Meer as 2.000 van die Mogale City Plaaslike Munisipaliteit se nuwe asblikke ter waarde van R850.000 is vernietig in ‘n petrolbomaanval.
Betogende Kagiso-inwoners het die petrolbom na ‘n stoor van die munisipaliteit gegooi.
Dit volg na weke van protesaksies na aanleiding van die mynmaatskappy Mintails se plofstofaktiwiteite.
Die inwoners sê huismure kraak en ruite breek weens die ontploffings. Die stof wat hiermee gepaard gaan skep ‘n gesondheidsrisiko.
Volgens ‘n woordvoerder van die munisipaliteit is ‘n taakspan aangestel om ondersoek in te stel na die inwoners se bewerings. – RSG

Groot waarheid …
As dit waar is, is ek verseker nie ‘n “African” nie. (Dankie tog daarvoor)
Dalk eerder Bush-can? Ons ken mos die storie van die bos …
Waar opaarde is hierdie plekke wat in die berig genoem word? Ek voel soos ‘n vreemdeling in my eie land!
Jy is nie alleen in onkunde nie – die swartes weet ook nie waar dit is nie.
Daar anderkant, Puma,
Flip alleen weet, maar as ek so na die brande en rampokkery kyk is dit beslis erens in die ayencee se nuwe Soufefrica.
Hierdie verwoesting gaan beslis help met die “service delivery”
Van more af is alles reggestel.
Mogale City is Krugersdorp. Ek sukkel self met die nuwe name ten spyte daarvan dat dit al jare is!
Wat is die groot probleem???
Asblikke hoort mos op die ashoop!.
Afrika mentaliteit.