Die African National Congress (ANC), sal na verwagting ‘n duidelike meerderheid in ses van die nege provinsies in die komende algemene verkiesing inpalm. Dit is volgens ‘n onlangse opname wat deur die marknavorsingsmaatskappy, Ipsos gedoen is. Die opname het bevind dat die Demokratiese Alliansie (DA) waarskynlik die meerderheid stemme sal trek om beheer te hou
Lees verder: Peiling wys ANC sal skoonskip maak in meeste provinsies
