Universiteit Stellenbosch: Is akademiese herstel moontlik?

Op 1 deser is op die webwerf van die Universiteit Stellenbosch (US) aangekondig dat Willem Johan Simon (Wim) de Villiers (55) as die nuwe rektor en visekanselier aangestel is. Op dieselfde dag is Johann Rupert se termyn as US-kanselier met vyf jaar verleng. Die twee hoogste poste sal dus waarskynlik deur Afrikaanssprekende blankes en daarby

Lees verder: Universiteit Stellenbosch: Is akademiese herstel moontlik?

Dooieboommedia skep rasherrie vir sensuur-doeleindes

Die media kan nie bekostig dat ‘n goeie krisis verlore moet gaan nie, skryf Jan Viljoen. “It’s long been understood, hundreds of years, that unless people are controlled, they are going to challenge power. They will not simply willingly accept subordination, domination, hunger and so on. Nobody is going to accept that – if they

Lees verder: Dooieboommedia skep rasherrie vir sensuur-doeleindes

Hongkongse protes rafel uit

Dit lyk asof nie kleurrewolusie in Hongkong nie die pyp gaan rook nie. Hongkongse polisie het Donderdag begin om die toneel van die stad se sogenaamde “pro-demokrasie betogings” op te ruim. Tente en versperrings is verwyder na twee maande se siviele ongehoorsaamheid en politieke opmarste en vergaderings die middestad van Hongkong lam gelê het. Die meeste

Lees verder: Hongkongse protes rafel uit

Palestyne blameer Israel vir minister se dood

Die Palestynse owerheid het Israel blameer vir die skielike dood van ‘n Palestynse kabinetsminister. Israel het sy troepe in die Wes-Oewer intussen vermeerder en die minister van verdediging, Moshe Yaalon, het verskoning vir die dood aangebied. Volgens die Palestyne toon die voorlopige lykskouing – wat betwis word deur Israeliese patoloë – dat hy gesterf het

Lees verder: Palestyne blameer Israel vir minister se dood

Gedenkdiens vir vermoorde Groenewalds

‘n Gedenkdiens sal Vrydag by die Moreletapark NG-kerk in Pretoria gehou word vir die vermoorde Werner Groenewald en sy twee kinders Hul oorskot het Woensdag in Suid-Afrika aangekom. Teresa Conradie, ʼn familiewoordvoerder, het Donderdag gesê hulle oorskot het uit Kaboel aangekom. Groenewald se vrou, Hannelie, ‘n mediese dokter, is Dinsdag terug uit Afghanistan. Groenewald (46), en sy kinders

Lees verder: Gedenkdiens vir vermoorde Groenewalds

Talle roubeklaers by Korkie-diens verwag

‘n Groot aantal roubeklaers word by die diens van die voormalige biologie-onderwyser van Grey Kollege in Bloemfontein verwag. Pierre Korkie is verlede naweek in ‘n mislukte ontsettingspoging deur die VSA in Jemen dood tesame met ‘n Amerikaanse aangehoudene. Die Amerikaanse State Department het intussen in ‘n verklaring gesê hulle was nie daarvan bewus dat ‘n Suid-Afrikaner aangehou word

Lees verder: Talle roubeklaers by Korkie-diens verwag

Kraaifontein-moorde skokkend wreed

Die moorde van ses mans het die gemeen­skap van Joostenbergvlakte geskok gelaat. Vier van die lyke is intussen uitgeken. Die vermoorde mans het langs mekaar gelê met hul arms agter hul rûe vasgebind, en hul gesigte in die grond. Hulle is vermoedelik met skerp voorwerpe gesteek. Een fotograaf het aan die media vertel het daar was klippe op

Lees verder: Kraaifontein-moorde skokkend wreed

DA-leier ook vir onparlementêre gedrag ondersoek

Mmusi Maimane, parlementêre leier van die DA, is een van drie LP’s wat ondersoek word vir beweerde onparlementêre gedrag, het Sapa berig. Baleka Mbete, Speaker, het die parlementêre komitee oor regte en voorregte gevra om Maimane, Mike Waters, die adjunkhoofsweep van die DA, asook Bertha Mabe, ʼn ANC-LP, te ondersoek. Mbete het gesê die DA-leier het ‘n

Lees verder: DA-leier ook vir onparlementêre gedrag ondersoek

Eskom knou rand

Eskom het aangekondig dat geen beurtkrag Vrydag ingestel sal word nie. Die kragvoorsiener het nogtans gewaarsku dat die kragnetwerk steeds onder druk sal bly. Die land het verlede week gesteier onder beurtkrag, die ergste wat sedert 2008 ondervind is. Die Eskom-woordvoerder, Andrew Etzinger, sê egter die stand van kragvoorsiening het sedert Maandag effens verbeter. Die internasionale kredietgraderings-agentskap, Fitch sal Vrydag hulle kredietwaardigheidsiening

Lees verder: Eskom knou rand

Afrikanersonde: Wil wit wees

Enigeen met oë om te sien of ore om te hoor en ‘n verstand om mee te dink weet deesdae dat die Westerse beskawing dodelik siek is. Trouens wanneer dit kom by ‘n ontleding van die situasie rakende die wit Westerse beskawing, weet ‘n mens nie watter een van « diagnose » of « lykskouing

Lees verder: Afrikanersonde: Wil wit wees