Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge sê 81% van alle moorde wat in Suid-Afrika plaasvind, is in swart huishoudings.
Dié syfer wat kwansuis ras met moord verbind, is erg vreemd aangesien sulke inligting juis nie deur die SAPD verskaf word nie.
Dit is ook voorts welbekend dat die polisie plaasaanvalle doelbewus as gewone misdaad aanteken, terwyl dit spesifiek haatmisdade is wat teen blanke grondeienaars gemik word.
Bronne in die polisie het aan praag dokumentasie gewys van hoe daar met die bewyse gepeuter word.
Volgens die Suid-Afrikaanse Polisiediens is 16.259 mense is in 2013 vermoor.
Omdat 79% van die Suid-Afrikaanse huishoudings – volgens die jongste sensussyfers – swart is, beweer die SAIR dat swart mense proporsioneel meer geraak word deur moord as ander bevolkingsgroep.
Van die 14,6 miljoen huishoudings in Suid-Afrika, is 79% swart, 11% wit, 7,3% bruin en 2,3% Indiër, sê Statistiek Suid-Afrika.
Frans Cronjé, die uitvoerende hoof van die SAIR sê: “Dit is nie waar om te sê dat mense van ‘n sekere rassegroep, veral blankes, meer as ‘n ander geteiken word nie. En ek dink nie dit is ‘n tendens wat vinnig sal verander nie.”
Cronjé was oudergewoonte stom oor plaasmoorde wat duidelik deur rassehaat gedryf word en waar wittes geteiken word.
Hy het voorheen blankes daarvan beskuldig dat hulle nie boetvaardig genoeg is nie. Dit is nie bekend of hy verwant is aan die mediese dokter met dieselfde naam nie.
Sy eie plan B vir die rewolusie wat hy voorspel, is dat sy vrou Amerikaans is en hulle Amerikaanse burgerskap het.
Sowat 44 mense word gemiddeld in Suid-Afrika per dag vermoor, waarvan ten minste 20 wit is.
Wit mense is net 9% (4 500 000) van die demografie in Suid-Afrika en daarom is die wit moordkoers in Suid-Afrika kommerwekkend.

… gebeur in swart huishoudings – wys net nogmaals hoe min respek bantoes vir hulself en ander mense het.
Wat Blankes aanbetref, Frans Cronjé, haal die klappe van jou oë af jou stommerik.
Vele van hierdie moorde op ons Blankes word nie eers aangehaal deur die pers nie.
Ek stel voor, jy wat Frans Cronjé is, bly stom !
Dit is duidelik – hier is Volksmoord en julle leef steeds in ontkenning. Plaasmoorde moes lankal prioriteit geniet het.
Niks kan meer gekook word as statistieke nie. Wonder vir wie SAIR die “mooi” prentjie wil voorhou?
Het jy nie gesien hoe sleg die Rand lyk nie? Gisteraand op Carte Blanche gesien hoe die lot oorsese beleggers wol oor die oë probeer trek, dis seker waarom hierdie “statistiek” bekend gestel is, want die vraag is gevra!
Nee Andrea, nie gekyk nie, kuiermense gehad. Maar ja dit is nogal “scary”!
Wat min mense blykbaar raaksien is dat die swartes wat vermoor word blykbaar nie kommerwekkend is vir die Polisie nie ( as mens kyk na die vervolgingspersentasies). Dit laat my dink aan die swart leier in Amerika – Al Sharpton wat blykbaar ook nie veel omgee vir sy swart broers nie. Die intuitiewe afleiding is dus dat swart leiers nie veel omgee vir swart volgelinge nie. In SA word dit verder ondersteun deur 15 miljoen swart families wat nie titelaktes op hulle eiendomme het nie. Alles te same gesien is swart leierskap absoluut skokkend.
dit soort van statistiek is een hardnekkig ‘part of the problem’.
Er is uberhaupt totaal geen duidelijkheid, op miljoenen nauwkeurig, over het aantal officiële inwoners in de failed state SA. En dat past prima in de boosaardige kraam van de inhumane anc.
Frans Cronje – hoe skaam ek my nie vir jou witvel nie – sies
dat jy so openlik die waarheid kan verkrag – sonder om te blik of te bloos.
Jy is nou regtig n geval van iemand wat weerloos is teen indoktrinasie
deur assosiasie. Jy het jou nis gevind – bly daar – net een versoekie moet nie
oor of van die Afrikanervolk praat nie – jy is nie deel van ons nie – jy weet
niks van ons af nie.
As hulle mekaar wil uitmoor stem ek nie daamee saam nie maar ek gaan nou ook nie inmeng met hulle kultuur nie.Dit is iets wat hulle op hulle manier moet oplos. Dat hulle egter my mense aanval en vermoor het ek ‘n groot probleem daarmee.
Wat ek egter reken wat aan die gang is, is dat daar ‘n magstryd onder die swart volke aan die gang is wat gekeer is tydens apartheid (hoeveel van die weermag het nie daar in die 80’s geaptrolleer om hulle uitmekaar te hou nie).
Die ou vra dat die blankes moet “boetvaardig” wees. Vir wat? Ten eerste het ek niks om oor skuldig te voel in daardie opsig nie. Ek het nog altyd mense wat gewerk het vir my met respek behandel en billike salarisse betaal – ek help ook self met die handearbeid. Ten tweede is dit ‘n manier om swakheid te wys. In die afrika konteks is dit so goed soos selfmoord. DIT is juis ‘n lisensie om jou te kom aanval.
Hy het so ‘n plan B maar wat van die res van ons? Bloot uit die feit dat hy al daaraan in hierdie terme gedink het beteken hy besef daar is moeilikheid maar is te veel van ‘n papbroek om dit in die openbaar te sê. Verder is dit weer deel van die “intellektuele elite” wat gou gou kan weghardloop as die moeilikheid kom – wat van die res van ons?
Rooikop, 100%, die res van ons gaan of ‘n moord slagoffer word, of ‘n oorlewende wees wat die land weer uit die slote van hierdie post afrika ideologie/renaissance k*k gaan skraap en herstel. En dan sal die Cronjé’s van hierdie wêreld terug kruip en sy hand op sy bors slaan en trots Afrikaner uitroep.
Andrea ek hoop net dat ons opregte Afrikaners ‘n les geleer het en hierdie Kruiperkaners, liquorice all-sorts jingos en hanskakies wys waar die deur is.
My ma het altyd gesê, moenie my sê wie jy is nie, wys my net jou vriende. My ma het die waarheid gepraat, ons sien hierdie lotte elke dag.
Frans Cronje het hoeka lanklaas ‘n werklike onnoselle uitspraak gemaak en soos met ‘n drukkoker moes hy bietjie van die opgeboude stoom ontslae raak. Die uitspraak van hom is nie net logies onsinnig nie maar ook feitlik onbewysbaar. Maar moet tog net nie laat ‘n goeie kwaksalwery in die pad kom van rugbare feite nie
Die persentasie statistieke oor hoeveel daar nou kwansuis in elke volksgroep vermoor word is van nul en gener waarde.
Sê vir ons wat die persentasie is van watter groep die meeste moorde pleeg.
Dit is hierdie statistiek wat met allerhande groot stories verberg word.
En so by so is dit bekend dat ‘n sekere groep in hierdie land geen idee het hoe om wiskundige statistiek op te stel nie.
“Sowat 44 mense word gemiddeld in Suid-Afrika per dag vermoor, waarvan ten minste 20 wit is.”
Dit klink nogal na baie, ek het altyd gedink dis so ±5 wit mense per dag. Het jy dalk ‘n skakel na die statistieke?
http://houseofisrael.myvigo.co/page/contact/