Zuma fokus op grond, voorvaders, tenders

President Jacob Zuma het duisende ANC-lede in Dutywa in die Oos-Kaap toegespreek tydens die bekendstelling van die party se verkiesingsmanifes in die provinsie. Zuma het gesê die grondliggende oorsaak van armoede, werkloosheid en ander maatskaplike probleme is gesetel in die wette van die apartheidsregime. Volgens hom was wette doelbewus so ontwerp om swartes uit die

Lees verder: Zuma fokus op grond, voorvaders, tenders

Nog ‘n waterkrisis dreig in Vryburg

‘n Waterprojek wat in 2011 van stapel gestuur is deur die Dr Ruth Segomotsi Mompati Distriksmunisipaliteit, het misluk. Die doel van die projek was om water uit die Taungdam na die Naledi Plaaslike Munisipaliteit te lei. Die projek sou die waterkrisis aanspreek in die Vryburgarea van Noordwes, na wat berig word. Gebiede van Kismet Park,

Lees verder: Nog ‘n waterkrisis dreig in Vryburg

Mynstaking tot dusver sonder geweld

Samesprekings wat daarop gemik is om die staking deur die vakbond Amcu by platinummyne te beëindig, sal vandag in Pretoria hervat word. Die polisie in Noordwes het intussen bevestig dat geen voorvalle van geweld, wat met die staking verband hou, die naweek voorgekom het nie. Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie het die samesprekings

Lees verder: Mynstaking tot dusver sonder geweld

SAIR probeer wit moorde toesmeer

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge sê 81% van alle moorde wat in Suid-Afrika plaasvind, is in swart huishoudings. Dié syfer wat kwansuis ras met moord verbind, is erg vreemd aangesien sulke inligting juis nie deur die SAPD verskaf word nie. Dit is ook voorts welbekend dat die polisie plaasaanvalle doelbewus as gewone misdaad aanteken, terwyl

Lees verder: SAIR probeer wit moorde toesmeer

Bomdreigement derde teen Sanral

‘n Bomdreigement is Sondag ontvang by die Suid-Afrika Nasionale Padagentskap Beperk ( Sanral ) se hoofkantoor in Samrand, naby Midrand. Dit is die derde dreigement teen Sanral. Die dreigemente spruit vermoedelik voort uit ontevredenheid met die Gautengse e-tolstelsel. Wetstoepassers sal ondersoek instel na drie dreigemente wat binne ‘n week by Sanral se kantore in Gauteng ontvang is.

Lees verder: Bomdreigement derde teen Sanral

praag, jou internet-feuilleton

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Verlede week het ek geskryf oor die groot probleem van domheid in Suid-Afrika. Trouens, die gemiddelde IK in die land staan volgens internasionale kenners op 77, selfs laer as dié van Zimbabwe, die DRK of Zambië. Maar ek wil nie hier

Lees verder: praag, jou internet-feuilleton

‘n Dik spyker gaan rieldans toe

deur Leon Lemmer Met kultuur mag nie gemors word nie, maar dit kan nogal snaaks wees as ‘n werklik belangrike persoon daaroor skryf; ‘n krummeltjie wat ‘n brood geword het, soos dit onlangs so mooi op praag gestel is. Kort nadat Michael le Cordeur as’t ware die vloer op die hoofbladsye van Die Burger met

Lees verder: ‘n Dik spyker gaan rieldans toe

Badplaas-uitstappie kos Steve R10 000

Steve Hofmeyr het dalk met die gereg gebots, maar Afrikaans se superster kon nie voorbly om handtekeninge by die hof uit deel nie. Ten spyte van sy swaar straf, het Hofmeyr sy gewone sin vir humor behou toe hy aan die Pretoria News gesê het die R10 000-boete wat hy ontvang het Donderdag vir spoed

Lees verder: Badplaas-uitstappie kos Steve R10 000