Paaie in Kaapstad gesluit weens oproer

Na brandstigting en openbare geweld is 46 mense is in Montague Gardens in Milnerton in Kaapstad in hegtenis geneem. ‘n Oproerige groep inwoners van Joe Slovo Park het ‘n bus aan die brand gesteek. Volgens die polisie het die oproermakers die bestuurder uit die bus gedwing nadat hulle gedreig het om die bus aan die

Lees verder: Paaie in Kaapstad gesluit weens oproer

Obama maak vermiste vliegtuig skielik hoë prioriteit

Die Australiese eerste minister, Tony Abbott het bekendgemaak dat twee groterige voorwerpe in die suidelike Indiese Oseaan opgemerk is wat moontlik verbind kan word met vlug MH370. Australië, wat beheer oorgeneem het van die soektog in die gebied, sê die ontleding van nuwe satelliet-beelde het “betroubare” inligting aan die lig gebring. Die premier Tony Abbott

Lees verder: Obama maak vermiste vliegtuig skielik hoë prioriteit

Toyota swig voor Amerikaanse druk

Die Japanse motorreus, Toyota, het ingestem om R12 miljard se boete te betaal om ‘n strafregtelike geskil met die VSA op te los na veiligheidsprobleme tot die herroeping van miljoene voertuie gelei het. Toyota sê hy neem volle verantwoordelikheid vir die ontwerpprobleme. Toyota-handelaars het vroeër gekla dat die hulle onregverdig behandel word deur die Amerikaanse

Lees verder: Toyota swig voor Amerikaanse druk

Nkandla-verslag teen BRICS gemik

Suid-Afrika se “veiligheidsgroepering”, wat die polisie, weermag, openbare werke en staatsveiligheid insluit, het Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela se bevinding oor Nkandla verwelkom. Die “bevinding” is die jongste Anglo-Amerikaanse aanslag teen BRICS se invloed in Suid-Afrika en teen Jacob Zuma wat hulle nie as ‘n betroubare bondgenoot beskou nie. Madonsela se verslag het glo bevind dat

Lees verder: Nkandla-verslag teen BRICS gemik

Nkandla: Die ware skuldiges

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Die eentonige verslaggewing oor die nimmereindigende kruisondervraging van advokaat Barry Roux in die Oscar Pistorius-verhoor gaan vir ‘n dag of twee vervang word met ‘n reaksie op die Nkandla-verslag deur die Openbare Beskermer, adv Thuli Madonsela. Dié reaksie gaan voorspelbaar wees: Verontwaardiging oor

Lees verder: Nkandla: Die ware skuldiges

Juju loop voor in SA se eerste digitale verkiesing

Die EFF-leier Julius Malema het meer Twitter-volgelinge as die amptelike opposisie-leier, Helen Zille. Die hoof uitvoerende beampte van Apurimac Media het Dinsdag gesê die sosiale media gee politici insig oor hoe hul politieke veldtogte deur aanlyngehore voor die algemene verkiesing ontvang word. Die verkiesing van 2014 is Suid-Afrika se eerste digitale verkiesing. Die EFF van Malema

Lees verder: Juju loop voor in SA se eerste digitale verkiesing

Tshwane laat geld oor swart Pretorianers reën

Die Tshwanemetroraad in Pretoria het R19 miljoen beskikbaar gestel om 144.000 swart gesinne by te staan wat deur vloede geraak is, het RSG berig. Die munisipaliteit sê skade van sowat R124 miljoen is veral in swart gebiede soos Soshanguve, Mabopane, Ga-Rankuwa, Rethabiseng en Mamelodi aangerig. Die metro het ook vroeër meer as ‘n R100 miljoen

Lees verder: Tshwane laat geld oor swart Pretorianers reën

Krimvolkstaat: onwettig maar legitiem…

deur Johann Wingard Hierdie week het ons weer gesien hoe die internasionale reg of volkereg deur lande geplooi word om hul eie geopolitieke belange te dien. Ons het ook waargeneem hoe vinnig Oos-Europa se grense verander het. Die Krimvolkstaat het sonder slag of stoot tot stand gekom toe Wladimir Poetin gister die ooreenkoms onderteken het

Lees verder: Krimvolkstaat: onwettig maar legitiem…

Madonsela lei die grondgrypers teen Zoeloes

Die Openbare Beskermer, Thuli Mandonsela, het in die jongste skermutseling oor lukratiewe regeringsposte gesê daar is “georkestreerde pogings” om die integriteit van haar kantoor onder verdenking te bring. Madonsela, die Britte se liefling, is tans besig met ‘n suiweringsveldtog teen president Zuma se vertrouelinge in aanloop tot die verkiesing. Die verskoning wat die OB gebruik

Lees verder: Madonsela lei die grondgrypers teen Zoeloes

Merkel: Rusland is steeds lid van die G8

Ná die ondertekening van ‘n ooreenkoms rakende die toetrede van die Krim tot Rusland, bly die Russiese Federasie nog ‘n lid van die G8, het die Duitse kanselier Angela Merkel Dinsdag gesê. Duitsland, Italië en Frankryk het behoorlik geskarrel om die skade van vroeëre anti-Russiese mediaverklarings oor samewerking tussen geïndustrialiseerde lande te beperk. Al wat

Lees verder: Merkel: Rusland is steeds lid van die G8