Suid-Afrika se jongste misdaadstatistiek toon dat 581 vroue tussen Julie en September vermoor is, uit ‘n totaal van 5 590 moordslagoffers. Die syfers plaas die land se voortslepende moordkrisis opnuut onder die soeklig.
Lees verder: 581 vroue binne drie maande in Suid-Afrika vermoor
