Verkiesingsregistrasiepunt gevandaliseer, baniere verbrand

Sewe mense verskyn vandag in die hof nadat hulle oor die naweek verkiesingsmateriaal by ‘n registrasiepunt in Taung in Noordwes gevandaliseer het. Intussen het kolonel Sabata Mokgwabone van die polisie gesê drie vroue en vier mans het na bewering gedwonge toegang tot ‘n registrasiepunt by Itlameng Laerskool verkry en registrasiemateriaal by kiesbeamptes geëis, Die verdagtes het

Lees verder: Verkiesingsregistrasiepunt gevandaliseer, baniere verbrand

Teazers-eienaar se vermeende moordenaar voor

Paul Ramaloko, woordvoerder van die Valke, sê dat hy nie dink dat die vermeende moordenaar George Louca sal slaag as hy om borgtog in die Kempton Park-landdroshof aansoek doen nie. Louca, die verdagte in die moord op die eienaar van die Teazers-ontkleeklubs, Lolly Jackon, sal Maandagoggend verskyn nadat hy Sondag in die land aangekom het.

Lees verder: Teazers-eienaar se vermeende moordenaar voor

‘Chaos is fantasties’

Die omstrede Nathan Kirsh, die man agter Agang en die DA se Glynnis Breytenbach, is die grootste aandeelhouer van Magal Security Systems en ‘n direkteur van die maatskappy. Magal Security Systems ontwikkel en lewer beheerstelsels en betredingsalarms. Dié maatskappy is die belangrikste verskaffer van elektroniese heinings vir die omstrede veiligheidsheiningprojek in die Wes-Oewer. Die Israeliese

Lees verder: ‘Chaos is fantasties’

Sotsji en Poetin se stryd teen die internasionale moffia

deur Joseph Secrève So sien ons weer met die opening van die Olimpiese Winterspele hoe Rusland nouliks ’n stap in enige rigting kan waag sonder om op een of ander manier belaster te word vanuit die “alternatiewe” hoek. Eers was dit popsterre soos Madonna en diverse ander bekendes wat kapsie gemaak het teen Poetin oor

Lees verder: Sotsji en Poetin se stryd teen die internasionale moffia

Die rol van PRAAG by Afrikanerbevryding

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Ek wil nie hier, anders as wat Flip Buys van Solidariteit so gereeld in sy Rapportrubrieke doen, my eie beul blaas nie. Toe ‘n dertigtal van ons egter presies veertien jaar gelede die Pro-Afrikaanse Aksiegroep in ‘n lesingsaal by UNISA gestig

Lees verder: Die rol van PRAAG by Afrikanerbevryding

Drie nuwe universiteite

deur Leon Lemmer 2014 kan ‘n belangrike jaar in die geskiedenis van Suid-Afrika wees omdat daar met onderrig aan drie nuwe universiteite begin is. Die vraag is of hierdie instansies die land se akademiese aansien gaan verhoog, of gaan hulle toonbeelde van nog onhaalbare “uitdagings”, dus mislukkings, wees? Een van die nuwe universiteite is in

Lees verder: Drie nuwe universiteite

Bodem 29: Die aangaan

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 28 en alle vorige episodes. Die lewe skop weer af met koffie. Kort ná sonsopkoms het hulle begin verskyn, soos diere na ʼn vloed, versigtig, asof hulle eers wou seker maak die planeet het nie uit afgryse oor wat mense in die nag aan mekaar kan doen,

Lees verder: Bodem 29: Die aangaan

DA se Kaapstad is misdaadnes

Kaapstad se beeld as Suid-Afrika se goedbestuurde, misdaad-vrye DA-paradys is ‘n goedkoop, leë verkoopsfoefie, waarskynlik betaal uit die sakke van dwelmbase en pedofiele. In werklikheid is die stad besmet deur internasionale onderwêreldfigure wat instroom om hul twyfelagtige bedrywighede van daar te bestuur. Oor die afgelope paar jaar, het ‘n Serwiese voortvlugtige moordenaar Dobrosav Gavric, die Russiese

Lees verder: DA se Kaapstad is misdaadnes

Verkiesing aangekondig vir 7 Mei

Die president, Jacob Zuma, het aangekondig dat die nasionale verkiesing op 7 Mei 2014 sal plaasvind. “Hierdie is ‘n historiese verkiesing aangesien dit plaasvind op die 20ste herdenking van ons vryheid van apartheidsvedrukking,” het Zuma gesê.”Nadat ons die OVK geraadpleeg het, stel ek die mense van Suid-Afrika in kennis dat die vyfde algemene verkiesing in

Lees verder: Verkiesing aangekondig vir 7 Mei

Sunette Bridges noem Roodt-uitspraak oor selfbeskikking ‘n ‘infame leuen’

Op haar Facebook-blad en in ‘n privaatepos, het die sangeres en Rooi-Oktober-aktivis Sunette Bridges ‘n uitspraak van dr. Dan Roodt – waarin hy noem dat redelike steun selfbeskikking vir Afrikaners moontlik sal maak – as ‘n “infame leuen” verwerp. Bridges skryf: Hierdie is jou stelling: Dan Roodt: “Melville, as die Front Nasionaal / Front National

Lees verder: Sunette Bridges noem Roodt-uitspraak oor selfbeskikking ‘n ‘infame leuen’