praag.co.za

Amanda Gouws, ‘n apologeet vir babaverkragtings?

Written by

in

,

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Historici sal seker nog in die dekades vorentoe skryf oor die ineenstorting van ons universiteite, veral in die geesteswetenskappe. Politieke gedienstigheid, regstellende aksie en ‘n algemene vervlakking het veroorsaak dat ons naby aan ‘n tipe Sowjet-konformisme gekom het.

Politieke korrektheid en die opsê van clichés oor ras, gelykheid en feminisme, is al waarin dosente in die geesteswetenskappe belangstel, te oordeel aan sommige van hul openbare uitsprake. Voeg daarby die gereelde heksejagte teen andersdenkendes en toepassing van sensuur op die minder aangename aspekte van die Suid-Afrikaanse werklikheid, en ons besef watter volslae krisis daar reeds heers.

‘n Week of wat gelede vaar prof. Amanda Gouws van die Universiteit van Stellenbosch in Die Burger uit en raak die volgende kwyt:

“Toe Louise Mabille se rassistiese skrywe op die Praag-webwerf onder my aandag kom, het ek besluit om nie te reageer nie omdat ek glo dié regse, onverdraagsame en rassistiese webwerf verdien geen publisiteit nie.

“Dan Roodt en sy skrywes is gewoonlik net so oningelig soos dié van Mabille. Wat Mabille se situasie egter anders maak as dié van Roodt is dat sy ’n dosent in filosofie aan die Universiteit van Pretoria was (sy het blykbaar bedank onder die druk wat haar skrywe veroorsaak het).

“’n Mens wonder wat Mabille haar studente geleer het en hoe haar eie opleiding so gebrekkig kan wees.”

Akademici soos Gouws is eintlik blote ANC-amptenare, soortgelyk aan die sekretaresses van Luthuli-huis. Hulle poog lankal nie eens meer om ‘n fasade van ewewigtigheid te handhaaf of darem te verwys na ‘n voorbeeld of bevinding wat hul stellings kan illustreer, al kan hulle niks van wat hulle sê bewys nie.

In bogaande aanhaling word ‘n swetterjoel stellings gemaak, die een so ongeloofwaardig soos die ander. Maar Gouws beroep haar op sowel kleingeestigheid as vooroordeel, wat enige denkproses of kritiese besinning moet verhoed.

In hul krampagtige basuingeskal oor ras en rassisme, meen die lakeie van die korrupte, gewelddadige misdadigers wat ons regeer, dat hulle die geneesal vir hul eie onvermoë en onkunde gevind het. Dit maak hul so te sê alwetend, goddelik. Daar is iets soos die Dunning-Kruger-effek wat op die volgende neerkom:

“‘n Kognitiewe vooroordeel waardeur onkundige individue onder die wanindruk van hul meerderwaardigheid verkeer en foutiewelik hul vermoë hoër as die gemiddeld skat. Dié vooroordeel word toegeskryf aan ‘n metakognitiewe onvermoë van onkundiges om hul foute raak te sien.”

Die gemak waarmee Gouws haar eie alwetendheid teenoor my en dr. Louise Mabille poneer, is tipies van die Dunning-Kruger effek: slegs ‘n onkundige of selfs dom persoon is tot so iets in staat. Maar kom ons lys die stellings wat Gouws maak om nog verder onder die indruk te kom van haar redenasievermoëns wat so min of meer op dié van ‘n laat-middeleeuse inkwisiteur geskoei is:

  • Louise Mabille se skrywe is rassisties;
  • Praag se webwerf is regs, rassisties en onverdraagsaam;
  • Dan Roodt se skrywes is gewoonlik oningelig;
  • Louise Mabille se opleiding is gebrekkig.

Behalwe dat Gouws, die professor aan die Stellenbosse Universiteit, geen, maar géén bewysvoering vir enige van haar stellings aanbied nie, is elkeen van hulle boonop verkeerd. Daar was niks “rassisties” aan Mabille se skrywe nie, aangesien die verband wat sy tussen babaverkragtings en swart kultuur raaksien, in ‘n akademiese artikel deur ‘n antropoloog van die Universiteit van Kwazulu-Natal, Suzanne Leclerc-Madlala vasgestel is: “On The Virgin Cleansing Myth: Gendered Bodies, AIDS and Ethnomedicine” in African Journal of AIDS Research 1 (2): 87–95.

Gouws en die Universiteit van Stellenbosch is onverdraagsaam teenoor, nie net standpunte of interpretasies wat van hul polities korrekte mites verskil nie, maar teenoor die waarheid self. Wat moet ‘n mens dit daarom noem as Amanda Gouws praag “regs, rassisties en onverdraagsaam” noem? ‘n Soort Freudiaanse ontkenning? Eintlik wéét sy dat sy onverdraagsaam, dom, dogmaties, fundamentalisties – en alles wat daarmee saamhang – is, maar projekteer haar eie toestand op ons. Teenoor ‘n koerant soos Die Burger wat bloot klakkeloos ANC-propaganda – of DA-propaganda, wat dieselfde ding is – publiseer en feitlik geen debat, gesprek of dialoog duld nie, skitter praag in sy ekumeniese verdraagsaamheid teenoor meer as een waarheid en interpretasie. Te midde van die maatskaplike en politieke krisis in Suid-Afrika, met volslae wetteloosheid, korrupsie en dalende standaarde, handhaaf ons die reëls van beskaafde debat en meningswisseling. Uiteraard skram ons ook nie van polemiek weg nie, want te midde van leuens wat by die vullisvragmotor vol daagliks in ons land gestort word, is dit soms ook nodig om skerp te wees.

Is my skrywes boonop “oningelig”, soos Gouws beweer? Ek skryf rubrieke en kommentaar op die internet, nie akademiese verhandelings nie en daarom hoef ek seker nie honderde voetnote en verwysings by elkeen van my menings of uitsprake te voeg nie. Alles wat ek sê, is egter op feite of waarneming gegrond. Boonop beskik ek oor ‘n opvoeding en blootstelling aan die beste in die Afrikaner-, asook Europese denke en kultuur waarvan ‘n kleindorpse demagoog en agterlike linkse sikofant soos Gouws maar net kan droom. Soos Leon Lemmer al meermale op hierdie blad betoog het, is Stellenbosch onder die dwingelandy van ‘n kleurlingaktivis – eintlik klipgooier – soos Russel Botman lank nie meer ‘n akademiese instelling nie, maar ‘n uitbreiding van ANC-dogma en -aftakeling. Die benaming “Stalinbos” druk dit mooi uit. Die Universiteit van Zimbabwe beskik oor meer intellektuele geloofwaardigheid as Stellenbosch. Gouws is nie in staat om enige intelligente debat oor politiek, feminisme of enige ander onderwerp te voer sonder om in voorspelbare gille van “rassisme” te verval nie, juis om haar eie onvermoë en onkunde te verbloem.

Wat Louise Mabille se “gebrekkige opleiding” betref, is dit algemene kennis dat sy reeds verskeie boeke oor die Europese filosofie gepubliseer het. Die kommentaar oor feminisme in haar rubriek, gaan insgelyks van ‘n wysgerige standpunt uit; dis nie somaar moralisme en vertoon, soos dit kennelik by Amanda Gouws die geval is nie.

Terloops, die vlak van diskoers wat Gouws handhaaf, is nie eens op die peil van ‘n hoërskoolkind nie. Binnekort, as Afrikaners weer in beheer van hul eie instellings verkeer, sal mense soos Gouws summier in die pad gesteek word – waar hulle nie van hoogverraad aangekla sal word nie. Gouws is nie in staat om Afrikaans óf Engels te skryf of te praat nie. Haar patetiese rubrieke in Die Burger wemel van anglisismes en onbeholpenhede wat geen Afrikaanse onderwyser op ‘n ordentlike skool sou deurlaat nie. En sy skryf die titel “professor” voor haar naam! Ons weet dat kleurlinge en swartes op regstellende aksie kan reken om allerlei aanstellings te bekom waarvoor hulle nie eens naastenby bekwaam is nie… Miskien moet ons oorweeg dat daar ook blanke vroue bestaan wie se fanatiese Afrikanerhaat hulle insgelyks vir regstellende aksie laat kwalifiseer?

Net soos ons regering, is die universiteite totaal verrot en korrup. As “regstellende aanstelling”, is “professor” Gouws besig om die leuen te verdedig, die leuen dat daar nie daagliks ongeveer 1000 kinderverkragtings in ons land gepleeg word nie. Die buitenissige geweld, perversie en grusame verskrikking wat tans in Suid-Afrika botvier, word deur Gouws as “normaal” voorgestel. Trouens, om krities daarna te verwys, stel jou bloot aan die honende aanklag van “rassisme”!

Gouws is waarskynlik nie tot so ‘n elementêre logiese afleiding in staat nie, maar haar openbare standpunt verteenwoordig niks minder as ‘n apologie vir babaverkragtings nie. Dit is die inhoud van haar “feminisme”.

Sy is besig om die onmenslike geweld waaraan jong meisies, kleuters en babas daagliks blootgestel word, goed te praat. Saam met die Naspers-smeerblad Die Burger wie se redaksionele beleid op die kruisiging van die waarheid neerkom, is sy besig om die feitelike terreur teen meisiekinders in dié land te verdedig. Haar “feministiese” beskouing is eenvoudig so verwronge dat dit tot verkragting en moord op weerlose kinders lei.

Niks wat Louise Mabille in haar rubriek oor Westerse feministe se stilte in die aangesig van babaverkragtings gesê het, word deur Gouws se analfabetiese klein tirade weerlê nie. Inteendeel, haar stelletjie vooroordele en aangeleerde resitasie oor “rassisme”, stel haar kwade wil en gebrek aan enige logiese of intellektuele respons aan die kaak.

Gouws is slegs die buiksprekerpop van die Raka-agtige swart kinderverkragter self: die onsamehangende domheid van haar eie diskoers verteenwoordig bloot ‘n skriller oktaaf van die oergeluide wat hy maak as hy tot sy afskuwelike dade oorgaan.

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Comments

82 responses to “Amanda Gouws, ‘n apologeet vir babaverkragtings?”

  1. Miemie Fick Avatar
    Miemie Fick

    Sy het maar lae standaarde vir ‘n professor. ‘n Siekte waaraan die meerderheid Suid-Afrikaners ly. En dit dan nog skaamteloos verdedig ook.

    1. Trippie Trip Avatar
      Trippie Trip

      Goed om jou hier te sien Miemie ! Dankie vir jou altyd insiggewende bydraes op Facebook – groot waardering en ook innige dank aan Dr Roodt vir sy “op-die-bol” en puik artikels.

      ***

      Presies die tipe Blanke wat ek nie meer geassosieer wil word nie !

    2. Matt Heyns Avatar
      Matt Heyns

      Jy veralgemeen ou girl. Aan watter standaarde behoort ‘n hoogleeraar (professor) te voldoen?

      1. Hans Onrust Avatar
        Hans Onrust

        In het nuwe Suid Afrika Matt ? Nou, klaarblijkelijk anc “Mitglied” mit der Hand an der Brust ‘Die Internationale’ mit schreiend in das Palast der Republik.(reeds gesloopt)
        Maar ondertussen wel met een eerste de beste vastzittende hoest naar een privé-kliniek rijden in een BMW van ‘de zaak’ en het geld in alles behalve de Rand zetten.

  2. De Juur Avatar
    De Juur

    Suid-Afrika is ‘n baie siek land, besmet met lae vervloekte siek wit liberale gespuis. Daarom verdien Suid-Afrika niks anders as ‘n dringende bloedige Afrika-enema waar hierdie meerderheid wit liberale (DA-stemmende) drek-skuim omsingel, en op strepe deur hulle dierbare kroeskop boggom-naastes uitgemoor word. Ek voel ‘n veer vir die wit skuim van Aapzanië. Laat hulle spoedig uitvrek. Poetic Justice.

  3. Leon Lemmer Avatar
    Leon Lemmer

    Amanda Gouws skryf in haar rubriek gewoonlik oor feminisme, ingeklee in linkse politiek. Wanneer ek haar teks lees, wonder ek altyd wat is dit wat haar op hierdie weg laat voortgaan. Is dit dat sy ‘n grief het omdat mans nie in haar belangstel nie? Of is dit dat sy nie in mans nie maar in vroue belangstel? Of wat het oor haar lewe geloop? Sy kan ons gerus ‘n slag in haar vertroue neem en inlig.
    Naas Gouws se rubriek oor Louise Mabille het Die Burger dit wys geag om ook ‘n artikel deur Johannes de Villiers oor dieselfde onderwerp te publiseer (11 deser, p 11). De Villiers is ‘n dosent in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch.
    Hy erken dat feminisme in nie-Westerse geledere dikwels ongewild is. Sy hoofbeswaar teen Mabille is dat sy ‘n tuiste vir feminisme in polities regse geledere soek. Hy beroep hom dan op Derrida se dekonstruksietegniek. Pleks van Mabille verkeerd te bewys, haal hy, in ‘n poging om haar te diskrediteer, minder oortuigende reaksies op haar skrywe aan.
    Hy noem ‘n geval in Indonesie waar Moslem-mans mag met vroue deel. Hy haal ook ‘n Xhosa-kollega aan wat beweer dat die geslagte tradisioneel in daardie kultuur gelyke vennote is; ‘n bewering wat deur baie waarnemers teengespreek word.
    De Villiers sluit sy betoog soos volg af: “Die regse uithoeke van die Weste is allermins ‘n veilige hawe vir feministe om aan die Derde Wereld se chauvinisme te ontvlug.”

    1. Dan Roodt Avatar

      Beste Leon, dankie vir die vewysing. Ek sal bietjie daarna gaan kyk. Die ongelooflike is natuurlik dat dié mense dink dat “Links” per se “goed” is; dít terwyl die twintigste eeu natuurlik by uitstek die verhaal van linkse vergrype verteenwoordig, soos dié van Stalin, Mao en Pol Pot.

      1. BitterEinder Avatar
        BitterEinder

        En Hitler – Nasionaal Sosialisties – NAZI.

        1. jan Avatar
          jan

          Ja natuurlik – Hitler – die grootste makabere skouspel van almal ooit.- antisosiale besetenes hulle sosialisme op die wêreld afdwing.
          Soos ons plaaslike Demente Tsafendas-krasie.waarmee Naspers sakke vol geld maak.

    2. jan Avatar
      jan

      Leon Dan
      Ek het voorheen na ‘boosaardige femisisme’ verwys as intelektuele hoerery [waaraan mans hulle ook kan skuldig maak]

      Hier is die verwysing van Sarah Bromberg studie lesing gelewer op ‘n wêreld forum 1997.

      http://feministissues.com/

  4. Rebel Avatar
    Rebel

    Amanda Gouws is een van die politiek-korrektes aan Universiteit Stellenbosch wat die bestuur gebruik om hulle by hul transformasie-doelwitte uit te bring. n Tipiese ANC-amptenaar wat geen verdaagsaamheid teenoor andersdenkendes toon nie. Sý is die naïewe, eensydige en oningeligte akademikus. Tipies van die ja-baas mentaliteit wat jy deesdae in SA universiteite kry. Kwessies rondom die Afrikaner en Afrikaans is bv “vir haar net n vermorsing van kosbare tyd”, soos sy eenkeer op RSG kwytgeraak het.

    1. Matt Heyns Avatar
      Matt Heyns

      Die liberalisme was nog alytd ‘n gevaarlike bedreiging vir die Afrikaner volk. Wat nuut is, is die hewige liberalistiese aanslag van uit eie geledere. Ons eie mense se aanslag is die skerpste en gevaarlikste aanslag nog wat geloods is. Qui vive!

    2. Riempies Avatar
      Riempies

      Rebel mens seker vir Amanda Gouws ook vra of sy saamstem met die gesegde as jy vir niks kan staan nie sal jy ook vir alles val?

  5. Deon Rademeyer Avatar
    Deon Rademeyer

    Ek kon Nader aan die einde van die skrywe sien dat Dr. Dan self n bietjie warm onder die coller raak. Goeie skrywe, ek verlustig my in die verskil in intelek, tussen die ANC verteenwoordiger en Dr. Dan.

  6. Boerseun.Z.A.R Avatar
    Boerseun.Z.A.R

    Nog n L.W.B

      1. Boerseun.Z.A.R Avatar
        Boerseun.Z.A.R

        Opposite of A.W.B.

      2. Ratel Avatar
        Ratel

        Longwheelbase.

  7. Matt Heyns Avatar
    Matt Heyns

    Die staat (organisasie van mense) mag nie regstreeks of on-regstreeks
    onbillik teen iemand diskrimineer op een of meer gronde nie, met inbegrip van
    ras, geslagtelikheid, geslag, swangerskap, huwelikstaat, etniese of sosia1e
    herkoms, kleur, seksuele voorkeure, ouderdom, gestremdheid, godsdiens,
    gewete, oortuiging, kultuur, taal en geboorte nie.

  8. Hans Onrust Avatar
    Hans Onrust

    vooralsnog is het niet toevallige resultaat dat er een blanke vertrokken is(weggejaagd in het kader van “schiet de boodschapper”) èn nog wel een dame ook èn nog wel een dame die het vrije woord gevuld van rationalisme van belang acht.

    De aard en wijze waarop dit gebeurt is bekend van dictaturen en zeker die van de anc dictatuur.
    Gouws schiet dan toch in eigen voet als ‘femisitisch voorvechtster’ en zit in een reuze spagaat.

    Kennelijk is haar ‘iets anders’ toch van meer waarde…..en dan zijn we weer bij het anc ambtenaarsbestaan en het kortzichtig eigenbelang waar (met de mond) zo tegen wordt geageerd door de zogenaamde vrijdenkers van links. hèhè.

    De onafhankelijk waarnemer zal graag willen weten hoe bepalend ‘angst voor de baas’ van invloed is op de uiteindelijke stellingname.

    Zal niks verbazen als dit soort van professor nog vol van plagiaat(plakken en knippen) het proefschrift heeft bijeen gerommeld. Ook zo’n kenmerk van ‘wetenschappers’ in dictaturen. Maar dat zal de anc geen zorg zijn net als de verkrachtingen zelf.

    Buigen voor anc absolutisme is het motto wat werkgarantie geeft.
    Hopelijk mag de wereld toch nog van Mabille blijven horen.

  9. Matt Heyns Avatar
    Matt Heyns

    Die onderliggende gevaar in liberalisme is die bevraagtekening van gesag, ‘n geringskatting van die gesonde verstand, beklemtoning van die natuurlike goedheid, behoeftes, begaafdheid en teenswoordige geluk. In die vryheidsgedagte val die klem sterk op die humanitêre oorwegings. Dit ignoreer belangrike verskille in kulture deur doelbewuste propagering van ‘n neutrale opvoeding. Miskenning van kulture werk verlies aan identiteit in die hand. Sodoende word ‘n karakteristieke leefwyse vernietig.
    Qui vive my volk!

    1. sjert Avatar
      sjert

      So is dit Matt.
      Dit is ook so dat die Afrikaner se geskiedenis heelwat spore van liberale invloede toon.
      Hugo De Groot (Grotius) en Immanuel Kant wat kwalik as liggewigte beskou kan word, was manne wie se werke deur latere liberales soos John Locke, as rigtingwysers gebruik is.
      Die Kase verdeel hul liberales in linkse en regse liberale groepe.

      1. Götterdammerung Avatar
        Götterdammerung

        Maw in Klasieke Liberale en “Progressiewe” Liberale of te wel Sosialisme in ‘n mooi aandrokkie

      2. Hans Onrust Avatar
        Hans Onrust

        Sjert, het is nog steeds wachten op ‘liberalen’ en zelfvoldane atheïsten die Kant’s redenatie weerleggen over de unieke positie van het Christendom in ‘wat mag ik hopen’

  10. Matt Heyns Avatar
    Matt Heyns

    Sy bedoel seker maar sommige kommintare op die webwerf is regs, rassisties en onverdraagsaam.

    1. Götterdammerung Avatar
      Götterdammerung

      Wel ons weet sekere kommentare op die webwerf is dom, arrogant en gevul met hibrus

  11. Ratel Avatar
    Ratel

    Ek weet wie Louise Mabille is, en ek weet wie Dan Roodt is.
    Maar wie is Amanda Gouws en hoekom word sy ‘n platform in die Burger gegun? Dit wys net weer hoe agterbaks en slinks NASPERS is met hulle kies van “Afrikaners”, wie geleenthede gegun word om standpunte in die media mag maak. Gouws word voorgehou as ‘n denkende “Afrikaner”, saam met ‘n swetterjoel onbekende pseudo-intellektuele, maar niemand wat ooit die deursnee Afrikaner verteenwoordig sal ‘n geleentheid gegun word om die media as spreekbuis te mag gebruik nie. Daar is ‘n onstettende groot poel om vanuit te kies as NASPERS ‘n opregte Afrikaanse intlellektueel soek om die Afrikaner se standpunt in die media te kom verduidelik, maar obskure karakters uit obskure departemente word gekies, bloot omdat hulle die regte anti-Afrikaanse standpunte huldig.

    NASPERS is die Afrikaner se grootste vyand, want hulle is die rede hoekom anti-Afrikaners so luide stem het, hoekom volksvyande so gereeld in die media gehoor word, en ook hoekom daar nie ander pro-Afrikaner standpunte ook gehoor word nie. Pro-Afrikaanse sprekers word gewoon net nie geduld nie.

    NASPERS doen nie net lustig mee in die kultuurmoord en uitwissing van Afrikaners nie, hulle is een van die dryfvere daaragter. Maar wat kan ‘n mens verwag van ‘n organisasie wat aan buitelandse volksvreemdes behoort en wat deur onderdanige anti-Afrikaanse werfbobbejane bestuur word?

    1. Dan Roodt Avatar

      Ratel, ek kom nou af op die navorsing van die Amerikaner R.J. Rummel oor massamoorde in die twintigste eeu:

      http://www.hawaii.edu/powerkills/NOTE5.HTM

      Toe gaan daar vir my ‘n lig op: Dis veel makliker om ‘n massamoorde op ‘n groep individue te pleeg, want dis per definisie geen “volksmoord” nie. Soos dit vir my lyk, berei al die “Afrikaanse” akademici met hul ontkenning van die Afrikanergeskiedenis, -kultuur, -identiteit en -volkskap die weg voor op so ‘n massamoord of etniese suiwering wat ons heeltemal weerloos laat sodat ons nie eens die beskerming van die Volksmoordkonvensie sal geniet nie, synde bloot ‘n versameling individue wat “per ongeluk” en “lukraak” in “misdaadvoorvalle” omkom…

      Volgens Rummel kan selfs die tienmiljoene mense wat Stalin laat doodmaak het nie ‘n volksmoord genoem word nie, want dit was alles politieke moorde wat nie noodwendig om etniese redes gepleeg is nie.

      1. Ratel Avatar
        Ratel

        Daar is altyd daardie oomblik van stilte voordat, soos die Engelse spreukwoord lui, die penny drop.

        En ek dink ek het nou een van daardie stiltes gehad. Dit maak vir my absolute sin.

        Dit is hoekom daar nie meer van Afrikaners gepraat word nie, maar eerder van Afrikaanses. Dit is hoekom daar van een reenboognasie gepraat word, in plaas van Afrikaners en andere. Hoekom Afrikaans in elke instansie ‘n identiteit ontken word. Hoekom daar in NASPERS se koerante, veral in hulle tiener bylaes, van sulke slordige Afrikaans gebruik gemaak word. Ons word deur die massas in die NSA verswelg, en die misdaadstatistieke wat spesifiek op die Afrikanervolksmoord van toepassing is, word met die res van die land se hoe misdaadsyfer afgewater en versteek.

        Alles ten doel om die Afrikaner as ‘n subafdeling van die groter NSA te maak en ons nie te sien as ‘n definitiewe aparte en unieke volk nie. Ergo, geen spesiale regte of internasionale erkenning as ‘n unieke volk nie, slegs deel van die NSA sonder spesiale statuur, taal, kultuur, identiteit en kleur.

        Ek dink jy het ‘n ding hier beet Dr. Dan.

        1. jan Avatar
          jan

          Tog het die wêreld ingegryp toe 10000 moslems in Bosnie oor een naweek doodgeskiet is 1995.en later in Kosovo 1998. Massamoord [Genocide en Genderocide]

          Die wêreld het absoluut niks gedoen toe amper een derde van die Boerevolk stelselmatig uitgewis is nie. Baie koste-effektief deur bloodstelling hongersnood en siektes.

          O neee die duitsers en russe en chinese het gedink dis nou coool en die ingelse rekord probeer breek.

          Dis kompleet asof ons steeds in ‘n staat van beleg verkeer – kunsmatig gevange gehou deur ons eie Naspers die bakermat van Tsafendastiek [joernalistiek]

          Tragies genoeg word die hande gebyt wat die reddingsboeie uitgooi Orania, Die VVK AO , Praag se redaksionele missie VF Solidariteit, Afriforum maar veral Die Christen kerke ens ens.

          Afskuwelik tragies nê soos wat die verskriklike leegheid van Godverlateheid van Nietzche lyk Hmm?

          1. Hans Onrust Avatar
            Hans Onrust

            Dat eerste kan tot nu pijnlijk beaamd worden, of Nietzche niet even voor z’n eigen einde bijdraaide ?
            Veel gezien bij Atheïsten.

      2. Hans Onrust Avatar
        Hans Onrust

        ‘etnische zuivering’ (ethnic cleansing) is een begrip wat veel voorkomt inzake de Bosnische Serviërs en Kosovo bij het Int. Strafhof.

        Wladimiroff (Den Haag) is een bekende rechtsgeleerde in deze die deze zaak behandeld(e)

        De anc met Zuma heeft evenals Milosovic destijds, de burgers niets goeds te brengen en zeker de Afrikaner/Boere niet.

        Politieke moorden sluiten etniciteit niet uit.

        De Oekraïner weet er alles van.

        In 1924 Stalin became the leader of the USSR. He was determined to crush nationalism in Ukraine, and also to break the resistance of the kulaks, the smallholders who had made a success of their farms (and therefore a profit). Their free market system was condemned by communists, whose ideal was ‘collectivisation’: ownership of land and its produce by the state, which was the workers’ employer and paid them a basic wage. In itself, this move towards equality had its virtues. But in practice it’s an arrangement that can work only by consent, not by force, and then only if efficiently and honestly run. The peasant farmers of Ukraine – nearly 90% of the population – didn’t care for the idea, and resisted it as strongly as they could. Meanwhile, management was now in the hands of communist party officials, who had little or no experience or training, and even less understanding of farming; and not all were either efficient or honest. The Stalin-led regime ruled by fear and force, with the aid of ruthless party activists and the powerful and brutal secret police.

      3. Gas Avatar
        Gas

        In daardie geval sal dit ook geen probleem wees wanneer Gouws deur haar dierbare & geliefde aap-naastes omsingel word en summier van kant gemaak word nie. Dit word genoem “Poetic Justice”. Dieselfde tel vir haar mede DA -stemmende wit liberale ploert -samelewing. Hulle verdien totale uitwissing.

  12. BS Avatar
    BS

    Amanda Gouws looks like a stereotypical bull-dyke feminist.

    1. Götterdammerung Avatar
      Götterdammerung

      “Middle-class feminists envy the ability of working-class women to acknowledge that men get in their way without becoming man-haters.” Lasch

      1. h. onrust Avatar
        h. onrust

        Götterdämmerung, vraagje langs de lijn.
        Hoezo de naam Götterdämmerung ?

        1. Götterdammerung Avatar
          Götterdammerung

          Hans dit is ‘n verwysing na die kataklismiese einde van ‘n voortvaarende Suid Afrika om vervang te word met die bestaande derde wereld Kakistocracy

  13. Götterdammerung Avatar
    Götterdammerung

    Een waarneming oor “akademici” soos Gouws, Kopdoek et al is dat die veronderstelling is dat hulle liberaal is. Dit is ‘n verkeerdelike aanname. Ware liberalisme is werelde verwyder van die Sosialistiese seepkissies waarvan hulle op die gewone mens neer preek. In die woorde van Winston Churchill: “Truth is incontrovertible. Malice may attack it, ignorance may deride it, but in the end, there it is”

    Dit is ‘n onderwerp waarvan Sosialiste soos Gouws geen kennis dra nie

    1. sfert Avatar
      sfert

      Binnie in die middel van die kol in!!!
      Dit is inderdaad ‘n belediging vir die liberalisme om sotte soos Lapkop en Gouws as liberales te beskryf.

      1. sjert Avatar
        sjert

        Moet lees: Binne in…
        Is @#!$# SJERT. Nie sfert nie

    2. Riaan Kruiwa Avatar

      Skuus, daar verwys ek toe ook skeef na liberalisme in my kommentaar. Moes eerder gesê het sosialiste. Dankie vir die reghelp.
      😉

  14. Deon Van Zyl Avatar
    Deon Van Zyl

    Die Multi-Kulturele Fassis weier om een vraag te antwoord: hoe is ‘n
    wereld met een kultuur moontlik as alle kulture gelyk is? In die se
    denke word kultuur op die hoogste podium geplaas, en enige kritiek van
    ‘n kultuur as intollerant en/of rassisties uitgekruit. As kritiek van
    kultuur dan onmoontlik is, waarom is Westerse kultuur dan boos: ‘n juk
    wat deur emansipasie afgeskud moet word? Hoekom is daar dan iets soos
    “Blanke onderdrukking” of “Blanke meerderwaardigheid”? Hoekom is daar
    dan onderdrukking van die vrou deur die man: dit is immers deel van
    daardie kultuur om die vrou te onderdruk. Hoe dan nou? Daar bestaan mos
    geen maatstaf om tussen kulture te onderskei nie? Ons is almal mos net
    mense wat in harmonie leef met geen verskille fisies, intellektueel, of
    geestelik te bespeur nie. Ons deel een kultuur van Polities Korrektheid
    waar swakkelinge nie bestaan nie, talent nie verskil nie, sotte geen
    invloed uitoefen nie, psigopate geen ekstreme self-belang navolg nie, en
    groepe met poltieke agendas nie bestaan nie. Landsgrense het mos verval en almal kan mos kom en gaan soos hulle wil. Verraaiers en bedrieers bestaan nie meer nie want perspektief is al wat saak maak. As jy babas verkrag is die epitoom van ‘n onaantasbare kultuur wat jou omvou in die beskermende, alomteenwoordige, ewig durende mantel van identiteit en geslag. Ons moet net dieper delg om jou paladeinse psige te verstaan en jou magiese seksuele behoeftes te ontbloot as die begeertes van ‘n jammerling onderdruk en misverstaan – ‘n vrou vasgevang in ‘n man se liggaam besig om te sink in die donker van onderdrukking en desperaat op soek na bevryding en groter mensheid!

  15. Ratel Avatar
    Ratel

    “Amanda Gouws is ‘n polities onwetenskaplike professor in politieke wetenskap en ‘n Afrikaanse skrywer met weinig agting vir Afrikaans of ordentlike taalgebruik. Met ander woorde, sy het presies die stoffasie waarvan Naspers-rubriekskrywers gemaak word.”

    In my soeke om meer te wete te kom oor hierdie spesifieke anti-Afrikaner, kom ek op die juweeltjie, plus nog ‘n skatkis van juwele or die infame (soos in infamous) pseudo-intellektueel, Amanda Gouws, af.

    Waar? Hoor ek julle vra.

    Maar sommer hier op Praag, in 2007 al geskrywe deur Gustav Venter. Drie agtereenvolgende rubrieke oor die einste landdras sog.

    Verder, nadat ek vir Gouws gaan google het, kom ek op ‘n foto af waar Gouws so half skugter agter die lelikste, norsste man wat ek in ‘n lang tyd gesien het, buk, Die man sit met sy arms voor hom op ‘n tafel gevou, met ‘n lee glas en ‘n halwe glas wyn voor hom en hy gluur die kamera aan asof hy soos ‘n jaloerse minnaar die verleidelike Gouws wat speels en koketterig met haar vinger teen haar gesig agter hom buk, teen die kameraman wil beskerm. Ek wonder toe wie die lelike ou is teen wie Gouws haar so aanvlei, en ek gaan toe maar na die bladsy toe waarop die oorspronklike foto verskyn.

    Daar is die oorspronklike foto toe wel, met die onderskrif: “Joan Hambidge en Amanda Gouws.”

    “I rest my case.”

    1. Sowaar! Avatar
      Sowaar!

      HA!HA!HA! en HA! Ek het nou die hele stukkie met ingehoue asem gevolg en was seker, het net gewag daarvoor: Hier gaan Piet Groukramp nou uitspring. Jy skryf darem seker professioneel, Ratel, want jy weef ‘n goue draad na ‘n totaal onverwagse einde?

      1. Ratel Avatar
        Ratel

        Dankie Sowaar. Ek het in die Namakwaland grootgeword, so dit moet seker maar ‘n aangeleerde ding wees.

        1. Sowaar! Avatar
          Sowaar!

          Ek dink, Ratel, t.w.v. my eie ego en die mans wat my aantreklikheid dalk miskyk, daar sit dalk ‘n goue hart voor haar wat ek hoop sy nie sal vertrap met haar byderwetse sosialistiese maniere nie. Sug.

          Op ‘n ander noot- sal oog oophou- hoop jy kry nog iets om te vertel …. !

      2. Ratel Avatar
        Ratel

        Ek het weer die kiekie gaan soek en Sowaar net vir jou plaas ek hom hier.

        1. Bertrand Divamanque Avatar
          Bertrand Divamanque

          Ooooh… what do we have here…? LOL… Probably a rare case of two genetically mutated Spermless Whales trying to copulate by means of echo location, only resulting in a hideous, senseless blubber bouncing ceremony, creating some waves in the harbour to the amazement of everyone. What a disgusting sight indeed. They urgently need to be harpooned. Luckily despicable mutations cannot procreate.

        2. Hans Onrust Avatar
          Hans Onrust

          en wie is wie Ratel ? haha

          1. Ratel Avatar
            Ratel

            😉

        3. sjert Avatar
          sjert

          Goeie wetter!
          Sien julle nou wat te veel rooiwyn aan ‘n man, (skuus ek bedoel ‘n vrou) se voorkoms kan doen.

  16. jan Avatar
    jan

    Boosaardige feminisme is die aanbidders van vervloekte Isebel die heidense vrou van Agab. isebel is die stigter van die Baalkerk en Vrymesselaars. Die Baalkultus het sekere eienskappe.waaronder hul geheime tempels, kinderoffers [aborsies] veelgodery en towery, en seksuele perversie ens [Google self.]

    Daarteenoor het ons die Esters wat ons volkie sal red.

  17. Marcus Aurelius Avatar
    Marcus Aurelius

    I’m confused: why are self-described white right-wingers and ethno-nationalists worried about what people of other races do? I thought only liberals tried to save blacks from themselves.

    1. Götterdammerung Avatar
      Götterdammerung

      Who ecactly are self-described right-wingers? You have a serious affliction of cognitive bias.

      1. Hans Onrust Avatar
        Hans Onrust

        good question.
        Marcus better calls himself Gallicula

    2. Ratel Avatar
      Ratel

      We’re not worried about what they do, per se.

      We are worried about what they do are doing to us.

      1. Guest Avatar
        Guest

        Which shows the level of MA’s confusion. Or is it stupidity. I suppose the Khazar Latin does not include logic

  18. Nave Wilson Avatar
    Nave Wilson

    The faculty of Social Sciences is an insidious and depressing place to be. Being surrounded by dimwit liberal arts majors, and “women’s study” graduates is enough for one to lose all faith in humanity. I’m glad i chose the hard sciences over this mickey mouse, mind-numbing rubbish.

    1. Deon Van Zyl Avatar
      Deon Van Zyl

      Social Studies used to be relevant before the attempt to turn it into
      “science”, and then finally being trashed by the “revisionists” in their
      quest to destroy the validity of Science proper, authority, structure,
      and method. All that remains is a gutted shell filled with a depth of
      practical ineptitude and social irrelevance never seen before. No longer
      is there a study of Society. Now, ideology is actively delivered via a
      faculty rather than examined. Communism did not fail. It transformed
      into Liberalism. It’s weapons are Feminism, Gender Studies, Identity
      Studies, and the ideology of Multi-Culturalism. The aim is no longer to
      provide mediation in the debates in Society. The aim is to identify
      victims, elevate them to an untouchable status, and to turn the
      identified “oppressor” into the victim. This is done through an
      increasingly larger network of overlapping laws and special
      dispensations. The realm of the Private has disappeared. Freedom of
      Choice has been replaced by regulation via the State: the Collective
      knows better than you. Every dislike now becomes a law. Every “victim”
      is now empowered via law. Resistance is racist, sexist, reactionary, or intolerant.

      1. Guest Avatar
        Guest

        You forgot to thank the Jooz

        1. GOMGAT Avatar
          GOMGAT

          Jy meen te se….die sinagoge van SATAN!!!

          http://www.youtube.com/watch?v=MFE0qAiofMQ

  19. Nave Wilson Avatar
    Nave Wilson

    Have you ever wondered why the Social Sciences are full of people like Amanda Gouws ie – white neo-liberals who are obsessed with deconstructing white identity using Marxist methods?
    It’s because they sub-consciously know that unless they adhere to the status quo they’ll be kicked out of the faculty and be left jobless with no place to go. It’s not like you can get a real job with a degree in “African feminism” or any other nonsense “research” that they spend their time doing at these universities.

  20. Nave Wilson Avatar
    Nave Wilson

    It’s always interesting to see which doctrine an anti-white feminist adheres to the most. Does she hate whites or men more?
    Since she’s a baby rape apologist i think it’s safe to say she hates whites more than she hates men. Of course, white men must make her really mad. Typical libtard i tell you.

  21. Gas Avatar
    Gas

    Amanda Gouws is maar net nog ‘n voorbeeld van ‘n stuk lae vervloekte links-liberale drek-skuim wat verdien om summier deur haar dierbare & geliefde aap-naastes omsingel en uitgemoor te word – á la “Poetic Justice -Styl”. Good riddens !

    1. jacques Avatar
      jacques

      Miskien gebeur dieselfde met haar as wat met Nadine Gordimer gebeur het, dan kan sy ook na die tyd oor sy “gladde gespierde lyf” fantaseer – nes Gordimer se uitspraak. Uggh dit maak my naar!

  22. Riaan Kruiwa Avatar

    Ek wonder of sy darem ten minste ‘n artikel soos die sal lees. Maar ja, na afleiding van haar vroeëre uitlatings sal sy seker nie nou die moeite doen nie. Dis sad. Ek sien telkemale in die liberale sirkels een groot probleem: ‘n onwilligheid om skuld te erken, en verdermeer, ‘n onwilligheid om reg gehelp te word. ‘n Tipe hiper-hypocrisy.

  23. jacques Avatar
    jacques

    Uitstekende skrywe Dan!

  24. Riempies Avatar
    Riempies

    Skitterend dr. Dan, jy het my totaal verras dat jy n
    vloer so blink kan vryf met n toiinglap.

    1. Caveat emptor Avatar
      Caveat emptor

      Stem saam Riempies, bravo Dr. Roodt, baie goed gepen.
      In die NSA lala-land van die leun is burgerlike liberale adel se propaganda en sensuur ‘n euwel wat deur ‘n verblindende lig van die waarheid soos op PRAAG gelewer, verwyder kan word, doen so voort.

      Tong in die kies, miskien kan Amanda Gouws ons almal ‘n guns doen en in die eg tree met katatoniese ­bipolêre gemoedsversteurde Carina Papenfus? Saam kan die twee dan vir Flippie Engelbrecht aanneem as hul eie en hom versorg. Amnda Gouws met behulp van Stalinbos sy kaapse vlakte gekleurdes kan dan sommer ‘n ere-doktorsgraad aan Carina Papenfus uitreik vir haar “Humanitêre hulp”.

      1. Riempies Avatar
        Riempies

        Dit is so Caveat Emptor – “doktors” is deesdae met die swart standaarde net so goedkoop soos n pakkie vis en skyfies by die Griek
        se Kafee op die hoek van die straat en dan is die tesis omtrent ook in sy geheel geskryf deur die linkse blanke BEE aanstellings, dis nou natuurlik behalwe al die “ere” doktorsgrade, vir wan administrasie, korrupsie, kriminaliteit effektiewe magsmisbruik en erens moed daar seker ook een wees vir suksesvolle blanke volksmoord.

        1. StalinX Avatar
          StalinX

          Nee Riempies, die Grieke en Portugese het plek gemaak vir hierdie onwettige pakistanis wat nie een van die 11 landstale verstaan nie 🙂

  25. Albert Brenner Avatar
    Albert Brenner

    Puik skrywe Dr Dan!

  26. Krygspraktisyn Avatar
    Krygspraktisyn

    Dr, Dan- Dit is n baie goeie skrywe op antwoord van Gouws se klaagliedere. Ek kyk graag na die motief vir haar gebabbel, en kom weer by die punt dat die meeste van hierdie wit haatsprekers dit slegs doen vir hul eie sak. Nie so seer vir erkenning van hul swart/kleurling werkgewers nie, maar wel om hul salarise te behou. My vraag is- dink hul dat die swart /kleurling baas dit nie weet nie? Die geskiedenis het bewys dat baie min regeerings veraaiers respekteer. Wanneer jy jou waardes en siel verkoop soos wat Me Gouws en haar kamerade doen het niemand vir jou enige respek nie, nie jou eie mense of die wat jy aanhag nie. Ek kry soms die gevoel dat 99% van die wittes wat nog in regeeringsposte sit op n daaglikse basis die haan hoor kraai.

  27. Koos Willeboer Avatar
    Koos Willeboer

    Onverbeterlik dr Roodt. Wat my ook opgeval het is die kommentare wat op u artikel gelewer is waarvan die gehalte ver bo die gemiddelde vlak van kommentare is wat ons meesal te lese kry. Dit bewys net weer die waarde van u persoonlike leierskap.

  28. Ciska Avatar
    Ciska

    Uitstekend! Lankal moes die gespuis in die bek geruk word! Nou hoop ek net dat die res sal volg en dié harder bykom sal word wat ons so afkraak. Dankie aan Dan en Praag. Ons moet almal hardegat raak en feite voor hierdie heilige koeie van hulle gooi!

  29. Wessel En Francis Herholdt Avatar
    Wessel En Francis Herholdt

    Geleerdheid sonder God maak slim duiwels!

  30. Andrea Avatar
    Andrea

    Dankie vir ‘n uitstekende skryfstuk.

  31. sjert Avatar
    sjert

    Ek wonder of daardie dik bus wat as NG predikant bedank het omdat die dop te lekker geraak het, dieselfde nar is wat soggens op RSG aandag soek – Izak du Plessis.
    Hy en Lapkop is mos groot pelle. Dit sal nie vreemd wees indien die Naturelle Broadcasting Corporation (NBC) hulself oor die trut ontferm het nie.
    Die oggendsirkus is hoeka die versamelpunt vir die land se narre. Bester, Visser, Lapkop, Du Preez, Gouws en so aan en so aan…

  32. Genl De Wet Avatar
    Genl De Wet

    Dr Roodt jy is seker ‘n ongelooflike pyn in die fondasie van die ANC en hul meelopende blanke gatkruipers. Die meeste mense in Suid-Afrika het so gewoond geraak daaraan om nie meer te dink nie. Dis veel makliker om net die ANC-propaganda en Naspers cliches te glo. Dankie dat jy die waarheid so skerpsinnig uitlig.

Leave a Reply