praag.co.za

De Klerk vaar uit teen Die Stem

Written by

in

,

FW de Klerk het Dinsdagoggend tydens sy besoek aan die Sterkfonteingrotte en Maropeng oftewel die “Wieg van die Mensdom” sonder ironie gesê Die Stem gee aanstoot aan “ander kultuurgroepe”.

Maropeng, die ideologiese breinkind van Boerehaters en Afrosentriste, is opgerig as ‘n monument téén kulturele identiteit. De Klerk en sy gade Elita Georgiades is selfs op ‘n toer geneem van die kultuurlose “mensheid” se strewe na die mensvleisbredie en oersop.

Die oud-NP-leier, blykbaar onbewus van waar hy homself bevind, het met nadruk gesê: “Ons moet ons kultuurgoedere so hanteer dat dit ander kultuurgroepe nie aanstoot gee nie.”

Net soos die Apartheidsmuseum wat ‘n eensydige en kwaadwillige geskiedenis wil vestig, is Maropeng daarop gerig om ‘n oorvereenvoudigde Afrika-oorsprong van menslike evolusie te probeer verkoop. Hierdie gebrekkige denke is geruime tyd reeds deur nuwe argeologiese ontdekkings en genoomnavorsing agtergehaal.

Ten spyte van sy verwysing na “kultuurgoedere”, het die oud-NP politikus heel op sy gemak gelyk waar hy onder ‘n foto geposeer het met die slagspreuk “The Path to Humanity”, onbewus van die gapende teenstrydigheid.

dk

Hy het by die Maropeng-sentrum waar hy sy voetspoor neffens voorbeelde van die Afrika-oermens laat afdruk het, nietemin heftig teen die sing van Die Stem beswaar gemaak: “Ons moet verenig op die simbole waarop ons ooreengekom het: Ons nuwe volkslied en ons nuwe vlag.

“Ons moenie tussen verskillende identiteite kies nie,” het De Klerk gewaarsku, maar dit duidelik gemaak dat alleen Afrikaner-identiteit nie welkom is nie. Hy het nie swart “kultuurgroepe” uitgesonder vir kritiek nie.

“Om verandering te handhaaf, is krities vir die hele mensdom.”

“Dit is hoe ons oor die afgelope 20 jaar die Suid-Afrikaanse samelewing herontwikkel het. Dié proses hou nooit op nie en daarom is dit so gepas dat ons vandag hiér is,” het hy aan Beeld gesê.

Hy het nie uitgebrei oor die sukses aldan nie van “herontwikkeling” nie.

Comments

78 responses to “De Klerk vaar uit teen Die Stem”

  1. Mens Avatar
    Mens

    JY’S ‘n BOKS!!!

    1. JAVR Avatar

      Sê jy nou “BOKS” sleg! A nee a!

    2. Riempies Avatar
      Riempies

      Mens n boks is nuttig – de Klerk is net n suurstof rower.

  2. Johan DeWet Avatar
    Johan DeWet

    Ek wens De Klerk wil na die oersop terugkeer, so 3 miljard jaar gelede of so. Hy hoort nie eens in die Jurassiese tyd saam met die dinousourusse nie, wat nog te sê saam met Afrikaners in die 21ste eeu.

    1. Karel Combrinck Avatar
      Karel Combrinck

      Hy hoef nie terug te keer nie Johan. Hy’s reeds daar.

      1. Rooikop Avatar
        Rooikop

        Die probleem is dat hy ons ook nou in die verval na die oersop gestuur het. Die #$%^&*.

        1. witbeer Avatar
          witbeer

          Jou taalgebruik, Rooikop!!

          1. JAVR Avatar

            Ten minste SUIWER! Mooi so Rooikop!

          2. Riempies Avatar
            Riempies

            Jip JAVR hierdie Rooikop het n uitgebreide suiwer kennis van ons Afrikanertaal.

          3. JAVR Avatar

            Ja maar verbaas hy my!!! Want nou praat hy nog MY taal ook!

          4. Trippie Avatar
            Trippie

            Daai was suiwer Russies … hehe.

          5. JAVR Avatar

            Nogal nê Trips!!!

          6. Riempies Avatar
            Riempies

            Nee nou bly ek stil – ek wil ook nie die oorsaak wees dat
            julle mekaar opmeet in n kompetisie oor wie die lourierkrans toekom nie ;-)))

          7. JAVR Avatar

            Ag nee wat Riempies! Hier gaan Rooikop nie die kransie kry nie! Vir sy slimgeit en sy mooi suiwer Afrikaans ja maar hier is ek bevrees sorry Rooikop jy is te preuts. he he!

  3. Alan Joseph Secrève Avatar
    Alan Joseph Secrève

    Aanskou die nuwe politieke gedrog: efwee Malema..

  4. Trippie Avatar
    Trippie

    Vuurpeleton vir VERRAAIERS.

    1. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Ek wil hom met sy wig en teenwig soos ‘n sosatie braai – soos die kanibale dit altyd in die “comics” doen.

      1. JAVR Avatar

        Ah ha Rooikop dan gaan jy sommer ‘n klomp ekstras ook oor die braai kry, (daai klomp wat so diep ingekruip het dat hulle nie kon uit nie)

        1. Rooikop Avatar
          Rooikop

          Die teenwig (of is dit nou die wig) gaan in hulle oë steek – hulle is daar ingekruip so hulle sal saam braai.

  5. Riempies Avatar
    Riempies

    Hoe mooi wys hierdie neus op n sy aansig skoot die bitter klein intellektuele verskil (indien enige) tussen de Klerk en sy gelykes uit.

    Haai fooitog al stok horing oud en terdaging sat moet die skelpsel nogsteeds bevele van sy meesters uitvoer, ek wens jou nog n baie, baie, baie lang leeftyd met voortdurende buigings van “ja Baas” voor jou meesters toe – laat jy buig jou verraaier.

    1. Gas Avatar
      Gas

      Janee, hy lyk nou volledig soos ‘n sjimpansee aan ‘n ketting wat sy Joodse base vir toertjies rondlei.

    2. JAVR Avatar

      Ek stem, mag die bliksem so oud word dat een van hulle hom moet rondlei! In ‘n donnerse afgrond in!

  6. Rentia Diedericks Avatar
    Rentia Diedericks

    Pateet! Maropeng van alle plekke! Dis die breinkind van die Jood Philip Tobias wat ontken dat daar biologiese verskille tussen mense is, maar self nie wil ondertrou nie! Kan ‘n mens so vertraagd wees?!?

    1. Rutger Avatar
      Rutger

      Selfverheerliking sonder onderbou

      1. Riempies Avatar
        Riempies

        M.a.w. n vormlose slymerige blob – (hoe gril ek nou vir my eie woorde)!

        1. JAVR Avatar

          Hy laat my onmiddelik dink aan ‘n verdomde “liverspot” wat te groot geword het wat moet uitgesny word! Drek voorwaar!

    2. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Die plan is juis om die andere te vermeng sodat hulle suiwer kan bly.

  7. Rutger Avatar
    Rutger

    Nou weet ons hoekom ons in die verknorsing sit. Dié man kan nie dink nie. Hy is gekies om te volg, nie te lei nie.

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Ja rutger toe mislei hy maar.

  8. Guest Avatar
    Guest

    At least we know that FW never went to a mind reader to see into the future. He went to a palmist; we know he has a palm.

  9. Witbeer Avatar
    Witbeer

    Jou dik gevreet walg my kultuur. Jou voorouers kom uit grotte uit, nie myne nie

  10. henkst Avatar
    henkst

    ‘n Gepaste plek vir die grootste Afrikaner aap om sy voetspoor na te laat.

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Dankie Henkst – lekker gelag vir jou sekuur raakgevatte mening.

    2. Gas Avatar
      Gas

      Jammer hulle het nie ‘n afdruk van sy kop in die sement gemaak nie

  11. StalinX Avatar
    StalinX

    Flatwheel, ek hoop jy lees hier. Jy het not te donder namens my n mandaat gehad vir jou nuwe lied en nuwe SA nie. Verdwyn net en hou jou bek!

    1. Witbeer Avatar
      Witbeer

      En mag sy stem gou stil raak

      1. Riempies Avatar
        Riempies

        Net van larangitus asb. – hy moet nog met vierpoot kierie aansukkel om
        sy base se opdragte uit te voer vir baie donkie jare.

        1. Bad moon Avatar
          Bad moon

          Ons gaan nog betaal vir sy begrafnis. Dit is reeds erg om vir die terroris te moes betaal. Daar gaan ‘n geween en gekners van tande wees.

          1. Riempies Avatar
            Riempies

            Nee nie hierdie valie nie – hulle kan hom maar op sy
            vorige plaas toekrap met blare sodat die aasvoëls kos het.

        2. witbeer Avatar
          witbeer

          hy gaan skreeu soos n donkie

          1. Riempies Avatar
            Riempies

            Is maar sy probleem ;-))

  12. Götterdammerung Avatar
    Götterdammerung

    Jammer FlatWheel maar jy het die voorreg om aan my voor te skryf baie lank terug verloor. Min of meer dieselfde tyd toe jy en jou trawante holderstebolder die land weg ge-onderhandel het – sonder mandaat mag ek byvoeg – en dit oorghandig het en ‘n Marxistiese teroriste organisasie.

    Min of meer dieselfde tyd toe jy bewys het jy het die sedes van ‘n straatkat, die morele waardes van ‘n 17e eeuse dok prostituut en die etiek van ‘n ambulaansjaer.

    Jy kan nie aan my meer voorse wat ek moet en nie moet sing nie, wat ek moet en nie moet dink nie. Sing jy maar Ek Kots Ek’s Siek Ek Le hier in Afrika – ek sal aanhou om Die Stem te sing.

    Die aapzaniese absurdistan van Mandelatopia is ‘n mite ou – nes jou “leierskap” vermoee – en ek verwelkom jou hardkoppigheid om daarin te bly voortleef. Dit benadruk net hoe irrelevant jy rerig is, was en sal wees

  13. JuliAss Avatar
    JuliAss

    Hau thees Efdouble U, she ees my hiero, she broke the tjains of slavaree, me, I, JuliAss I geeve him a red berrat weev Griek flag and red overall, plus, plus plus, my dear comarades, I geeve him a free KFC voucha. One shiny dome, one broken tjain

    1. Gas Avatar
      Gas

      Janee pappie, die aap is uit die mou

  14. Guest Avatar
    Guest

    As if the Greeks are going to give up their alphabet, language, civilization, culture, history, for Cafur English

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      In die ANC se Suid Afrika? en dan wat van die Duitse skole?Sjoe die ANC het opgeslip!

  15. Bad moon Avatar
    Bad moon

    En hiermee verklaar flat wheel de klerk dat hy ‘n verraaier is. Raai wat gebeur met verraaiers?

    1. Götterdammerung Avatar
      Götterdammerung

      Hy het dit in 1992 al verklaar. Nog net Naspes sikofante wat dit nog nie besef nie

  16. Götterdammerung Avatar
    Götterdammerung

    Nogal opmerklik om op te let hoe Naspes se prostitutaliste eufories gloei van goedkeuring vir die straatkat se sotlikhede. Wys jou maar net, hulle ly almal aan dieselfde waansinnige kognitiewe dissonansie. Koop seker hulle rooskleurige brilletjies by dieselfde meesters

  17. Rooikop Avatar
    Rooikop

    FW doen jou voorletters gestand en F.. Weg. Jou opninie is so onrelevant na wat jy en jou verraaiermaatjies aan ons land gedoen het. Vir julle gaan dit net oor verandering – nie VERBETERING nie. Mense wat verandering teenstaan in julle opinie is boos – maar wat hulle sotte nie besef nie is dat verandering ook TRUWAARTS kan wees. Julle het ons land teruggeskuif na die tye voor die beskawing hier gekom het en julle dink dit is beter???? Word wakker uit jou nat droom van die nuwe ZA en KYK wat met ons mense, ekonomie en omgewing aangaan.

    1. Rutger Avatar
      Rutger

      Goeie punt. Verandering = agteruitgang

      1. RSA PATRIOT Avatar
        RSA PATRIOT

        Verandering = mislukte oordrag van Westerse beskawing en eiendom na Afrikane wat nie opgewasse is om daarmee te werk nie.

  18. Riana Avatar
    Riana

    Die Stem gee aanstoot… aan ape

  19. david ras Avatar
    david ras

    FW beweer Die Stem gee aanstoot aan ander kultuur groepe………en die ander “kultuurgroepe” gee weer aanstoot aan ons deur AA en BEE. Nou, watter een doen die meeste skade aan enige kultuurgroep–Die Stem of AA/BEEE ? (en sport kwotas )

    1. Witbeer Avatar
      Witbeer

      Effwee se bedmater, ene pikkie ondersteun ook die AA, een maal per week gaan bieg hy en dan klap die ander dronkies vir hom hande….

  20. Deon Van Zyl Avatar
    Deon Van Zyl

    Verraaier sal hy vrek en niemand sal hom mis nie. Hoe lykkit met nog R 50 miljoen om ‘n ander land iewers te help uitverkoop?

  21. william Avatar
    william

    Hy se wragtag nou die dag dat hierdie land het groot vordering gemaak. Wat se vordering? Hy het voor 1994 gepraat van wigte en teenwigte. Hy het lelik opgeslip want al wigte wat ek sien is die swart booswigte wat ons vrouens verkrag en blankes uitmoor. Hy was n derderangse prokureurtjie wat op n bedrieglike wyse president geword het.Wanneer ons weer vry is in ons eie gebied sal die geskiedenis boeke in ons skole hom aanhaal as die grootste verraaier.

    1. Gas Avatar
      Gas

      Die domste en goedkoopste een ook. Die juweel van Afrika verkoop hy vir R50 miljoen en as die swart lewensverwagting van Verwoerd tot nou met amper ‘n derde daal, vertel hy vir almal hy’s nie ‘n rassis nie. Gelukkig is sy base net so dom. Hy’t nie op bedrieglike wyse aan bewind gekom nie, hy het PW laat vergiftig. Ek sou sê dis eerder ‘n kriminele wyse want dis poging tot moord.

    2. Riempies Avatar
      Riempies

      William – n verraaier word nooit vergeet nie – kyk maar Brutus wat Ceaser verraai het en Ceaser se woorde – et tu Brutus.

      Dit is hoe FW de Klerk ook neerhalend onthou sal word oor tweeduisend jaar verder as die
      man van die wigte en teenwigte waarmee hy sy volk verraai het.

  22. Deon Avatar
    Deon

    Ignoreer FW. Let liewer op die Volk se reg op ‘remedial right to secession’. http://www.polis.leeds.ac.uk/assets/files/students/student-journal/ug-summer-12/charlotte-mueller.pdf

  23. Puma0163 Avatar
    Puma0163

    Meneer FW de Klerk, herinner ons of jy ook uitgevaar het toe ons “agbare president” machini wam gesing het. Dis immers die leier van SA!

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Ek glo nie – ek vermoed eerder dat hy moontlik dit saamgesing het.

  24. JAVR Avatar

    Al wat ek nog hierby wil sê is “ek hoop die pes lees al die kommentaar en sien wat die WITMAN van hom en sy gespuis dink”

  25. Kalium_Chloraat Avatar
    Kalium_Chloraat

    Die Stem gee aanstoot aan “ander kultuurgroepe.” – dis reg, maar Pienk Frikkie Verderf gee nog meer aanstoot aan my. Waarom hou hierdie sot nie eerder sy mond en verdwyn uit die oor en oog nie.

  26. Bad moon Avatar
    Bad moon

    Is hy nie dalk die “missing link” waarna so naarstigtelik gesoek word nie, jy weet daardie kruis tussen ‘n woer woer en ‘n rol doringdraad.

  27. RSA PATRIOT Avatar
    RSA PATRIOT

    FW se pa was Jan de Klerk en hy was in Verwoerd se kabinet. Sy pa draai vandag sekerlik in sy graf om, asook al die ander wyle NP-leiers wat hul lewens gewei het aan Suid-Afrika net sodat ‘n handjievol mans dit kon weggee aan kommuniste, a.g.v ‘n bietjie druk van buite en leë dreigemente van ‘n burgeroorlog wat nooit sou plaasvind nie. FW en trawante was eenvoudig nie intellektueel opgewasse om die situasie sinvol te hanteer nie. Ek glo nie dat FW sy volk doelbewus verraai het nie. Hy was eenvoudig te maklik gemanipuleer deur ANC se leuns en leë beloftes en het onnoseles aangestel om die land weg te gee. Vandag het FW redelike respek en aansien onder swart mense. Waarom kan hy dan nie sy stem dikmaak oor plaasmoorde, SEB, ens nie. Suid-Afrika sal tog na hom luister en hy weet dit. Maar hy kies eerder om dit nie te doen nie, want hy is te bang vir kritiek. En dit is verraad.

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Tot n sekere mate moet ek jou gelyk gee dat FW de klerk as die “Village idiot” gebruik is en dat die werklike adder – Pik Botha en sy tweede inbevel – Roelf Meyer – saamgewerk het – opgelei en toegerus is deur Kissenger die duiwel verpersoonlik.

      De Klerk het bv. nie geweet dat Pik en Roelf ons weermag aan die terroriste oorhandig het voordat dit klaar afgehandel was nie – n jaar voor ons nog moes ja of nee stem. My punt is hy het dit geweet voor ons moes stem en hy het gehelp om ons te verraai omdat hy n beginseklose swakkeling was.

      Pik Botha en Roelf Meyer word vandag nog beskerm deur die illuminati – Dit raak nou hoogtyd dat hierdie twee aardsverraaiers bietjie aan die kaak gestel moet word en gedissekteer moet word en gelees moet word vir wat hulle is – die primêre aardsverraaiers van die Afrikanervolk.

      1. RSA PATRIOT Avatar
        RSA PATRIOT

        As Tertius Delport nie siek geword het nie sou ons nooit vandag in hierdie gemors gewees het nie!

        1. Gas Avatar
          Gas

          Die Doppers en hulle Hollandse kriminele bomplanterbroers het hom seker ook vergiftig net soos vir PW

          1. Riempies Avatar
            Riempies

            Versigtig – ek is ook n Dopper en daar is niks met my Afrikaner patriotisme of eerbaarheid verkeerd nie. 😉

          2. Gas Avatar
            Gas

            Nee dis seker, maar julle sal moet huis skoonmaak daar. Daar’s ‘n kokkerot plaag

        2. Riempies Avatar
          Riempies

          Bedoel jy nou die Tersius Delport van daardie pes van n verraaier Leon Wessels opgevolg het?

          Wat se siekte het hy gehad?

          1. RSA PATRIOT Avatar
            RSA PATRIOT

            Dit is nou nie algemene kennis, die siekte wat hy gehad het nie. Die planne wat Tertius gehad het vir die nuwe grondwet het o.a. ingesluit dat die ANC se besluite in die regering eers goedgekeer moes word deur die NP en dat die ou vlag die nasionale vlag sou bly. Toe mnr. Delport siek word, het FW dadelik vir Roelf Meyer aangestel om onderhandelinge te lei en van daar af was dit net ‘n gekuier en wegtekenery.
            In elkgeval, ek is nou so onsteld nadat ek sopas die hoogste vorm van verraad aanskou het: Verwoerd se kleinseun, die einste een wat met liberalis Melanie getrou het, het sopas op eNCA vir alle wit Suid-Afrikaners gevra dat hulle asseblief om vergifnis moet vra vir alles wat ons aan swart mense gedoen het. Praat van ‘n “pushover”! Die man het duidelik geen idee wie sy oupa was nie!

          2. Guest Avatar
            Guest

            Perhaps this grandson is closer to folks back home in the Netherlands. There they think nothing of shooting down a plane full of their own people, murdering them for Shell and BP.Working for the tribe, this one too.

          3. RSA PATRIOT Avatar
            RSA PATRIOT

            The sad thing is that Verwoerd is a very hated man is his country of birth. I guess that the main stream lies about him travelled all the way to Holland as well. His name regularly appears in Dutch newspapers and the Dutch liberals also express their shame for the fact that Verwoerd was born in Holland. I wish that the world could just take off their blindfolds and realize that they were played!

  28. marula Avatar
    marula

    “Uit die Stem van onse…….” Jammer, maar die lied is heel dag in my kop.

  29. annetjie Avatar
    annetjie

    Hy moet terug kruip vanwaar hy uitgekruip het .ons bet grootgeword met die stem.

Leave a Reply