Naspersprokureur pleit dat Dan Roodt tronkstraf kry

‘n Vreemde toneel het hom vanoggend weereens by die Randburgse Landdroshof afgespeel toe ‘n prokureur, Adelé Le Roux, ‘n betoog gevoer het dat dr. Dan Roodt vir “minagting van die hof” tronk toe gestuur moet word. Le Roux tree vir die Naspers-filiaal, Paarl Media op. In haar betooghoofde wat sy aan die hof voorgelê het,

Lees verder: Naspersprokureur pleit dat Dan Roodt tronkstraf kry

Reserwebank se swart uitnemendheid gevier

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank voorsien nie die risiko van ‘n verdere afgradering vir Afrika se mees ontwikkelde ekonomie nie het die nuwe Reserwebankgoewerneur Lesetja Kganyago gesê. Kganyago het die stelling vroeër gemaak na aanleiding van die vrystelling van die bank se Desember monetêre beleidsoorsig. Moody’s het Suid-Afrika se kredietgradering in November afwaarts aangepas, met verwysing na

Lees verder: Reserwebank se swart uitnemendheid gevier

Kaapse prokureur vas oor dwelms

‘n Prokureur van Kaapstad het Donderdag in die Mitchellsplein-landdroshof verskyn nadat sy die vorige dag in dieselfde hof in hegtenis geneem is. Eric Ntabazalila, woordoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), het gesê Ursula Vreugde is Woensdag in die Mitchellsplein-landdroshof in hegtenis geneem nadat sy glo 30 pakkies tik aan haar kliënt gegee het. Ivan Jacobs,

Lees verder: Kaapse prokureur vas oor dwelms

Swartes min gepla met Mandela-huldeblyke

Aanhangers van Mandela het dié week ‘n veldtog geloods ter ere van die voormalige terroris wat min belangstelling by die swart publiek gaande gemaak het. Hy is vereer vir die bomme wat hy en sy mede-terroriste geplant het en waarin onskuldige burgerlikes dood is. Die Nelson Mandela-sentrum van herinnering in Johannesburg het ‘n multi-media uitstalling

Lees verder: Swartes min gepla met Mandela-huldeblyke

Numsa opmars na Staatsveiligheid oor ‘vals verslag’

Die metaalwerkersvakbond Numsa beplan om ‘n optog na die departement van staatsveiligheid se hoofkantoor in Pretoria te hou uit protes teen wat hulle noem ‘n “vals intelligensieverslag”. Die minister van Staatsveiligheid, David Mahlobo het egter die Inspekteur-Generaal van Intelligensie gevra om die bewerings te ondersoek. In dié verslag word beweer dat Numsa beplan om die regering

Lees verder: Numsa opmars na Staatsveiligheid oor ‘vals verslag’

Skole: Aanranding, seksuele teistering, patetiese wiskunde

Aanranding en seksuele teistering vier hoogty in Suid-Afrikaanse skole en slegs 3% van Gr 9 leerlinge kry 50% vir Wiskunde volgens die Jaarlikse Nasionale Asseseringsverslag, ANA. Die Suid-Afrikaanse Raad van Opvoedkundiges sê 346 klagtes is sedert April vanjaar teen onderwysers gelê. Die raad het in November vergader. ‘n Woordvoerder van die raad, Thembinkosi Ndlovu sê die meeste klagtes

Lees verder: Skole: Aanranding, seksuele teistering, patetiese wiskunde

Gauteng-LUR wil Afrikaanse skole vernietig

Die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, het gister ‘n nuwe aanslag op Afrikaanse skole in dié provinsie aangekondig. Hy het die “weerstand” teen die samesmelting van top- Afrikaanse skole met lokasieskole verwerp en gemeen sulke weerstand word “gemobiliseer”. Lesufi dreig reeds lankal om teen Afrikaanse skole op te tree, nadat sy voorganger, Barbara Creecy,

Lees verder: Gauteng-LUR wil Afrikaanse skole vernietig

Derek Hanekom waarsku pop ‘om op te hou twiet aan Dan Roodt’

Derek Hanekom, die minister van toerisme, moes Woensdag inderhaas die lasteraar-buikspreker Conrad Koch se mond snoer, vermoedelik om nie die ANC verder in die verleentheid te dompel oor terreur nie. Verskeie ANC-figure het Koch teen Steve Hofmeyr ondersteun wat hulle voorgehou het as ‘n apartheid-ontkenner, iets soortgelyk aan ‘n holocaust-ontkenner. Koch het weer eens die etiket

Lees verder: Derek Hanekom waarsku pop ‘om op te hou twiet aan Dan Roodt’

LP’s eis dat SABC-voorsitter afgedank word

Die parlementêre portefeuljekomitee oor kommunikasie het Woensdag besluit dat Ellen Tshabalala, SABC-voorsitter, uit haar amp verwyder moet word. ‘n Ondersoek deur die komitee of Tshabalala oor haar akademiese kwalifikasies gelieg het, het haar skuldig bevind op twee aanklagte van wangedrag. “Ons beveel aan dat sy uit die SABC se raad as voorsitter en raadslid verwyder moet word,”

Lees verder: LP’s eis dat SABC-voorsitter afgedank word

Eskom waarsku hele land oor kragonderbrekings

Eskom het kragverbruikers gewaarsku dat beurtkkrag van Donderdag asook oor die naweek ingestel kan word. Die waarskuwing is Woensdag uitgereik dat beurtkrag weer ingestel kan word indien die druk nie op die kragnetwerk verlig word nie. “Ons gebruik tans ons noodreserwes,” het Andrew Etzinger, woordvoerder van Eskom, gesê. “Na verwagting gaan die noodreserwes voor die einde van

Lees verder: Eskom waarsku hele land oor kragonderbrekings