deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Met die boikot teen Naspers in volle swang, soek die magtige mediagroep nou raad by die Engelse, want hulle weet nie meer hoe om ons te hanteer nie. Die pas aangestelde redakteur van Beeld, Adriaan Basson, voorheen van City Press, is slegs
Wetsontwerp op Regspraktisyns is ANC-transformasieslenter
Pogings van die ANC om debat rondom die omstrede Wetsontwerp op Regspraktisyns in die parlement te vermy, is ‘n bewys daarvan dat die wetsontwerp bloot ‘n rookskerm van die ANC is om die regsprofessie te transformeer tot ANC-beheer, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor justisie en grondwetlike ontwikkeling. Die wetsontwerp
Lees verder: Wetsontwerp op Regspraktisyns is ANC-transformasieslenter
‘n Afrikanerkalkoen se eiertjie oor die demockracy
deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Ek het dit geniet om prof Danie Goosen se rubriek oor die demokrasie te lees. Alhoewel ek seker is Dan sal hom ook beantwoord, sal ek ook my eiertjie lê, al is ek ‘n selferkende leek in die politieke wetenskap. Eerstens sou ek reageer
Lees verder: ‘n Afrikanerkalkoen se eiertjie oor die demockracy
Goudstaking skop af
Werksaamhede word vanoggend ingekort by die Goldfields South Deepmyn op Westonaria suidwes van Johannesburg. Sowat 80 000 werkers wat tot die NUM behoort het die Kamer van Mynwese se verhoogde salarisaanbod van 6,5 persent verwerp en begin staak. Slegs kontrakwerkers het vandag vir diens aangemeld. Daar is onbevestigde berigte dat hulle met die opsegging van
Libië staar oor die afgrond
‘n Bietjie minder as twee jaar gelede het Philip Hammond, die Verdedigingsekretaris, Britse sakemanne uitgenooi om te deel in die heropbou van Libië en die verwagte aanvraag in natuurlike hulpbronne te ontgin . Libië het egter intussen feitlik heeltemal die produksie van olie laat vaar omdat die regering beheer verloor het oor groot dele van
Geweld in Limpopo weens stamgevegte
Limpopo se premier Stan Mathabatha het die skuld vir die gewelddadige betogings wat losgebars het in die Thulamela Plaaslike Munisipaliteit hierdie week op stamgebondenheid geblameer. Die Malamulele gemeenskap het Maandag op ‘n plundertog gegaan, eiendom beskadig , ‘n padskraper, vragmotor, ses motors, twee openbare stoorkamers, 37 huise, en vier kantore wat aan die departement van
Hidrobreking sal onder Waterwet ‘beheer word’
Die regering wil hidrouliese breking as ’n “beheerde bedrywigheid” klassifiseer ingevolge die Nasionale Waterwet. ’n Kennisgewing van dié voorneme is in die Staatskoerant gepubliseer, het Edna Molewa, minister van waterwese en omgewingsake, Dinsdag in Pretoria gesê. Dit beteken dat hidrouliese breking ’n “watergebruik is en dus ’n watergebruikslisensie vereis”. Die kennisgewing is op 23 Augustus
Unilever onttrek ‘homofobiese’ advertensie
Unilever het Dinsdag gesê hulle het ‘n advertensie vir ‘n gewilde margarienhandelsmerk in Suid-Afrika onttrek nadat dit veroordeel is as homofobies. Die advertensie vir Flora–margarien, wat is beskou word ryk in Omega-3 vetsure en goed vir die hart, word vertoon met die woorde “uhh, pa ek is gay”, by ‘n porselein hart. “Jy moet ‘n
Papenfus: Flippie se eis sal voortgaan
Die regsverteenwoordiger vir Flippie Engelbrecht, wat as tiener na bewering deur ‘n boer van Ashton in die Wes-Kaap en sy plaasbestuurder aangerand is, het bekendgemaak dat die saak voortgaan. Die boer, Johnny Burger het die week selfmoord gepleeg, maar Carina Papenfus sê siviele eise sal teen Burger se boedel ingestel word. Burger en sy bestuurder,
Brand by ANC-hoofkantoor
‘n Brand het Dinsdag in die ontvagslokaal van Luthuli-huis ontstaan, sê die ANC. “Die brand het die ontvangslokaal beskading en ‘n rusbank verbrand… ‘n Gebreekte bottel is op die vloer gevind,” sê die woordvoerder van die African National Congress, Jackson Mthembu. “Veiligheidspersoneel het brandblussers gebruik om die tierende vlamme te blus wat amper plafonhoogte in
