Die adjunk-president van die Reserwebank, Daniel Mminele, sê inflasieverwagtings in Suid-Afrika is ongemaklik naby aan die boonste vlak van die bank se teikenband. Hy het by die Phalaborwase Kamer van koophandel in Limpopo gesê salarisse en die wisselkoers hou moontlike gevare vir inflasie in. Die bank se inflasieteiken is tussen drie en ses persent. Syfers
Nuwe Ford Fusion bekendgestel
deur André Olivier Die stylvolle en tegnologies gevorderde Ford Fusion is by die Johannesburgse Internasionale Motorskou (JIMS) aan die publiek bekendgestel. Met ‘n vars buite-ontwerp, ‘n stylvolle binneruim, ‘n nuwe hoë-doeltreffendheids- Ford EcoBoost-enjin, gemak en veiligheidstegnologie, sal die Fusion sy posisie as die vlagskipmodel in die maatskappy se portefeulje inneem wanneer dit binne die volgende
Australië of Orania?
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Blykbaar is daar ‘n beroep soos “toekomskundige”. Vandat ek as kind wetenskapfiksieverhale – onder meer Jan Rabie se Die groen planeet – gelees het, is ek nog altyd deur die toekoms geboei. Meeste mense oor veertig staan verstom oor die tegnologiese
Vier misdadigers ontsnap in Johannesburg
Vier verhoorafwagtende gevangenes het Vrydag onderweg na die Johannesburgse Landdroshof ontsnap, het die polisie Vrydag laat weet. Kaptein Julia Claassen sê die mans het op pad ontsnap voordat die voertuig die binnehof bereik het. “Hulle het die rooster en die linkerkantse venster gebreek. Die polisie is deur lede van die publiek daarop attent gemaak wat
Rassetransformasie moet diep sny – Jonathan Jansen
Vandeesweek het prof. Jonathan Jansen ‘n rubriek in Afrikaans en Engels in Beeld, Die Burger en The Times gepubliseer waarin hy wesentlik die regering se plan steun om van blankes op universiteit ontslae te raak, op enkele voorbehoude na. In die openbare belang en omdat Leon Lemmer ook daarna verwys, plaas ons enkele uittreksels daaruit:
Lees verder: Rassetransformasie moet diep sny – Jonathan Jansen
Kan ‘n slak geleer word om klavier te speel?
deur Leon Lemmer Allan Bloom (1930-1992) het ‘n blitsverkoper en klassieke boek oor die Amerikaanse universiteitswese geskryf: The Closing of the American Mind (London: Penguin, 1988, 392p). Met verwysing na swartes lys hy kenmerke soos: “permanent quotas in admission, preference in financial assistance, racially motivated hiring of faculty, difficulty in giving blacks failing marks, and
Vier vermeende Diepsloot-kinderverkragters en moordenaars los
Aanklagte teen vier van die vyf mans wat van die ontvoering, verkragting en moord op twee kleuters in Diepsloot aangekla is, is Vrydag in Pretoria se landdroshof teruggetrek. Die staatsaanklaer, Matric Lupondo, sê daar is bewyse dat die mans nie in Diepsloot was toe die misdaad gepleeg is nie. Landdros Len Miller het die aanklagte
Lees verder: Vier vermeende Diepsloot-kinderverkragters en moordenaars los
Vierde Wits-dosent bedank oor teistering
Die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) het ‘n ondersoek na die laaste saak van seksuele teistering voltooi nadat ’n vierde dosent bedank het. ’n Tugproses teen dié dosent was nog aan die gang, maar hy het besluit om sy bedankingsbrief in te dien voordat hy sy lot gehoor het, berig Eyewitness News. Twee dosente is
Staatshospitale doen 200 aborsies per dag
’n Gemiddeld van 200 aborsies word daagliks in Suid-Afrika uitgevoer, het dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, gesê. Die minister het Vrydag in ’n geskrewe antwoord op ’n vraag in die parlement gesê altesame 82 920 aborsies is tussen April 2012 en April vanjaar landwyd gedoen. Altesame 21 794 van dié aborsies was in Gauteng
DA se mediadekking neem met byna 40% toe
Die African National Congress het ’n groot deel van hul mediadekking aan veral die DA verloor, ’n jaar voor die algemene verkiesings. Volgens ’n opname deur die medianavorsingsmaatskappy Media Tenor het Julius Malema se nuwe politieke party, die Ekonomiese Vryheidsvegters, en ’n verbetering aan die dekking vir die Demokratiese Alliansie tot die afname in dekking
