Russiese parlementslid in ‘rassisme’-herrie oor piesangfoto van Obama

‘n Pro-Kremlin-parlementslid en vorige Olimpiese goue medaljewenner staar nou ‘n rassisme-herrie in die gesig nadat sy ‘n foto-collage van president Barack Obama op Twitter geplaas het waarin sy hom met ‘n piesang jukstaponeer Irina Rodnina het ‘n fotokomposisie op Twitter geplaas wat dit laat lyk asof Obama en sy vrou na ‘n hand op die

Lees verder: Russiese parlementslid in ‘rassisme’-herrie oor piesangfoto van Obama

Vierjarige brand dood

‘n Vierjarige swart seun het doodgebrand in ‘n plakkershut in die Witsand-lokasie in Atlantis, Kaapstad. Wilfred Solomons-Johannes, woordvoerder van die stad Kaapstad se rampbestuursentrum, het gesê 20 mense is dakloos gelaat nadat hul huise in die brand verwoes is. Die skade van die brand word op R36 000 geraam. – Sapa

Lees verder: Vierjarige brand dood

VN-verslag oor chemiese wapens verwag

Die sekretaris-generaal van die VN, Ban Ki-moen, gaan later vandag ‘n verslag deur wapeninspekteurs oor chemiese wapens in Sirië voorlê. Hy het reeds aangedui dat die verslag aan die VN se Veiligheidsraad sal bevestig dat senugas in die aanval naby Damaskus op 21 Augustus gebruik is. Honderde mense is in die aanval dood. Die VN-span

Lees verder: VN-verslag oor chemiese wapens verwag

Zuma: Jeugliga moet radikaal en gehoorsaam wees

President Jacob Zuma het by ‘n byeenkoms in Seshego, Limpopo gesê die ANC Jeugliga mag radikaal wees, solank hulle die tradisies van die regerende party respekteer. Tienduisende mense het die byeenkoms bygewoon. Daar was nie een wit gesig in die skare of op die verhoog nie, wat ‘n duidelike streep deur die ANC se vermaarde

Lees verder: Zuma: Jeugliga moet radikaal en gehoorsaam wees

Zuma se neef verloor miljoene na goudtransaksie skeefloop

Khulubuse Zuma, die president se gesette neef, het miljoene rande verloor nadat hulle deur ‘n goudswendelaar in Guinee om die bos gelei is. Zuma en ‘n sakevennoot Sikhumbuzo Shamase, het vroeër vanjaar ‘n privaatstraler gehuur om die “goud” te gaan haal van ‘n stamhoof in dié Wes-Afrikaland. Die twee sakemanne, het op 16 Februarie by

Lees verder: Zuma se neef verloor miljoene na goudtransaksie skeefloop

Skaf departement van vroue, kinders, gestremdes af

Die departement van vroue, kinders en mense met gestremdhede se geldsake en bestuur is haglik en die tyd het nou aangebreek dat dié departement na jare van wanbestuur afgeskaf word, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomiese sake. Dit blyk uit ‘n verslag wat uitgereik is deur mnr. Collins Chabane,

Lees verder: Skaf departement van vroue, kinders, gestremdes af

Amanda Gouws, ‘n apologeet vir babaverkragtings?

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Historici sal seker nog in die dekades vorentoe skryf oor die ineenstorting van ons universiteite, veral in die geesteswetenskappe. Politieke gedienstigheid, regstellende aksie en ‘n algemene vervlakking het veroorsaak dat ons naby aan ‘n tipe Sowjet-konformisme gekom het. Politieke korrektheid en die

Lees verder: Amanda Gouws, ‘n apologeet vir babaverkragtings?

Koreaanse inval

deur André Olivier Vergeet maar van die Chinese inval wat die motormark aanbetref. Ja, hulle is op pad, maar nog geensins naby genoeg om die bestaande vervaardigers soos Toyota, Nissan, Renault of Volkswagen die skrik op die lyf te jaag nie. Die Koreane is ‘n heel ander saak. Ons almal onthou nog die lelike goedkoop

Lees verder: Koreaanse inval

Onwettige immigrante in Australië en Suid-Afrika

deur Leon Lemmer Tydens my laaste besoek aan Londen het die groot getal immigrante uit die Indiese subkontinent en die Wes-Indiese Eilande my opgeval. ‘n Vriendin wat onlangs in Italië vakansie gehou het, noem dat talle van die besighede, bv restaurante, in Venesië deur Chinese oorgeneem is. Harvey Sachs verwys in sy boek oor Beethoven,

Lees verder: Onwettige immigrante in Australië en Suid-Afrika

Franse skeidsregter bederf kampioenskapswedstryd

Die Franse skeidsregter van vanoggend se rugby-kampioenskapswedstryd op Eden Park in Auckland tussen die Springbokke en die All Blacks, het die toets bederf toe hy vier geelkaarte uitgedeel het. Die Springbokhaker, Bismarck du Plessis, is van die veld af gestuur toe hy ‘n tweede geelkaart van Romain Poite gekry het, met kommentators en rugbylui wat

Lees verder: Franse skeidsregter bederf kampioenskapswedstryd