Sierra Leone se enigste Ebola-dokter sterf

Die dokter aan die voorpunt van die stryd teen die Ebola-virus in Sierra Leone, is oorlede aan die siekte. Net enkele dae nadat hy self die virus opgedoen het, is Sheik Umar Khan dood in die hospitaal waar hy opgeneem is in kwarantyn. Hy het voor hy siek geword het, gsê hy vrees dat hy

Lees verder: Sierra Leone se enigste Ebola-dokter sterf

Duitser in psigiatriese inrigting na hy plaasmoord ervaar

Die Duitse seun van ‘n bejaarde egpaar wat op hulle plaas in Richmond in KwaZulu-Natal vermoor is, het getuig dat hy ná die moorde ‘n week in ‘n psigiatriese hospitaal moes deurbring, het RSG berig. Ekard en Elizabeth Schutte, en hulle seun Luts is verskeie keer met messe gesteek en daarna aan die brand gesteek.

Lees verder: Duitser in psigiatriese inrigting na hy plaasmoord ervaar

De Klerk vaar uit teen Die Stem

FW de Klerk het Dinsdagoggend tydens sy besoek aan die Sterkfonteingrotte en Maropeng oftewel die “Wieg van die Mensdom” sonder ironie gesê Die Stem gee aanstoot aan “ander kultuurgroepe”. Maropeng, die ideologiese breinkind van Boerehaters en Afrosentriste, is opgerig as ‘n monument téén kulturele identiteit. De Klerk en sy gade Elita Georgiades is selfs op

Lees verder: De Klerk vaar uit teen Die Stem

Zuma na VSA om Boko Haram te bespreek

Pres. Jacob Zuma en ander Afrika-leiers sal volgende week met pres. Barack Obama van Amerika vergader te midde van aanduidings dat Amerikaanse invloed op die vasteland onder druk verkeer. Die VSA se ondersteuning – die enigste waarop Israel kan staatmaak – vir die aanval op Gasa het Amerika heelwat kritiek op die hals gehaal. Zuma

Lees verder: Zuma na VSA om Boko Haram te bespreek

Vaalrivier vrot van die riool wat marxistiese ‘Emfuleni’ daarin stort

Die marxisties getransformeerde stadsraad van “Emfuleni” wat dorpe langs die Vaalrivier insluit, is besig om rou riool in die Vaalrivier te stort. Die E.coli-telling het reeds tot 77 000 eenhede per 100 ml water gestyg. ‘Emfuleni’ sluit die drie dorpe in die Vaaldriehoek, Vereeniging, Vanderbijlpark en Sasolburg in. Maar dit bevat ook Sharpeville waar betogers

Lees verder: Vaalrivier vrot van die riool wat marxistiese ‘Emfuleni’ daarin stort

Universiteit Stellenbosch vereis nou werksaansoeke in Engels

Die afkorting vir die Universiteit Pretoria is steeds UP; ook in sy webadres. Onlangs het iemand in Die Burger geskryf dat hy al hoe meer die afkorting SU (Stellenbosch University) pleks van US (Universiteit Stellenbosch) teëkom. In die US se webadres word die afkorting SUN gebruik, wat ook in die naam van die US se

Lees verder: Universiteit Stellenbosch vereis nou werksaansoeke in Engels

Leë kinderskoene voor Parlement vir Gasa

Ter ondersteuning van die Palestyne in Gasa, het ‘n groep Maandag omstreeks 13:00 by die parlement se hoofhek in Kaapstad agter ’n ry leë kinderskoene stelling ingeneem. Die leë skoene is gebruik om die dood van meer as 1 000 Palestyne te simboliseer, onder wie baie kinders, wat tot dusver in die konflik in die

Lees verder: Leë kinderskoene voor Parlement vir Gasa

Boer van Reitz beswyk aan sy wonde

Die Vrystaatse boer Andre van Greunen, wat vroeër vandeesmaand op sy plaas naby Reitz aangeval en geskiet is, het in die hospitaal aan sy wonde beswyk. Die polisie sê een van die swart aanvallers is in die Pitsana-township in hegtenis geneem in verband met die moord. Drie swart aanvallers het op 6 Julie die 47-jarige

Lees verder: Boer van Reitz beswyk aan sy wonde

Oproer nadat studente met skuld nie kan registreer

Studente wat nie hul klasgelde betaal het nie, het in Durban oproerig geraak toe universiteit hulle nie wou laat registreer nie. Vyf mense is in hegtenis geneem na ‘n gewelddadige betoging deur studente van die Mangosuthu Universiteit van Tegnologie in Umlazi. Van die studente wat meer as R10.000 skuld, is nie toegelaat om in te

Lees verder: Oproer nadat studente met skuld nie kan registreer

MRK bevind teen wit mans

Die Menseregtekommissie het die joernalis Nechama Brodie, die navorser Lisa Vetten, die webblad Africa Check en prof. Naeema Abrahams van die Mediese Navorsingsraad gelyk gegee nadat Sunette Bridges ‘n klag teen hulle ingedien het. Africa Check is berug vir eensydige “ondersoeke” wat ‘n bepaalde agenda nastreef. Bridges het vroeër vanjaar ’n lys van vermoorde wit

Lees verder: MRK bevind teen wit mans