Polisie in Noordwes het bevestig dat ‘n plaasaanval Woensdag plaasgevind het by Coligny. Polisiewoordvoerder, Paul Ramaloko, sê meer besonderhede sal volg. OFM News het inligting ontvang dat die verdagtes in hegtenis geneem is tussen Klerksdorp en Potchefstroom. Ramaloko kon egter nie bevestig dat die arrestasie plaasgevind het nie.
Lees verder: Polisie bevestig jongste plaasaanval by Coligny
