Die Universiteit van Kaapstad sê die verwydering van die standbeeld van Cecil John Rhodes is ‘n “belangrike mylpaal in die transformasie van die land se tersiëre instellings”. Die Universiteitsraad het gister eenparig besluit dat die standbeeld om vyfuur vanmiddag verskuif moet word. Die standbeeld sal na ‘n plek van veilige bewaring geneem word. Die Wes-Kaapse
Lees verder: Universiteit van Kaapstad stem in om Rhodes-beeld te verwyder
