Vier mense is in ‘n vliegtuigongeluk Sondag dood toe twee klein vliegtuie in suidelike Kalifornië in Amerika naby die Meksikaanse grens gebots het. Een van die vliegtuie is ‘n twee-motorige Sabreliner en die ander een ‘n enkel-motorige Cessna 172, het AFP berig. Die ongeluk het naby die Brown Field-lughawe in San Diego gebeur, het die
Wrakstukke van Indoniese vliegtuig opgemerk
Wrakstukke is Maandag vanuit ’n Indonesiese soek- en reddingsvliegtuig in die Papoea-provinsie opgemerk wat vermoedelik dié is van ’n vliegtuig met 54 mense aan boord wat vroeër neergestort het, het Reuters berig. Trigana Air Service se ATR 42-300-vliegtuig het Sondag vermis geraak. Dit is die jongste in ’n reeks lugrampe in Suidoos-Asië. Yunus Wally, die
Namibiese president lê klem op SAOG se kragvoorsiening
President Hage Geingob het by sy intreetoespraak by die SAOG-spitsberaad in Gaborone gesê die armes kan nie natuurlike hulpbronne, demokrasie of grondwette eet nie. “Ons mense kan nie natuurlike hulpbronne eet nie. Ons mense kan nie demokrasie eet nie. Ons mense kan nie goeie grondwette eet nie. Demokrasie is egter die voorwaarde om in ons
Lees verder: Namibiese president lê klem op SAOG se kragvoorsiening
Buitelandse student by kultuurfees gesteek
’n Buitelandse student by die Universiteit van Namibië (Unam) is Vrydag in ‘n parkeerarea op die hoofkampus in Windhoek met ’n skerp voorwerp gesteek. Die student is ’n Zambiese burger en die onderonsie was oor ’n selfoon. Die student verkeer tans in ‘n stabiele toestand. Uman se woordvoerder het ontken dat die voorval enigiets met
Bruin ouers bots weer met swart onderwysdepartment
Vyf mense is na wat berig word beseer deur rubberkoeëls nadat die polisie na bewering Dinsdagoggend op ‘n skare bruin ouers by die Roodepoort Laerskool losgetrek het. Die Citizen berig dat een ouer in die hospitaal opgeneem is nadat hy deur die polisie geskiet is. Dit kom kort op die hakke van die departement van
Lees verder: Bruin ouers bots weer met swart onderwysdepartment
Nuwe lekkerleesverhaal deur Kas van den Bergh oor ABO!
Prisca Uitgewers het so pas ‘n lekkerleesverhaal deur die bekende en beminde skrywer Kas van den Bergh gepubliseer. Die roman met die titel Vryheid vaarwel speel af tydens die Anglo-Boereoorlog. Oktober 1899. Hannes van Zyl, ‘n kolonialer, ontmoet vir Willemien op haar pa se plaas in die Vrystaat. Sy haal hom oor om vir die
Lees verder: Nuwe lekkerleesverhaal deur Kas van den Bergh oor ABO!
Waterstaking kan 11 miljoen mense raak
Meer as 11 miljoen mense staar moontlike watertekorte in die gesig as werkers by Rand Water begin staak. Samwu het gewaarsku dat krane kan droog loop indien die maatskappy nie reageer op die werkers se eise nie. Sowat 4000 lede van die unie – betrokke in beide die behandeling en verspreiding van water – het
Mandela se kleinseun vas vir verkragting
Die kleinseun van Nelson Mandela is volgens berigte in hegtenis geneem die naweek vir die beweerde verkragting van ‘n 15-jarige meisie by ‘n gewilde restaurant in Greenside, Johannesburg verlede Vrydag. Volgens die meisie se familiewoordvoerder wat met die Daily Sun gepraat het, is die tiener na die toilet toe Mandela se kleinseun, Mbuso Mandela haar
Swak rand beperk petrolprysdaling
Alhoewel motoriste minder vir brandstof sal betaal, kan ‘n swakker rand nog ‘n invloed uitoefen. ‘n Brandstofprys daling word in September verwag met petrolpryse wat kan afneem tussen 55c en 64c per liter. Die Automobiel-Assosiasie (AA), het Maandag gesê die skerp depresiasie van die rand teenoor die Amerikaanse dollar word deur die voortgesette daling in
Oud-terroris op witskuld-boektoer
Een van die terroriste wat by Rivonia aangekla is, en goeie vriend van oud-president Nelson Mandela, Ahmed Kathrada het Grey Kollege in Bloemfontein Maandag besoek as deel van sy boekbekendstellingsprogram. Die oud-terroris wou nie oor die hede praat nie, maar het net op die verlede van “onreg” gefokus voor ‘n gehoor wat weens hul ouderdom
