Die hoofstroommedia in Suid-Afrika probeer met alles waartoe hulle in staat is, die tweede aanval op mnr. Clive Derby-Lewis af te maak asof dit nou maar weer ’n toevalligheid is. Hierdie keer word dit voorgehou dat die aanvaller ’n jong lid van ’n bende is wat sy lidmaatskap moet bewys en regverdig deur iemand belangrik
Front Nasionaal eis optrede van minister oor plaasaanvalle
Oor die afgelope 12 ure het Boere Krisis Aksie berig van 3 plaasaanvalle: een elk by Doornkraal, Cullinan, by St Francisbaai in die Oos-Kaap en by Morningside. Daar bestaan geen betroubare statistiek oor die aantal mense wat reeds in plaasaanvalle die lewe gelaat het nie, aangesien minister Nathi Mthetwa reeds in 2009 opdrag gegee het
Lees verder: Front Nasionaal eis optrede van minister oor plaasaanvalle
Oproeriges vas by Brits, polisie skiet kind by Tzaneen
Die polisie in Noordwes, het Dinsdag vyf verdagtes in hegtenis geneem by Brits, in Majakaneng Village naby Mooinooi vir brandstigting, kwaadwillige beskadiging van eiendom, intimidasie, aanranding en openbare geweld. Die inhegtenisneming volg na ‘n intensiewe ondersoek oor gevalle wat gedurende Majakaneng-oproer op 27 en 28 Februarie 2014 geregistreer is. Van die vyf verdagtes, staar een ‘n
Lees verder: Oproeriges vas by Brits, polisie skiet kind by Tzaneen
Okosa verdedig laer seltariewe teen MTN, Vodacom
Selfoonreuse MTN en Vodacom het Okosa hof toe geneem oor die kommunikasiereguleerder se planne om beëindigingstariewe vir selfone te sny. Die twee mededingers het ‘n dringende interdik gebring om die reguleerder te verhinder om nuwe selfoontariewe in te stel. Die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg sal vandag getuienis aanhoor van die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid in die saak
Lees verder: Okosa verdedig laer seltariewe teen MTN, Vodacom
Drie jong swartes erken Richmond-plaasmoorde
Drie swart jeugdiges het in die Hooggeregshof in Pietermaritzburg erken dat hulle ‘n gesin van drie op ‘n plaas in Richmond, KwaZulu-Natal vermoor het. Die drie van 17,19 en 20 jaar het toegegee dat hulle die 76-jarige Echard Schutte, sy vrou, Elizabeth, 66 en sy 33-jarige seun Lutz doodgesteek het, het RSG berig. Hulle het
Genoeg geNkandla, asseblief!
Deur Riana Theron. Die onophoudelike nuus oor Nkandla wat alle wittes op hol het, is werklik baie vreemd. Die swartes stel hoegenaamd nie belang in Nkandla nie. Dis nou dieselfde wittes wat geen toegang tot enige staatsgeld of -dienste het nie op die grond van hul taal. Want velkleur is dalk nie so belangrik nie.
Alle Afrikaners moet op 7 Mei stem: Front Nasionaal
Alle Afrikaners moet op 7 Mei stem, meen Front Nasionaal, die nuwe party wat vir Afrikanerselfbeskikking staan. Volgens die party se woordvoerder en onderleier, dr. Dan Roodt, “het dit veral nodig geword in die lig van die Vryheidsfront Plus wat finaal van Afrikanerselfbeskikking en die volkstaatgedagte afskeid geneem het”. Luidens ‘n berig in Die Volksblad
Lees verder: Alle Afrikaners moet op 7 Mei stem: Front Nasionaal
SANW in ‘kritieke verval’
Suid-Afrika se gewapende magte is volgens ‘n militêre strategie-oorsig in kritieke verval wat minstens ‘n dekade nodig sal hê om omgekeer te word. Volgens Reuters kan die agteruitgang in die land se verdedigingsvermoë ‘n invloed hê op alles van grensveiligheid tot handel- en vredessendings op die vasteland. Dit kan ook beteken dat binnelandse veiligheid nie
Hyundai se beste!
deur André Olivier Hyundai is ‘n Suid-Koreaanse vervaardiger van motors sedert die 1960s. Tans is dit deel van die Hyundai Kia Automotive Group; die maatskappy het oor die afgelope paar dekades bestendige groei getoon, met groot sukses in die Europese en Amerikaanse markte. Die verskillende modelle wat deur die maatskappy in sy fabriek in Ulsan
Tablet teen R500 vir nuwe praag-lede?
Ons wil graag die volgende idee op lesers toets. Ons oorweeg dit tans om ‘n seweduim-tablet met koordlose toegang (maar sonder ‘n simkaart en 3G) aan nuwe praag-lede beskikbaar te maak teen ‘n eenmalige bedrag van R500. Dit sal enigeen in staat stel om eboeke na hartelus te lees, maar ook om met ‘n koordlose
