Die voormalige goewerneur van Florida, Jeb Bush, het Dinsdag vir oulaas tevergeefs probeer om die Republikeinse voorloper in die presidentsnominasiestryd, Donald Trump, in ’n regstreekse televisiedebat aan te vat, het Reuters berig. Die meeste ander aanspraakmakers op die nominasie was egter katvoet vir die vurige miljardêr. Hul versigtigheid was ’n erkenning van Trump se vermoë
Lees verder: Trump vermorsel Jeb Bush met Bin Laden-onthulling
