Polisie bevestig jongste plaasaanval by Coligny

Polisie in Noordwes het bevestig dat ‘n plaasaanval Woensdag plaasgevind het by Coligny.

Polisiewoordvoerder, Paul Ramaloko, sê meer besonderhede sal volg.
 
OFM News het inligting ontvang dat die verdagtes in hegtenis geneem is tussen Klerksdorp en Potchefstroom.

Ramaloko kon egter nie bevestig dat die arrestasie plaasgevind het nie.

11 thoughts on “Polisie bevestig jongste plaasaanval by Coligny”

  1. onder moordpedofiel Lavrenti Beria en massamoordenaar Lazra Kaganovich heette de Holodomor in de Oekraïne in de jaren ’30 ‘grondhervorming’ enz. Het is een misverstand te denken dat de Christelijke boeren/Koelakken daar uitsluitend werden doodgehongerd. Omdat velen systematisch werden afgeslacht en vermoord.
    Hier is dat ook het geval en wordt het uiteindelijke beulswerk resulterend in volkenmoord op onschuldige Boere families, onder toestemming van linkse en VM kringen in het buitenland ‘gewone misdaad’ genoemd wat op zich gewone misdaad is voor die inhumane obscure kringen.

    Het is niet overbodig om systematisch de buitenlandse diplomaten aan te schrijven en te informeren na elke Plaasaanval. Om te vermijden dat de kranten lezende ‘vertegenwoordigers’ in de toekomt kunnen schuilen achter onwetendheid kan minstens op een antwoord/ontvangstbevestiging worden aangedrongen.
    Hun regeringen brachten dit corrupte falende gewelddadige inhumane racistische schijnheilige anc sakp schrikbewind tot dit punt, en zijn medeverantwoordelijk.
    Ook en met name Nederland mag als zodanig nadrukkelijk gewezen op deze afschuwelijkheden

  2. Ons ken nou al die ritueel. TLU SA en Solidariteit gaan nou ‘n skril oproep tot die kommunistiese regime rig om tog seblief hierdie hengse, moerse “plaasmoorde” prioriteitsmisdade te maak. En Meintjies gaan nog ‘n ope brief aan die Swart kommunis Gwede Mantashe rig. En wat gaan comrade Mantashe in een van Helen Zille se kleinhuisies op die Kaapse Vlakte daarmee doen?

      1. Hoe dit ook al sy, Rooikop, hier is ‘n boerdery in dood en verminking in die land aan die gang, lankal nie meer met landbougewasse en vee nie. En dit sluit dorpe en stede in. Ek dink iedere instansie in die land wat hom aanbied as bewaarder van die veiligheid van die Afrikanervolk en Blankes, in die stad en op die platteland, hoort sy kop in skaamte te laat sak. Want dis een moerse bokkerop. Stel jou voor, ‘n koerantgroep (Naspers) wat hierdie politieke bedeling waarin kommuniste die botoon voer met hallelujas begroet het en nog steeds hallelujas daarvoor sing (nou net in ‘n matiger en klaeriger toon, dis nou die Krogs en Du Preez’s), het die vermetelheid om ‘n leserspeiling te doen oor wie nog nie slagoffers van terreur (dis nou hul kamtige misdaad), was nie. genugtig, is Adderjan Basson dalk besig om kerfies op sy AK47 te vyl.

      2. Kyk dié ‘oefening’ vandag.

        Pietermaritzburg – The father of a young man who was attacked
        on College Road on Tuesday morning has warned Pietermaritzburg residents to be
        cautious of criminals blocking roads with stones.

        This comes after the man’s 21-year-old son and his
        18-year-old friend were attacked during the early hours of Tuesday morning on
        the Camps Drift bridge when they stopped to check if their car’s tyres were
        punctured after they ran over large stones on the road.

        The man, who asked only to be identified as “Andy”, said his
        son was returning home from McDonald’s with a friend at about 02:00 on Tuesday
        morning when they heard a loud bang.

        The pair had driven over large stones placed on the bridge
        and stopped to see if there was any damage to the vehicle.

        When they stepped out the car, five knife-wielding men
        attacked them, one trying to stab Andy’s son in the head.

        Managing to avoid the blow to his head, the young man threw
        the keys to the ground and told the men to take what they wanted and leave them
        alone.

        “One man kept telling the others to stab him,” Andy said as
        he recalled what his son told him. The men then ransacked the vehicle and stole
        cellphones, wallets and clothing before “casually” walking off into Alexandra
        Park.

        “It happened very quickly, in no more than eight minutes.
        The two boys are still in a bit of shock but are all right,” Andy said and
        warned motorists to be vigilant of any obstructions on the roads and not to get
        out of their cars.

        1. Ja – hulle wil ons vaspen – beperk ons bewegings. Het die naamsveranderings nie ook hiermee te doen nie? NIemand weet meer waarheen om te ry nie. Ek het juis so ‘n maand moeggepong met makkophane verwar. Dan is daar nog die moddermolle ook daar in lampawpaw. Dan praat ons nie eers van mamparralankal nie waar trosbokrand een van die min en gevaarlike name is wat oorgebly het.

    1. Ek raai!……Hy gaan dit aandagtig bestudeer en daarna ‘n kommissie van ondersoek gelas, want hoe anders hou hy sy dept se mense besig om so hulle inkomste te regverdig. Andersom gaan dit hom ‘n groot pyn in sy buik bewerkstellig wat ‘n enorme storm laat losbars en dan moet Antjie Krog gaan help skoonmaak. Ag wat ‘n groot enorme geploeter. Net soos hierdie kommentaar van my. ‘n Klomp tjol.

      1. Troos jou daaraan, Andy, dat jy ‘n webwerf besoek waar daar oor die storie agter die storie geskryf word, dat jy meer agtergrond kry waarteen jy goed soos hierdie plattelandse terreur kan oorweeg. Een ding is ek seker: Bitter min mense indien enige wat Praag lees sal rapporteer vir diens in Krog se nagwa-span.

Maak 'n opvolg-bydrae