‘n Groot aantal joernaliste van Westerse mediamonopolië het die staatsaanklaer in die Oscar Pistorius-moordverhoor ingewag kort voor agtuur Maandagoggend by die Hooggeregshof in Pretoria. Die sirkus in die hofsaal sal regstreeks op televisie en radio uitgesaai word. Die saak trek wêreldwyd aandag en groot gedeeltes van die hofverrigtinge sal te siene wees soos dit ontvou. Die
Polisie sê hulle is nie genoeg om plundery te stop
Verskeie winkels wat aan Somaliërs behoort, is by Pienaar naby Nelspruit geplunder. Die aanvalle het gevolg op die dood van ‘n 20-jarige man, wat na bewering aan die hand van ‘n winkeleienaar gesterf het. Die plundering het begin nadat die slagoffer begrawe is. Een van die Somaliese winkel-eienaars Ali Mohamed sê die polisie doen nie genoeg om
Lees verder: Polisie sê hulle is nie genoeg om plundery te stop
Swaar reën voorspel
KwaZulu-Natal is gewaarsku om hom gereed te maak vir moontlike oorstromings in die volgende paar dae, het RSG berig. Die Nasionale Weerdiens sê voorspellers hou ‘n ogie op ‘n naderende kouefront wat oor die provinsie inbeweeg. Sy sê die noorde van die provinsie sal die ergste deur swaar reën geraak word. Swaar reën word ook
ANC-lid voor vir gewapende roof
’n ANC-wyksraadslid van Middelburg laai glo niksvermoedende vroue langs die pad op om hulle met ‘n vuurwapen af te dreig en te beroof. Die ANC-lid en haar man verskyn volgende week in die hof op aanklagte van aanranding en gewapende roof, het die City Press berig. Hulle word daarvan aangekla dat hulle vroulike rylopers geleenthede
Rusland ingegrawe in die Krim
Rusland het nie gereageer op die gebeure in die Oekraïene tydens die Olimpiese Spele in Sochi nie. Soos verwag is, het die magswisseling in Kiëf plaasgevind by die afsluiting van die Spele. Westerlinge, grootliks oningelig vanweë hul mediamonopolieë, het die indruk van ‘n pro-Europese revolusie wat daar afgespeel het. Maar die uitlek van ‘n telefoniese gesprek
Swartmag-manna in Potchefstroom
deur Leon Lemmer Nelson Mandela is op Donderdag, 5 Desember, dood. Op Vrydag, 13 Desember, toe die Mandela-histerie op sy hoogtepunt was, is ‘n rubriek deur Hannelie Booyens gepubliseer. Ek het daaroor soos volg geskryf: “Van die bedenklikste teks wat die afgelope tyd in Die Burger (en Beeld) gepubliseer is, is afkomstig van Hannelie Booyens,
McBride is Opod se nuwe hoof
Die uiters omstrede voormalige bomplanter Robert McBride is as die nuwe hoof van die Polisie se Onafhanklike Ondersoekdirektoraat (Opod) aangestel. Die Minister van Polisie, Nathi Mthethwa, sê McBride sal eerskomende Maandag in sy nuwe pos instap. McBride was destyds deel van ‘n groep van Umkhonto we Sizwe wat twee restaurante in Durban in 1986 opgeblaas
Malema onskuldig op aanklag van roeklose bestuur
Die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters, Julius Malema is in die Vanderbijlparkse Landdroshof onskuldig bevind op aanklagte van roekelose bestuur. Malema het erken dat hy te vinnig gery het, maar hy sê hy het uit “sy foute geleer”. Malema is op 23 Desember in die Vaaldriehoek in hegtenis geneem nadat hy glo teen 215 kilometer per
Lees verder: Malema onskuldig op aanklag van roeklose bestuur
Waterkloof 2 terug tronk toe na Beeld flink stemming maak
Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste die Waterkloof 2 se paroolkansellasie verwelkom. Die voorsitter, Vincent Smith, sê die beslissing sal ‘n boodskap stuur dat onwettige optrede nie in tronke geduld sal word nie. Dit is nie bekend of die bewaarders wat die twee gehelp het, aangekla is nie. Sonder “hulp” sou die twee nie
Lees verder: Waterkloof 2 terug tronk toe na Beeld flink stemming maak
Beeld-joernalis en KykNET-aanbiedster verdedig aanval op Pukke
Die Beeld-joernaliste en KykNET-aanbiedster Elma Smit het die besluit van Adriaan Basson om ‘n grootskaalse veldtog teen die Potchefstroomkampus van die Noordwes-universiteit te loods só op Facebook verdedig: Ek weet hierdie gaan ‘n ongewilde post wees, maar ek voel ek moet dit sê: die Sieg Heil-saluut in Potch IS nuuswaardig. Nes die gebrek aan motief
Lees verder: Beeld-joernalis en KykNET-aanbiedster verdedig aanval op Pukke
