Die Staatsveiligheidsagentskap het toegeslaan op buitelandse agente wat hulself voordoen as joernaliste asook nie-regeringsorgansiasies se verteenwoordigers in die parlement. Die Sunday Times berig dat ‘n reeks vergaderings verlede week met intelligensiebeamptes gehou is om parlementêre personeel in te lig oor buitelandse agendas. Tydens voorleggings aan parlementêre personeel, is joernaliste as een van die veiligheidsbedreigings vir
Lees verder: Staatsveiligheid slaan toe op buitelandse agente in parlement
