praag.co.za

Geweld in Limpopo weens stamgevegte

Written by

in

,

geweldlimLimpopo se premier Stan Mathabatha het die skuld vir die gewelddadige betogings wat losgebars het in die Thulamela Plaaslike Munisipaliteit hierdie week op stamgebondenheid geblameer.

Die Malamulele gemeenskap het Maandag op ‘n plundertog gegaan, eiendom beskadig , ‘n padskraper, vragmotor, ses motors, twee openbare stoorkamers, 37 huise, en vier kantore wat aan die departement van openbare werke behoort vernietig.

Die betogers eis hul eie munisipaliteit, apart van die Thulamela munisipaliteit .

“Ons doen ‘n beroep vir die gemeenskap van Malamulele om hulself te weerhou van die gebruik van stamgebondenheid in hul eis ,” sê Mathabatha se woordvoerder Kenny Mathivha .

Mathivha het erken dat die Malamulele-stam hul eie munisipaliteit eis vir baie jare al.

Hy het gesê dit was nie die bevoegdheid van die provinsiale regering om af te baken nie, maar dié van die Afbakeningsraad .

“Die Afbakeningsraad is in die proses om hul probleme aan te spreek en hulle sal die antwoord baie gou weet .

“Suid-Afrika is nie ‘n federale regering nie, maar ‘n grondwetlike demokrasie. Ons kan nie toelaat dat mense skade aan die infrastruktuur in 20 jaar van demokrasie aanrig nie. . Ja, hulle het hul bekommernisse, maar moenie gewelddadig raak nie,” het hy gesê.

Die Thulamela Plaaslike Munisipaliteit is verdeel in twee groepe, hoofsaaklik Venda en Tsonga.
Die taalverskille binne die munisipale raad is gereeld ‘n probleem.

Limpopo se polisiewoordvoerder Hangwani Mulaudzi het gesê die gewelddadige protes word deur 15 000 lede van die gemeenskap gedryf.

“Meer as 15 000 mense het Maandagoggend op ‘n plundertog gegaan, eiendom beskadig en winkels geplunder.

“Vier van hulle winkelsentrums is beskadig en heeltemal geplunder, hulle het 37 huise verwoes, en ‘n padskraper, ‘n vragmotor, en ses motors aan die brand gesteek.

“Ons kon daarin geslaag om hulle te keer om die plaaslike hospitaal af te brand, met magsvertoon … Maandag was ons op volle sterkte vir die hele dag en ons moes rubberkoeëls gebruik om hulle te stop,” het hy gesê.

Mulaudzi het gesê 51 mense is in hegtenis geneem en aangekla van openbare geweld . Hulle sal na verwagting in die hof verskyn Woensdag.

Die situasie is “kalm”, maar die polisie is steeds ontplooi.

Comments

58 responses to “Geweld in Limpopo weens stamgevegte”

  1. Trippie Trip Avatar
    Trippie Trip

    Volgende keer, gebruik regte punte, loodpunte !

    Rubbelkoeëls is ‘n mors van tyd.

    Hierdie barbare WEET hoe om alles te verwoes, selfs ‘n rol doringdraad word deur hul agterente getrek.

  2. Sakkie Cellar Avatar
    Sakkie Cellar

    Waar is Thulamela? Is daar n dorp naby?

    1. Trippie Trip Avatar
      Trippie Trip

      Nee, weet nie, seker daar erens in Lim-Paw-Paw, of naby.

    2. Gesie Avatar
      Gesie

      Naby die Krugerwildtuin, die Punda Maria hek dink ek

  3. Grobbie Avatar
    Grobbie

    Los hulle. Moenie betrokke raak nie. Laat hulle mekaar vernietig!!

    1. Seg Net Avatar
      Seg Net

      Grobie ek stem as hulle hulleself wil vrek maak los hulle. Die probleem is die infrastruktuur wat vernietig word en voertuie wat gebrand word. Die regering gaan net daardie geboue vervang die voertuie gaan vervang word en die belasting betaler betaal. So gaan die versekering ook net weer op .

      1. Arnieann Avatar
        Arnieann

        Hoe meer hulle vernietig, hoe maklikker word dit om hulle op die einde van die dag aan te keer.

    2. Boerewitman1 Avatar
      Boerewitman1

      Die persentasie is te klein. Almal het gedink nou gaan AIDS die ding doen, maar dit wil voorkom asof hulle self met AIDS te stupid is om te vrek.

      1. Mary Couster Avatar
        Mary Couster

        Is daar nie ‘n sweempie skaamte in jou om so van jou medemens te praat nie? Ook ‘n mens. Ook deur God geskape.

        1. Boerewitman1 Avatar
          Boerewitman1

          Nee, die duiwel het ook probeer mense maak, toe maak hy hulle.

          1. Mary Couster Avatar
            Mary Couster

            Goeie hemel! En dan wonder julle hoekom julle met strykysters gebrand word…..

          2. Badger Avatar
            Badger

            En dan hoef jy nie te wonder waarom links-liberale drek-skuim soos jy eendag in naamlose massagrafte sal beland nie.

          3. Boerewitman1 Avatar
            Boerewitman1

            Ek begin wonder wanneer dit jou beurt is, dalk verdien jy dit.

          4. Arnieann Avatar
            Arnieann

            Nope !! Te vet en lelik. Lyk nie soos ‘n mens nie.

          5. Mary Couster Avatar
            Mary Couster

            Ag Gogga, gaan snope hierdie foto’s – helfte is “stills” uit horror flicks wat in Hollywood gemaak word. Dis hoekom die wereld nie hieroor praat nie – en sangers nie hier oor sing nie – dis ‘n liegstorie. Hulle lei jou aan jou neus rond boeta. Anyway, se nou dis alles waar wat hier gewys word? Dink jy nie dat mens presies dieselfde video kan maak met dooie swart mense nie? En dooie babas, vermoor deur hulle ouers? En wat sal dit bewys? Niks. Behalwe dat daar walglike varke is wat ander mense doodmaak. So what? Ons weet dit al klaar.

          6. Liberal Repellent Avatar
            Liberal Repellent

            En jou ou ander naampie is SegNet, nê…?

          7. Boerewitman1 Avatar
            Boerewitman1

            Jy wens

          8. Boerewitman1 Avatar
            Boerewitman1

            Ja, jy en jou gespuis sal nie hieroor praat nie, want julle lewe darem te lekker met die anc geldjies wat hulle julle in die hand stop. Droom voort, ek dink jou dae is baie min hier op Praag, ek weet nie hoekom ek so dink nie. Miskien het die anc ondersteuners, media24, iets hiermee te doen. Moet ook nie probeer om my tyd met jou snert te mors nie, want jy verveel my en baie ander. Maar dit lekker gaan wees as die outjies, wat jy ondersteun en by gat kruip, hierdie wit miesies gaan beet kry. Dan gaan sy skreeu en sê, ek het julle gehelp en ek was aan julle kant. Dan gaan hulle, jou “vriende,” sê voetsek jou wit rubbish, jy sal vrek. Ek hoop ek is verkeerd, maar die waarheid is die waarheid. Kyk weer na die video clip en luister mooi wat hulle daar sê. Moet nooit sê jy was nie gewaarsku nie.

          9. Mary Couster Avatar
            Mary Couster

            Behalwe dreigemente, het jy enigiets te se op die punte wat ek gemaak het? Dat die foto’s fake is? Dat die video niks meer bewys as dat mense brutaal vermoor word nie?

          10. Arnieann Avatar
            Arnieann

            Gaan kuier op Sunette se blad, dan kom vertel jy jou “Fake”storie weer hier.
            Die grootste “Fake” hier is jy.
            Wat doen jy op universiteit???
            Moet seker die “tea girl”wees, want jou skrywes getuig nie van veel intelligensie nie.

          11. Arnieann Avatar
            Arnieann

            Jip soos jy daar sê Boerewitman 1. Sy skaats op dun ys hier op Praag.
            “We do not suffer fools gladly”

          12. Boerewitman1 Avatar
            Boerewitman1

            Iets vir jou om na te kyk, dan praat ons weer, maar wil ek jou waarsku. As jy vinnig kots of gou nagmerries kry, drink maar ‘n slaap pilletjie.http://www.youtube.com/watch?v=gdyTAeRMI0E

          13. Guest Avatar
            Guest

            No need to wonder. It’s because the victims are white and elderly. A clear case of racist hate crimes

          14. Mary Couster Avatar
            Mary Couster

            I agree Guest – a clear case. I just wonder who hates who? Karma sometimes works very directly.

          15. Guest Avatar
            Guest

            So tell us, “who hates who” and who is singled out for “karma”? I’m not sure I follow

          16. Mary Couster Avatar
            Mary Couster

            Just google ‘karma’ – and work it out yourself.

          17. Arnieann Avatar
            Arnieann

            Is hierdie “Karma”storie weer ‘n “Half wit”soos die “Fracking” verduideliking???

          18. Guest Avatar
            Guest

            So you are avoiding the obvious, either because you don’t understand or are afraid of implicating yourself. Presumably you would accept that Praag can be right for
            example, on any number of issues? The material on this site appears convincing to many, including myself. It is rather a spurious
            trick of internet trolling to claim one statement or a comment implies endorsement of
            everything the site has ever produced, since you may well be the origin of the comment you claim to abhor.

          19. Riempies Avatar
            Riempies

            Jy is geestelik siek – kry hulp.

          20. Richard Avatar
            Richard

            Ag nee my liewe ou tannie. Klim van die ossewa se koos af en kom gee my eerder ‘n soentjie en ‘n drukkie dan voel jy weer beter toe. 🙂 Dan praat ons oor hoe ons saam hande kan vat en ‘n beter toekoms by die DA kan skep vir almal in ons wonderlike reenboogland.

          21. Guest Avatar
            Guest

            Actually I don’t think anyone, not even “racists” would like to go anywhere near a pimp for rapists, let alone child rapists

          22. Pretorius Avatar
            Pretorius

            Moenie snert praat nie, wag tot iemand jou familie brand met n strykyster. Ek wonder of jy dat sulke kommetaar sal kwytraak.

        2. Liberal Repellent Avatar
          Liberal Repellent

          Snert, jou links-liberale uitwerpsel. Hulle is GEENSINS ons sogenaamde “medemense, gelykes, naastes of broers” nie. Nooit nie !! Ons glo NIE in die satanise (liberaal-humanistiese) beginsles van inter-rassige “vryheid, gelykheid, broederskap, verbroedering, versoening en vermenging” nie. Verstaan jy dit mooi ??!!

          1. Liberal Repellent Avatar
            Liberal Repellent

            God het hulle geskape ? Wat daarvan ? God het ook bobbejane, krokodille, haaie, slange, brommers, muskiete, luise, oorkruipers, lintwurms, bakterieë, ens, ens, geskape. Hou jy perdalks van hulle, Liberale Couster ?

          2. Mary Couster Avatar
            Mary Couster

            Meer as van jou

          3. Liberal Repellent Avatar
            Liberal Repellent

            Nou dis mooi… Gaan soen daai weeluise en pubiese luise sommer nou… Hahahaha….

          4. Guest Avatar
            Guest

            Yes I can see why the repellent does not work. You don’t fit the description of liberal. A left repellent would be better. Actually I was wondering, do you agree that the black president in the White House should return his Nobel Peace Prize?

          5. Richard Avatar
            Richard

            Stem saam my suster. Eerder hulle as rassiste.

          6. Guest Avatar
            Guest

            Have you come to the intellectually scintillating conclusion that we all need
            this world shattering insight, but we don’t need it on Wednesday or
            Thursday afternoons or on Saturday mornings, which will be cheaper? Brilliant, and plainly does not dodge any big ethical or practical
            questions at all, such as it being a relative concept for one. Your spouting it, does not change that. Gawdawfullfuckwit

        3. Guest Avatar
          Guest

          I’m curious about your keen sense of morality. Does it extend beyond name-calling here? Do you agree with the SANDF’s deployment in the DRC to murder fellow brothers? What about the good people from Iraq and Syria? Strangely the Labour left keenly refer to them as deserving towelheads, an offensive word used to describe someone of arab descent. And Libya?

          1. Pretorius Avatar
            Pretorius

            What has that got to do with our situation in SA. The situation in Irak,Sirie, and Libie has to do with westren greed (oil) America and Britttaaan the culprits of invation, new world order and total controll of the nations of the world under the simbol of democracie.

          2. Guest Avatar
            Guest

            Sounds like the problem in SA to me

    3. Arnieann Avatar
      Arnieann

      Verkondig ek ook met oorgawe.

  4. Seg Net Avatar
    Seg Net

    Wat seg die regering nou? Dit is mos hulle demokratiese reg om te betoog indien hulle nie tevrede is nie. Uit 15,000 is 51 in hegtenis geneem? Wat van die ander? Niks? Wat gaan van die 51 word? Niks? Die regering maak ‘n grap van reg en geregtigheid. Die mense weet dit en steur hulle nie aan die polisie nie.
    Malema se opdragte gaan al meer uitgevoer word. Hy sit agter baie en hierdie is net die begin. Die land brand en die AMC se brandweer is afgebrand.

  5. Boerewitman1 Avatar
    Boerewitman1

    Stakings oorsee word met maksimum geweld hanteer. die polisie klim onder die stakers in met sambokke, knuppels en waterkanonne. In Suid afrika staan die polisie eenkant met rubberkoeëls, so groot soos ‘n duif eier en baie sag en hulle skiet op die betogers met hierdie gemors dt dit bars. Inteendeel die polisie probeer nie eens om betrokke te raak nie. Die OPDRAG is, moenie die betogers probeer keer nie, want dan gaan ons stemme verloor. die opdrag is deur zuma aan mtetwa gegee en so ook al die ge “firede” ander polisie kommisarisse. Nog erger is wanneer die betogers ‘n plek afbrand of beroof, gaan help die polisie man/vrou ook hulself aan die goedere. Hulle probeer nie eens keer nie. Agterna sal jy hoor daar is ‘n paar vasgetrek met gesteelde goed in hul besit. Maar wat van die ouens wat die skade veroorsaak. Die gebreekte vensters, diefwering entoonbanke. Die gesteelde geld, noem maar op. dan noem hierdie karakters hulself “beskaafde mense”. Beskaafd se…..! Vergeet eers van die skerppunt ammunisie, begin deur hulle, die betogers by te kom met die sambokke en knuppels. Slaan hom met ‘n yster lat hy lyster. Totdat die polisie werklik in beheer van ‘n betoging gaan kom, gaan hierdie tendens van eiendom beskadiging toeneem, want hulle sien mos dat hulle nie deur die polisie tee gegaan word nie. Die polisie is in elk geval die grootste klomp swakkelinge wat ek nog gesien het. Maar ouboeta laat ‘n Witman iets verkeerd oen, kyk dan hoe slaan die rassisme deur.. Jammer om dit te sê, daardie selfde streek slaan ook nou deur op die paar Wit polisie beamptes. Hulle neem nou ook die “don’t care” houding in.

  6. Ratel Avatar
    Ratel

    Een ou het een oggend opgestaan en toe dink hy: “A, ek het ‘n briljante idee. Ons wil graag ‘n eie munisipaliteit he, en ek weet net wat om te doen. Kom ons gaan vernietig alles wat met ‘n munisiplateit te doen het. Dit behoort vir hulle wat nie ons nie ‘n munisipaliteit wil gee nie. ‘n goeie les te leer.”

    1. Tine Avatar
      Tine

      Hulle het in die aanloop tot die oorgawe die les geleer dat geweld goeie dinge vir hulle oplewer, naamlik baie geld, min werk, invloed en status. Ek dink dis ‘n gegewe. Julius Malema sal hierdie foutvrye resep ook volg

  7. Willy Avatar
    Willy

    Pak die skuld op iemand anders dis mos hoe hulle die probleem uitsorteer. Geen wonder dat hierdie provinsie die mees korrupte een is en dan sit hulle nog met hooligans wat op plundertogte gaan. Besighede moet onttrek uit daardie lokasie sodat hulle nog meer ongerief proe. Hulle wil mos.

    1. Arnieann Avatar
      Arnieann

      Dit help tot ‘n mate om van Oosterse Aliens ontslaë te raak.
      Wens dit wil orals uitslaan.
      Ek wag in spanning vir die dag wanneer die chinese sê genoeg is genoeg.

  8. Rooikop Avatar
    Rooikop

    “Halala Hallala ewig is ons afrika” – Om probleme met geweld uit te sorteer is deel van hulle kultuur. Ons gaan dit NOOIT uit hulle uitkry nie.

    1. Arnieann Avatar
      Arnieann

      Die Lemming sindroom wat inskop.
      Niks en niemand kan dit keer nie. Die natuur se manier met naturelle.

  9. Andrea Avatar
    Andrea

    En ons volkie is vir hoeveel jare oor die kole gehaal oor apartheid? Dit is dan presies wat hierdie Malamulele mense soek – hulle EIE kraal, m.a.w. hulle EIE apartheid?! As die twee tale tussen die lot dan so ‘n moe-rse issue is, wonder ek wat sal gebeur as ons more besluit, as ‘n Afrikaner volk, praat ons NET Afrikaans. Hoeveel werk gaan gedoen word? Die ANC moet maar in hul pasoppens wees, die klein monstertjies is al groot en uitgevreet en hap nou aan hul base se hakskene. Ag hoe lekker, boontjie kry sy loontjie.

    1. Boerewitman1 Avatar
      Boerewitman1

      As hulle hul sin gaan kry, is dit ‘n goeie teken vir ons. Dan het ons ‘n punt om op te staan. dan kan ons ‘n saak wen by die konstitusionele hof, om ons eie gebied te kry. Ek wens eintlik hulle kry hul sin, want indirek doen hulle ons ‘n guns., so in hul stupid optrede. Wat goed is vir die een, is goed vir die ander

      1. Andrea Avatar
        Andrea

        Dit was my eerste gedagte ook.

    2. Pretorius Avatar
      Pretorius

      Ek weet nie so goed van die volkstaat storie nie. Kan nie sien dat dit kan werk nie. Waar het jy nogals gedink moet so n volkstaat wees. Ek is lief vir my dorp en sal nie sommer trek nie. Aders moet julle maar die volkstaat hier kom stig.

  10. Arnieann Avatar
    Arnieann

    Twee van die dosyne swart groepe wat mekaar takel.
    Die ander groepe sal wel hierdie geleentheid aangryp en ook so maak.
    Daar is geen einde aan hierdie barbare se geweldslus nie. Stamgevegte tussen swartes van die selfde Volksgroep was al aan die orde van die dag nog voordat Oom Jan hier in die Kaap kom inklok het.
    In die res van Afrika gaan dit onverpoosd voort. Ek sal die swartes nie hieroor verdoem nie. Dit is wat hulle is, en nie eens Darwin sou iets daaraan kon doen, of ‘n verklaring daarvoor kon vind nie.

  11. Riempies Avatar
    Riempies

    Stamgevegte is deel van die swart kultuur – die natuur se manier om die sterkstes te laat oorleef vir oorlewings.

  12. Boerewitman1 Avatar
    Boerewitman1

    ag kan ek ook maar ‘n paar “thumbs up” kry asb. Stem tog net saam met of haat my.

Leave a Reply