Waterkanon teen stakers ingespan

‘n Waterkanon is glo ingespan teen stakende mynwerkers by Anglo American Platinum (Amplats) se Khuseleka-myn in Rustenburg. Die Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu) het Vrydag gesê die werkers was saamgetrek op die mynperseel. ‘n Koördineerder van Amcu het gesê die situasie is “buite beheer en gespanne” nadat veiligheidspersoneel van die myn sonder enige waarskuwing die

Lees verder: Waterkanon teen stakers ingespan

Sokkerstadions vir Wêreldbeker dalk nooit voltooi

Die organiseerders van die FIFA-wêreldbekertoernooi in Brasilië het nog ‘n stadion vir die sokkerskouspel voltooi. Daar is egter min rede tot vreugde weens die vrees dat die oorblywende vyf stadions dalk nooit voltooi sal word nie. Die organiseerders het erken dat daar ‘n groot risiko bestaan dat geen wedstryde in Curitiba in die suide van

Lees verder: Sokkerstadions vir Wêreldbeker dalk nooit voltooi

Twee ANC-dokters by Raad vir Gesondheidsberoepe aangekla

Twee ANC-dokters gaan by die Raad vir Gesondheidsberoepe (RGSA) weens onetiese gedrag aangekla word weens hul berokkenheid by terreur teen burgerlikes. Klagtes is teen lt.genl. Veejay Ramlakan, voormalige geneesheer-generaal, en dr. Sibongiseni Dhlomo, KwaZulu-Natalse LUR vir gesondheid, ingedien, het Beeld berig. Alhoewel die twee in 2001 amnestie by die Waarheid-en-Versoeningskommissie (WVK) gekry vir bomme wat

Lees verder: Twee ANC-dokters by Raad vir Gesondheidsberoepe aangekla

Byna 200 partye registreer by OVK

Honderd-drie-en-tagtig politieke partye het tot dusver by die Onafhanklike Verkiesingskommissie geregistreer met die oog op die komende algemene verkiesing. Die OVK sê 133 van die partye sal aan die verkiesing deelneem. Die Wes-Kaap het met 25 die meeste partye, terwyl 7 partye uit Gauteng afkomstig is. Verskeie nuwe politieke partye het die afgelope jaar na

Lees verder: Byna 200 partye registreer by OVK

DA probeer stemme werf uit geweld in Hoofrifgebied

Die DA het ‘n geleentheid vir stemwerwing raakgesien in South Deep in Roodepoort aan die Wes-Rand nadat een persoon Donderdag doodgeskiet tydens ‘n oproer oor uitsettings. Die oproerige is na bewering deur die polisie in die bors geskiet nadat inwoners geprotesteer het oor uitsettingsbevele deur Dino Properties wat hul teen die einde van die maand

Lees verder: DA probeer stemme werf uit geweld in Hoofrifgebied

Skietstaking in Suid-Soedan onderteken

Die Verenigde State, die Verenigde Nasies en die Veiligheidsraadregering het die ooreenkoms tussen partye in die konflik in Suid-Soedan verwelkom. Die regering van Suid-Soedan en die rebelle het ‘n skietstakingsooreenkoms onderteken. Dié stap volg na vyf weke se gevegte wat die land nader aan ‘n burgeroorlog gebring het. Die gevegte tussen soldate lojaal aan president Salva

Lees verder: Skietstaking in Suid-Soedan onderteken

Die haas neem oor!

Haasliefhebbers het hulself na Twitter gewend in ‘n poging om die oryctolagus cuniculus in die oor van die standbeeld van Nelson Mandela by die Uniegebou te red. Sommige bronne beweer die haas is eerder ‘n pedetes capensis, of lepus saxatilis en ander sê weer dis die lepus californicus. Maar ‘n vlakhaas of kolhaas is nie van brons nie en volgens

Lees verder: Die haas neem oor!

‘Disfunksionele gemeenskap lei tot distopiese letterkunde,’ sê Gustav Venter

praag voer ‘n onderhoud met Gustav Venter, skrywer van Die amigdala van Alrina Smal en die huidige apokaliptiese vervolgverhaal Bodem. Wanneer het u die idee gehad om ‘n vervolgverhaal vir internetpublikasie te begin skryf? Terwyl ek beplan het wat om in 2014 te doen. Dit het neergekom op ʼn eenvoudige formule: My loopbaan vereis dat

Lees verder: ‘Disfunksionele gemeenskap lei tot distopiese letterkunde,’ sê Gustav Venter

Blankes het grond gesteel sê Westonaria se grondbesetters

Inwoners van Bekkersdal glo grond wat die goudmyn-maatskappy Rand Uranium behoort, kan “wettig” beset word. Onbeboude grond in Bekkersdal aan die Wes-Rand is gesteel deur blankes, sê die Groter Westonaria se Concerned Residents’ Association. “Ons vra nie om verskoning vir die grondbesetting nie. Ons glo dit behoort aan ons [swartes]. Dit is gesteel deur die

Lees verder: Blankes het grond gesteel sê Westonaria se grondbesetters