Dr. Jopie Breed, president van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU), het gister op die 17de hoofdesimposium gesê die vakbond kyk na stappe om Afrikaanse onderrig en die taal te beskerm. Die SAOU sal die moontlikheid van ’n internasionaal erkende Afrikaanse matriekeindeksamen ondersoek, het Beeld berig. Breed het gesê verteenwoordigers van die vakbond sal ‘n inligtingstoer na
Lees verder: SAOU ondersoek internasionaal erkende Afrikaanse eindeksamen
