborsie wil ondergaan of nie is die reg en “eiendom” van die verwagtende vrou. As sy nie wil nie – om watter rede ook al – kan sy nie gedwing word nie. Maar as sy wil, durf niemand vir haar vertel dat sy nie mag nie omdat HULLE dit as verkeerd en moord of ‘n sonde of so iets beskou.
Julle het die reg om aborsie teen te staan onder diegene wat soos julle dink en glo – maar nie om dit te probeer verbied vir diegene wat nie met julle saamsgtem nie.
Julle bewerings dat ldewe by bevrugting begin is nie gegrond op mediese of enige ander bewyse nie – sommer so uit die lug gegryp. Gaan lees weer Gen 2:7 – lewe begin eers as asem ingehaal word – en eindig wanneer asem nie meer ingehaal kan word nie!
Schutte, jy sal ‘n baie goeie lid van die Taliban kan word!
Verduidelik vir my hoekom dit duidelik `n saamgestelde/opgekookte foto is. Hoe sien jy dit?
Wat in hierdie uiters lae resolusie foto dui dit aan?
Ek is geïnteresseer vanuit `n fotografiese oogpunt.
12 Weke en volkome mens. Dit is moord.
Dankie vir jou besoek. `n Mens wonder maar net hoe God die aarde kon geseen het as Hy nie moes sit en treur oor die potensiaal wat verlore is.
Maar is die moontlikheid van aborsie nie deur “God” geskep en toegelaat nie – of is iemand of iets aanders eintlik in beheer? Ai tog, die domgeid!
As ons die 10gebooie een vir een vat wat God ingestel het, dan kan ons sien hoe die bose dit verander het om God te tart. Ek kan die leesstof aanstuur vir mense wat daarvoor vra. Maar hoe kry ons dit by mekaar uit?
ThysH jy is defnitief nie dom nie vriend, vrae vra is die bewys van intelligensie en nie die blootse navolging van die massa denke nie. Misleiding is waar jy dink jy is op die regte spoor maar dis dan `n dwaal spoor.
After birth ‘abortion’.
Die gedagtegang is besig om veld te wen.
http://www.youtube.com/watch?v=CyBvzKjje-g
Belgie oorweeg die instelling van “Child euthanasia”. In ander woorde die wettige selfmoord van kinders. In die VSA laat hulle ongewensde amper-volle-term kinders vanself verklym en sterf as hulle lewendig gebore word. Daar is nie meer veel simpatie vir die lewe nie.
Elke dag is daar berigte van liggaamsdele wat in ashope, asblikke, wat deur wapens, pangas, bomontploffings en honde verskeur is, word nou n allerdaagse gebeurtinis in die Weste. Hoe meer derde-wereldse asiel-soekers opdaag hoe meer styg die gevalle. Ek is bevrees ons is dalk nou in die eind-peilvlak van die beskawing soos on hom geken het.
Die anderkant van die munt: Hoeveel barbare sou hier nie vandag rondgesluip het om te steel, verkrag en moor en op elke denkbare government grant aanspraak maak as hulle hier was. So vinnige sommetjie: oor ‘n tydperk van 13 jaar, voor hulle self weer begin aanteel staan die totaal op 949,000. Oor 20 jaar staan dit op 1,630,000 as net ‘n derde van die 949,000 verder aanteel. Ons moet hulle eintelik bedank…
Ons mag nie selfbeskikking kry nie.. ons moet geen uitweg he as om in ‘n land te bly wat nie net aborsies wettig nie, maar belasting geld daarvoor aanwend. Medepligtigheid van al sy burgers word geeis.
En dan beweer hulle FW het ‘n bloedbad vermy!
Lewe in hierdie moderne “een-wêreld” globale samelewing het geen waarde nie. Ons land is maar net een van die voorbokke in hierdie spul.
Was dalk gewees, deesdae is die hele Europa en die VSA ver voor met Swart/Indier/Arabier teen Blanke anargie.
Wat wou, nou raas en blaas die ACDP, maar is hulle nie hand op die blaas met die anc nie. Nooit in vier jaar hoor jy van hierdie outjies nie, maar verkiesingstyd wil hulle ook hul deel kom opeis.. Tyd dat suid Afrika ook ‘n twee party staat word. Werk nogal lekker daar in Amerika.
Jammer dis nie 1000 en meer per dag nie!
Sal julle onkundige spul nou ophou met die storie dat dit moord is. Volgens die Bybel begin lewe eers as asem in die liggaam geblaas word. Gaan kyk weer!
Jy is seker vreeslik hoog geleerd om ander mense as n ” onkundige spul” uit te maak. As daardie mensie se hart klop., leef hy of is hy dood ? Sal jy jou eie vrou se ongebore baba soos n voëltjie nek omdraai ?
Die hart is net ‘n pomp, jou dom D. Feitlik al die organe – insluitende die brein – begin op ‘n vroee stadium werk, maar die longe nie. Dit begin eers oopmaak wanneer die eerste lug of asem daarin kom – en dan eers is daar lewe. As dit ‘n keuse is tussen die ma en die baba se lewe, dan kies ek die van die ma – of sal jy albei laat sterf? Dan is JY mos die moordenaar!
Thys jy is reg dat wanneer die moeder en baba se lewe ingevaar is dat die moeder die hoogste vorm van lewe beskou word.
Met gewone aborsies is hier kwessie mos nie tersprake nie. Dit is mense wat oor geen verantwoordelikheidsin beskik om die swangerskap te vermy nie – en dan die kind vermoor as gerieflike verdere ontduiking van hulle verantwoordelikheid.
Dit is moord niks minder of niks meer nie.
En wat van swangerskap weens verkragting of bloedskandelike aksies? Is dit dan steeds “moord” om aborsie toe te pas? En wat maak dit dan verskillend van aborsie keuse om ‘n ongewensde swangerskap te beeindig? En verder gevat op die trant is enige vorm van voorbehoedmiddels dan ook “moord” van die sperm en die “lewe” wat dit bevat! Julle neem standpunte in sonder om dit mooi te deurdink. Dis hoekom ek julle as dom-onnsel bestempel.
AG nee man Thys hoe kan jy nou vir my se ek is dom
onnosel en my pa het my altyd “my slimkijint” genoem 😉
Jy het my nogal laat dink met voorbehoedmiddels wat swangerskap voorkom dan by implikasie ook dan
moord is – my mening is dat dit net wat dit is, bly – spermselle, met die halwe potensiaal van lewe dra dus nie enige aksie uitgeoefen het wat dui op geskepte lewe nie.(oppervlakkig gestel). Nee ek stem nie saam met jou op hierdie punt
nie. Nou nie dat ek my verbeel ek is n outorieit op hierdie gebied maar darrem het dit my maak dink.
Die uiteinde van jou redenasie is dat moord eintlik nie bestaan nie.. m.a.w bloot ‘n sosiale konstruk.. dis dalk hoekom jy dit in aanhallings sit? Pasop psigopate maak dieselfde slotsom.
Maar ek het geen probleem as jy jou siening uitleef in jou eie plek nie.. nes met homosekualisme, rondslaap tussen rasse, ens. ens. Gun my ook darem net ‘n plek waar ek daarsonder kan leef met mense wat my siening deel. ‘n Plek waar my medepligtigheid aan dinge waarteen ek ‘n weersin het (hoe dom ek ookal mag wees in jou oe), nie vereis word nie.
Jou afleidings van my stellings is ongegrond, oordrewe en doelbewus skeef. Jy het duidelik nie die logika van my redenasies ingesien of verstaan nie.
Jou tweede paragraaf is net so eensydig en verwronge. Waar aborsies hier binne voorgeskrewe mediese perke toegelaat word, is daar niks wat jou “medepligtigheid” daaraan vereis nie. Jy en jou vroulike familie en vriende wat teen aborsies gekant is, word nie gedwing om dit te ondergaan nie – selfs nie eens as die moeder dalk kan sterf as swangerskap tot ‘n geboorte voortgesit word. Dit is julle keuse. Al wat die huidige bestel doen is om die keuse aan die vrou oor te laat.
Onder die ou bedeling – jou en diegene wat soos jy dink se diktatorskap – het geen vrou daardie keuse gehad nie – julle het enige vrou die reg van ‘n keuse ontneem – en dit selfs met die tronk strafbaar gemaak. Tipies van julle
bekrompenheid.
Ek is ‘n voorstander van ‘n Afrikaner-volkstaat as dit prakties moontlik is, maar dan van een waar hierdie soort argaiese sieninge van sogenaamde christene om hulle oortuigings en voorskrifte op ander af te dwing, nie meer aan die orde van die dag sal wees nie. Dis tyd dat julle in die 21e eeu kom.
Die toelating van aborsies is heelwaarskynlik tot die Swart gemeente beperk. Waarom is dit nou n probleem vir die Afrikaner, Christelik of nie?
Danksy die 1994 oorgawe is daar nou geen, maar geen blanke land waar aborsies op groot skaal gewettig en befonds word deur hul onderskeie “regerings” nie. So om jou “diktatorskap” onder die ou bedeling met die diktatorskap vandag te vergelyk is appels en pere. Blykbaar waar dit witmense aangaan, glo julle nie in leef en laat leef nie.
Wanneer ‘n persoon geld gee om iemand te laat vermoor, dan is hy medepligtig aan die misdaad al het hy nie self dit uitgevoer nie. Wanneer ‘n “regering” belastinggeld te gebruik om moorde te pleeg en dit nog in die staatskoerant publiseer sodat almal op hoogte is daarvan, maak dit almal medepligtig. Hierdie argument kan baie verder gevoer word.
Die belasting wat ek betaal, betaal ek slegs onder “duress”. Maar verstaan my ongelukkigheid.
Jammer dit moet wees.. Danksy die 1994 oorgawe is daar nou geen, maar geen blanke land waar
aborsies op groot skaal NIE-gewettig en NIE-befonds word deur hul onderskeie
“regerings” nie.
Onder die ou bedeling kon Thys en sy pro-aborsie mense getrek het na ‘n ander land. In die nuwe bedeling bestaan daardie luukse nie meer nie. Nou wie is die regte diktator?
Manie, jou menings is so oppervlakkig en skeef dat dit eintlik nie antwoorde verdien nie.
Om mee te begin is ek nie pro-aborsie nie. Net pro-keuse van die vrou. Ek is ‘n voorstander van enige voorbehoedmiddel en selfs die “volgende oggend pil”.
Ek het al op hierdie einste webblad duidelik gestel dat aborsie ‘n ingrypende en traumatiese proses vir die vrou is en dus slegs in uitsonderlike gevalle gebruik moet word. Dit is nie iets wat net as nog ‘n geboortebperkingsmetode aangewend behoort te word nie – nie om enige etiese of godsdienstige rede nie, maar suiwer op mediese en sielkundige gronde! My voorstel is steeds dat enige vrou waar ook al wat ‘n tweede aborsie ondergaan gesteriliseer behoort te word!
En wil ek jou as ‘n Bybelgelowige weer eens verwys na Gen. 2:7 wat baie duidelik stel dat lewe eers begin as asem in die liggaam kom. Op grond waarvan kan jy beweer dat dit voeer gebeur?
Retories en subjektief. Jou diktatoriale afstamp van geloof hieroor moet gemeet word aan juridiese riglyne. Jou reeds gese waar u moet soek.
Soos die wereld fokus jy net op die regte van die individue (pro-keuse van die vrou). Wat van die regte van die samelewing? Nou kan jy argumenteer dat om ‘n kinder te verwyder gee impak het op ‘n samelewing nie. Dis hier waar ek van jou verskil. Net soos daar ‘n impak is op die bree samelewing as daar ‘n mens deur moord verwyder word, netso met voor-die-voet wettiging van aborsies.
Jou keuse oor waar lewe begin en eindig is jou persoonlike subjektiewe keuse. Ek maak beswaar daarteen dat jy met jou huidige wereld siening moraliteit van my samelewing bepaal.
Ek is vir diversiteit van groep-sieninge, jy is vir een wereld siening wat op almal afgedwing word. Hoe skynheilig is die gebruik van die woord “pro-keuse” darem nie!
Ek is ook vir gevolge dra van jou aksies, m.a.w verantwoordlikheid vat. As jy ‘n kind verwek, behalwe deur verkragting, dan moet jy die gevolge daarvan self dra. As jy jou verantwoordelikheid wil ontduik met aborsie, dan moet jy na ‘n ander land emigreer en jou daar gaan uitleef onder jou mense. Onder die ou bedeling was daar baie lande waarheen jy kon gaan. Vandag is daar geen land waarheen ek kan gaan nie.
Manie, Wat is die naam van hierdie “groep” van jou? En wie bepaal of dit wel ‘n “groep” is?
Slegs volksgroepe het regte – nie groepe wat gestig word om een of ander ideaal of siening te bevorder nie. Hulle het net die reg om hulle sieninge te bevorder, maar nie om dit op ander af te dwing nie – nie eens ‘n volk het daardie reg nie.
Jy praat van jou “samelewing”. Wat bedoel jy daarmee – uit wie bestaan dit? Die huidige samelewing in SA is blykbaar een van swartes – veral Zoeloes. Die meeste van hulle gebruike is ook nie vir my aanvaarbaar nie, maar ek probeer dit vermy deur soveel as moontlik in eie kring te beweeg.
Bepaling van die begin van lewe by ‘n baba/fetus het niks met moraliteit te doen nie. Dit gaan oor biologiese/mediese/fisiese aspekte.
Individuele regte is belangrik, maar kan na my mening slegs binne ‘n volksgroep behoorlik toegepas word. Maar ‘n volk is nie ‘n kerk of enkele godsdiensgroep nie, eintlik net ‘n taal- en kultuurgroep – en dan ook nie altyd presies eenvormig nie – so verskil die aksente van Kaapse en noordelike Afrikaners baie duidelik. Hoe nou?
‘n Groep of volk word deur homself bepaal. Hoofsaaklik deel hulle dieselfde wette of reels oor wat aanvaarbaar is, maar grootliks oor wat onaanvaarbaar is. Dit is vrye keuse van elkeen in die groep om hom of haar te verbind en onderwerp aan hierdie reels. Reels gaan meestal oor wat onaanvaarbare gedrag is. So kry gedrag benamings.. moord, diefstal, bedorg, ens.
Hierteenoor kry jy die huidige wereld bestel, waar groepe of volke deur ander buite daardie groepe bestaansreg al dan nie vergun word. Die ander groepe besluit dus oor wat die wette en reels van die nuwe groepering gaan behels. Wat daardie groep mag beskou as moord, bedrog, diestal, ens. Wanneer die grense van daardie groep getrek is, is mense dan “vry” om daarheen te trek al dan nie. Dis die “vryheid” van die wereld. Om hierdie bestel minder na tiranie te laat lyk, het hulle die bybel onder die arm, of deesdae wetenskap wat ‘n bybel is onder ‘n ander naam. Die doel is dieselfde.. die skyn van godsaligheid.
Watter bedeling glo jy is goed?
Manie ek is teen aborsie maar daar is ook n anderkant van die spektrum wat ook nie geignoreer kan word nie. Daar is
weliswaar ook die meer beskaafde swarte wat sy geleenthede gebruik om homself te verbeter net een of twee kinders verwek wat hy instaat is om te versorg soos wat die tendens in die eerste wereld milue is – hierdie swartmense op hierdie stadium is baie yl gesaai en mens sit met n oormag van onbekwame ongeleerde, ambisielose, toekomslose swartes vir wie seks en drank en dwelms hulle hoogste en enigste behoefte aanspreek en sou daar n telgie realiseer word hy afgelaai by iemand anders om groot te maak – dit is nou benewens hierdie afgelaaide kind se
alkohol/dwelmsindroom waaraan hy sonder enige inspraak aan onderhewig is wat weer net die toekomslose sirkel van vooraf begin.
Wat is hier in hierdie geval die regte dink om te doen? Die wereld is oorbevolk – daar is nie genoeg kos meer soos dit is vir mense nie – daar is nie werk vir hierdie mense nie – water gaan binnekort hier in ons eie land n groot probleem word (Fracking en alles wat daarmee gepaard gaan om sy groot deel by te dra).
In so n geval sien ek eerder kans vir aborsie – as dat mense – maar veral kinders hulle dood ly asgevolg van honger en
dors.
Dankie Riempies vir ‘n baie redelike en realistiese punt. Ek wou al iets in die rigting gestel het, maar die insette het gewoonlik te lank geword. Daar was onlangs ‘n berig dat daar honderde duisende kinders (syfer het my ontgaan) elke jaar dwarsoor die wereld aan honger sterf – veral in Afrika en dele van Asie.
Sekerlik sou dit baie beter gewees het indien hierdie kinders nooit gebore is nie – indien hulle geboortes voorkom is deur of voorbehoedmiddels of dan aborsies. Dit laat vrae ontstaan oor die “liefderikheid” van enige godheid, maar dis ‘n ander argument.
Iemand het ook hier die moontlikheid van sterilisasies geopper. Ek sal dit nou nie vir negejariges bepleit nie, maar bepleit dit lankal dat alle vfrouens dwarsdeur die wereld na hulle tweede baba gesteriliseer moet word. Dit sal nie alleen die oorbevolking van die aarde begin demp nie, maar enorme lyding en ellende spaar.
Stem heeltemal saam met jou hier Thys.
Wat is jou “god” se naam? Ek sal dit met ‘n Hoofletter spel!
net God is nie goed genoeg nie – Allah word ook God genoem.
Nee wat Thys, ek speel nie meer saam as jy met sulke dinge vorendag kom nie. Laat ons liewer hou by die onderwerp.
Ja Riempies dis hoekom voorkoming beter as genesing is. Dalk kan Dr Thys die sterilasie opsie gaan voorle in die parlement.
Ek se hou die ouers verantwoordelik vir die kinders wat hul verwerk. Dit moet nie die staat se probleem word nie. In elk geval is dit hoe die swartes voor ons gekom het gelewe het – maak baie kinders want baie sterf uit.. en hulle het nie ‘n morele of andersins probleem daarmee soos die blanke westerling nie. Ek se gee hom sy eie land dat hy kan lewe soos hy goeddink – sy eie foute maak en daaruit aanpas. As ander westerse nasies die swartes se verantwoordelikhede van hulle wil oorneem, dan moet hulle dit op hul eie onkoste en grondgebied (indien aanneming) doen. Goeie heinings maak goeie bure.
Goeie punt
Dankie Riempies
Lg is moreel aanvaarbaar en ek is nie so onnosel nie. Maar om na willekeur te kafoeffel en dan die baba te laat verwyder deur aborsie is nie reg nie. Het jy al in n prenatale hospitaal se hoësorg eenheid gestaan en bid vir jou kind se lewe ? Met jou taalgebruik kan jy onmoontlik nie n ernstige Bybelleser wees nie. Verder het ek beter dinge om te doen as om met jou oor hierdiesaak te redeneer. Tot siens.
Enigste alternatief vir aborsie is om die meisies op ouderdom 9 te steriliseer. Dit geld sommer vir die seuns ook!
En dan?
Gas ? wat ‘n vraag, dis mos logies dat daar minder ongewenste swangerskappe swangerskappe sal wees. Daar hoort seker al ‘n duidelike riglyn te wees op wie dit van toepassing sal wees.
Natuurlik praat jy oor jou werk as jy vir Gas se hy is ‘n dom “D”.
Siende jy heeldag daarmee werk is dit ook seker al wat op jou brein is.
Miskien is 9 jaar oud bietjie jonk, Gas. Maak dit dan van die ouderdom af wat hulle seksueel aktief begin raak. Moontlikheid is egter groot dat dit reeds van ouderdom 9 af is.
Die regering dink nie dit is te jonk nie – hulle
deel dan gratis kondome uit by laerskole.
Versigtig maar met u kwistige uitdeel van ” D ‘s “. Gaan lees op oor die nasciturus-fiksie en dan kom dwis jy weer.
Wie se kriteria is die geldende een? Seker die godkrankes s’n in jou geval, ou agterstevoor danie.
LIFE BEGINS AT CONCEPTION, MAW dit is dooie selle wat rond float vir 9 maande en dan skielik, n “big Bang” teorie…. Elke sel in jou liggaam lewe ThysH, of te wel in my liggaam, miskien nie in joune nie…
So, die baba haal nie asem nie maar hou sy asem op vir 9 maande.??
Aborsie is die eerste stap na n volgende moord, daar word nou klaar onderhandel dat die ma die reg het om n baba, wat klaar gebore, is tot en met n paar weke, te kan doodmaak, sonder dat dit moord is.
Dit is baie insiggewende statistiek en daar is moontlik ‘n positiewe kant hieraan. Die ekonoom en skrywer Steven D. Levitt en Stephen J. Dubner het in hul boek Freakonomics ‘n direkte korrelasie tussen aborsies en ‘n afname in misdaad bevind in Amerika.
1) Five states legalized abortion three years before Roe v. Wade. Crime started falling three years earlier in these states, with property crime (done by younger people) falling before violent crime.
2) After abortion was legalized, the availability of abortions differed dramatically across states. In some states like North Dakota and in parts of the deep South, it was virtually impossible to get an abortion even after Roe v. Wade. If one compares states that had high abortion rates in the mid 1970s to states that had low abortion rates in the mid 1970s, you see the following patterns with crime. For the period from 1973-1988, the two sets of states (high abortion states and low abortion states) have nearly identical crime patterns. Note, that this is a period before the generations exposed to legalized abortion are old enough to do much crime. So this is exactly what the Donohue-Levitt theory predicts. But from the period 1985-1997, when the post Roe cohort is reaching peak crime ages, the high abortion states see a decline in crime of 30% relative to the low abortion states. Our original data ended in 1997. If one updated the study, the results would be similar.)
3) All of the decline in crime from 1985-1997 experienced by high abortion states relative to low abortion states is concentrated among the age groups born after Roe v. Wade. For people born before abortion legalization, there is no difference in the crime patterns for high abortion and low abortion states, just as the Donohue-Levitt theory predicts.
4) When we compare arrest rates of people born in the same state, just before and just after abortion legalization, we once again see the identical pattern of lower arrest rates for those born after legalization than before.
5) The evidence from Canada, Australia, and Romania also support the hypothesis that abortion reduces crime.
6) Studies have shown a reduction in infanticide, teen age drug use, and teen age childbearing consistent with the theory that abortion will reduce other social ills similar to crime.
Ek het ‘n brain-wave gekry… maak alles wettig.. moord, diefstal.. alles
Raai wat sal gebeur met misdaad vlakke? Nee wag, doen dit net, ek sal ‘n studie na die tyd doen en my faktuur stuur.
Dit sal afneem en zero word.. want as als wettig is dan is daar geen “misdaad” nie.
Dus deur “misdaad” anders te definieer (soos met die wettiging van aborsie), gaan die ooglopende gevolg tog wees dat “misdaad” minder gaan word, of hoe?