ANC wil provinsies afskaf

Volgens die Sunday Independent beplan die ANC om sekere provinsies af te skaf. Die afskaffing kan lei tot groter magte vir betrokke munisipaliteite. Dié voorstelle is vervat in ‘n verslag wat in Julie by die party se vergadering besluit is en intussen na provinsiale strukture uitgestuur is. Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, het by

Lees verder: ANC wil provinsies afskaf

Dodetal na Bangkok-bom styg

Die dodetal in die bomontploffing by ‘n gewilde heilige tempel in die Thaise hoofstad, Bangkok het tot 27 gestyg. Minstens 123 mense is beseer in die ontploffing wat naby ‘n gewilde Hindoe tempel voorgekom het. Volgens berigte is verskeie buitelanders vanuit Asië, waaronder ook Chinese, in die ontploffing dood. Die tempel word daagliks deur duisende

Lees verder: Dodetal na Bangkok-bom styg

Vermeende PUK-mesaanvaller keer na koshuis terug

‘n Swart student wat sy borgtogvoorwaardes verbreek het nadat hy ‘n mede-student na bewering aangeval het, verskyn vandag in die landdroshof in Potchefstroom, het RSG berig. Leratro Phoofolo is Vrydag op R1500 borgtog vrygelaat en verbied om terug te keer na die koshuis waar hy na bewering ‘n ander student met ‘n skêr gesteek het.

Lees verder: Vermeende PUK-mesaanvaller keer na koshuis terug

Dawie Roodt se ope brief laat ANC koud

“Ope briewe skryf nooi mense nie uit om deel te neem aan ‘n bespreking nie,” sê die ANC. Die ANC se sekretaris-generaal Gwede Mantashe is deur Media24 genader vir sy gedagtes oor ‘n ope brief van Dawie Roodt, ekonoom, wat gerig is aan alle Suid-Afrikaners oor die rede waarom hy nie beplan om te emigreer

Lees verder: Dawie Roodt se ope brief laat ANC koud

Skares ruk op na Marikana

Skares het begin saamdrom by die koppie te Marikana, Noordwes, waar 34 mense, meestal mynwerkers, doodgeskiet is tydens ‘n konfrontasie met die polisie in 2012. Drie jaar na die Marikana-slagting, poog families en vriende van die oorledenes steeds om politieke munt uit die gebeure te slaan. Die vakbond Amcu het intussen ‘n waarskuwing aan mynhuise

Lees verder: Skares ruk op na Marikana

Vier soek wat Bloemfonteinse gastehuis beroof

Die polisie in Bloemfontein soek na vier swart mans in verband met ‘n gewapende rooftog by ‘n gastehuis in Universitas die naweek. Polisiewoordvoerder, Wendy Nkabi, sê ‘n werknemer van die gastehuis, wat aan OFM-nuus bekend is, was vroegaand op pad van die kombuis na die ontvangstoonbank. Die vier mans was reeds in die gastehuis en

Lees verder: Vier soek wat Bloemfonteinse gastehuis beroof

Vyf in lugramp dood na ambulansvlug neerstort

‘n Ambulansvliegtuig het Sondagoggend in die Tygerbergheuwels neergestort. Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) het alle vliegtuie wat die Kaapstadse Internasionale Lughawe laat wag weens ‘n tegniese fout met hul radars. Die reddingsvliegtuie is ook gelas om te wag. Die stelsels wat die orde van landings bepaal was glo buite werking. Die beheertoring het kontak verloor

Lees verder: Vyf in lugramp dood na ambulansvlug neerstort

Leon Lemmer: Naspers: Perspektief op 100 jaar (Deel 2)

My bespreking van die boek, ‘n Konstante Revolusie: Naspers, Media24 en Oorgange (2015), met Lizette Rabe as die samesteller, word hier voortgesit. Khulu Sibiya Khulu Sibiya, ‘n oudredakteur van City Press, beweer dat sedert die Naspers-oorname in 1984 “the political militancy of City Press increased” (2878). Hy tref die volgende, myns insiens interessante, onderskeid. City

Lees verder: Leon Lemmer: Naspers: Perspektief op 100 jaar (Deel 2)

Die Messiasideaal: Dawid en Verwoerd

Dawid het koning geword oor verskillende stamme danksy die steun van 30 beroemde vegters. Soos Shaka het Dawid met sy talle vroue tussen sy vegters gewoon. Vanaf sy huisdak, kon Dawid uitkyk oor sy vegters se vroue se badaktiwiteite. Dit was ondenkbaar dat Dawid aan sy vegters se vroue sou vat. Dawid se mag was

Lees verder: Die Messiasideaal: Dawid en Verwoerd

Dan Roodt: Afrikaans op 140 jaar: En steeds beskik ons oor geen taalregte!

Vandag is dit presies 140 jaar sedert die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners in die Paarlse huis van Gideon Malherbe in die Kaap op 14 Augustus 1875. Dit was die aanvang van die Eerste Taalbeweging wat hom ten doel gestel het om van Afrikaans ‘n geskrewe taal in die plek van Hooghollands te

Lees verder: Dan Roodt: Afrikaans op 140 jaar: En steeds beskik ons oor geen taalregte!