‘n Vierjarige swart seun het doodgebrand in ‘n plakkershut in die Witsand-lokasie in Atlantis, Kaapstad.
Wilfred Solomons-Johannes, woordvoerder van die stad Kaapstad se rampbestuursentrum, het gesê 20 mense is dakloos gelaat nadat hul huise in die brand verwoes is.
Die skade van die brand word op R36 000 geraam. – Sapa

Iemand het seker weer oor ‘n primus gestruikel.
Onverantwoordelik! Dis so tragies dat kinders moet sterf a.g.v. volwassenes se onverantwoordelikheid!
Uit en uit ‘n liberale probleem.
Dankie tog.
Ag siestog… en nou is ons almal seker so flippen hartseer oor die verlies van nog enetjie uit al die hordes miljoene nê… Kom ons huil nou mooi saam…
Waarom moet ‘n witman nogal omgee hieroor??