Twee middeljarige mans is dood nadat ‘n ligte vliegtuig in Matibidi, Mpumalanga, neergestort het, het paramedici gesê. “Die mans het reeds gesterf voor die helikopter van die provinsiale nooddienste op die toneel aangekom het,” het Werner Vermaak, woordvoerder van ER24, gesê. ‘n Mediese helikopter in Nelspruit is na die toneel ontbied om te help, maar
SA ontplooi soldate in DRK na Veiligheidsraad se goedkeuring
Suid-Afrikaanse soldate gaan in die suide van die Demokratiese Republiek van die Kongo ontplooi word nadat die hoof van die Verenigde Nasies se missie in die DRK die beskerming van burgerlikes beveel het. Die ontplooiing is deur president Jacob Zuma goedgekeur. Zuma het gister in Angola aangekom om vredespogings met die president van die DRK,
Lees verder: SA ontplooi soldate in DRK na Veiligheidsraad se goedkeuring
Zille storm uit vergadering oor SANW nie ontplooi word
Die emosionele uitbarstings van die Wes-Kaapse premier, Helen Zille is al bekend agv haar energieke Twitter-vingers. Zille het Donderdag weer vir ongelukkigheid gesorg nadat sy uit ‘n vergadering met die minister van polisie Nathi Mthethwa gestorm het. Die vergadering is belê om hernude bendegeweld te bespreek op die Kaapse Vlakte. Mthethwa se woordvoerder, Zweli Mnisi,
Lees verder: Zille storm uit vergadering oor SANW nie ontplooi word
Nog 30 lasbriewe vir kinderporno-verdagtes
Die ses mans wat gevang is met kinderpornografie – saam met ander verdagtes – is na bewering ingeskryf vir ‘n Kanadese webwerf wat kinderpornografie aan pedofiele wêreldwyd verskaf. ‘n Woordvoerder van die polisie, luitenant-generaal Solomon Makgale, het Donderdag gesê 30 lasbriewe is verkry in verband met die “byna 50 verdagtes wat ons ondersoek“. “Die mense
Kundigheid is mag
deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Jan Smuts het glo gesê dat Suid-Afrika ‘n land is waar nóg die beste, maar darem ook nie die slegste nie, gebeur nie. Ek wil Jan Smuts se stelling effens wysig: As daar iets goeds in Suid-Afrika gebeur, as iets positiefs verrig word, as
‘Wreedheid’ in polisie neem glo toe
Die Instituut vir Sekerheidstudies sê gevalle van polisie-wreedheid het in die laaste tien jaar met meer as 300% toegeneem, met slegs een persent van gevalle waar oortreders skuldig bevind is. Die syfer is bekend gemaak op die vierder jaarlikse konferensie oor nasionale en internasionale perspektief oor die vermindering van misdaad en strafregterlike geregtigheid in Johannesburg.
Regering wil skaliegas-ontginning goedkeur
Die regering kan skaliegas-ontginning voor aanstaande jaar se verkiesing goedkeur. Die minister van Handel en Nywerheid, Rob Davies sê skaliegas kan ‘n noodsaaklike deel van Suid Afrika se soeke na energie-sekerheid wees. Op ‘n vraag oor die sterk weerstand teen hidrobreking in die Karoo het Davies gesê die regering sal ontginning op ‘n omgewings- én
Watter velsorgproduk gaan SA red?
Terwyl die DA se Jeugvleuel onwelvoeglike plakkate in Suid-Afrika opsit om rasvermenging aan te moedig, is Indië se obsessie met ‘n ligte vel goed bekend en deeglik gedokumenteer. In 1978, het Unilever ‘n velbleikmiddel op die rak gesit, Fair&Lovely, en sedertdien het talle bleikrome gevolg. Van velreiniging, stortseep en selfs vaginale spoelmiddels wat aanspraak daarop
‘Aanvallers praat nie, skiet net’
“Hulle het niks gepraat nie. Toe hulle in die kombuis kom het hulle hom net geskiet. Sommer net.” Willem Swanepoel se dogter, Karien van der Berg van Harry Gwalastraat in Dennesig, Middelburg, sukkel om die woede en hartseer te onderdruk. Sy het haar pa verloor nadat hy geskiet is tydens ’n rooftog by hul huis
Polisievoertuig land op sy dak
Ses verdagtes in polisieaanhouding is beseer toe hulle na hulle hofverskyning na die Kagiso-polisiestasie onderweg was. Ses verdagtes in polisieaanhouding en twee polisiebeamptes dié week beseer toe die voertuig waarin hulle gery het met ‘n bakkie gebots het en op sy dak beland het. Dié ongeluk het omstreeks 3.30nm op die hoek van Hoofrif- en
