Of daar ’n formele Duitse verskoning sal wees of nie, is onbekend, maar die federale regering in dié land het uitdruklik erken dat die gruweldade teen die Nama en die Ovaherero wel volksmoord was.
Volgens internasionale media het die Duitse Bundestag president, mnr. Norbert Lammert, Woensdag reeds van volksmoord gepraat, het die Republikein berig.
Hy het dit tydens ’n herinnering aan die slagting van die Duitse koloniale troepe in die voormalige Duits-Suidwes-Afrika gedoen.
“Die oorlog van uitwissing in Namibië tussen 1904-1908 was ’n misdaad en volksmoord,” het Lammert glo gesê.
Dit volg ná afgevaardigdes van die nasate van die volksmoordslagoffers verlede week in Duitsland was vir die oorhandiging van ’n petisie met 2 000 handtekeninge van nie-regeringsorganisasies aan die Duitse regering.
Hoewel die Duitse regering nie amptelik met die nasate van die volksmoordslagoffers oor hierdie erkenning gekommunikeer het nie, het prof. Phanuel Kaapama, een van die volksmoordkomiteelede, gesê die regering se erkenning kan aan dié petisie toegeskryf word.
Die woordvoerder van die Duitse ministerie van buitelandse sake, mnr. Martin Schaefer, het Vrydag aan verslaggewers in Berlyn gesê dat hierdie kwessie die afgelope jare deel van die gesprekke tussen die federale en Namibiese regerings is.
Toe hy gevra is of daar ’n amptelike verskoning sou wees, het Schäfer slegs vir geduld tot die einde van die onderhandelinge gevra.
Onder wetenskaplikes, wat ook deel vorm van die 2 000 mense wat die petisie onderteken het, bly die term ‘volksmoord’ grootliks onbetwis.
Die twee Ovaherero/Ovambanderu-volksmoordkomitees en dié van die Nama’s sal vandag ’n amptelike nuusverklaring in hierdie verband uitreik.
Volgens opperhoof Tjinaani Maharero van die Tjamuaha-Maharero-koningshuis, het hulle ooreengekom om ’n gesamentlike mediakonferensie oor hul besoeke in die buiteland te hou.
Die Nama-, Ovambanderu- en Ovaherero-volksmoordkomitees was in Duitsland, terwyl die OCD-1904-raad in Londen was om internasionale steun te wen vir hul poging om ten opsigte van reparasies druk op die Duitse regering uit te oefen.

Maar die Sassenach- gebroedsels sal nooit erken dat hulle verantwoordelik is vir die volksmoord op die Boerevolk nie. Die Boerevolk was op die lys van uitwissing van die Rothschilds en is nog steeds.
Enige groep kan hom aan wan- of misdade skuldig maak. Maar waarom is dit net blankes wat alewig om verskoning moet vra? Dit kan sekerlik nie wees dat net blankes wan- of misdade pleeg nie.
Leon, ons blankes se probleem is ons gewete en opvoeding, dit is ook ons ondergang, met gevoude arms.
Nou sal Ingeland gedwing word om die volksmoord op die Boere Christene tydens die ABO te erken waartydens ‘n hele geslag uitgewis is. Onbeskryflike wreedheid teenoor kinders en vrouens: eweveel Wit en Swart tydens ‘n gewapende roof. Rhodes en Jameson en Milner oa se projek.
Erken Duitsland ook dat hulle aanslag op hierdie mense geloods is nadat hierdie mense Duitsers aangeval en vermoor het? Waar is die witman se trots? Elke keer as ek so-iets sien bevestig dit net weer wat in die Protocols of the learned elders of Zion staan.
in een ‘bevrijd land’ waar 14 miljoen ‘verdrevenen’ (Vertriebenen) onder verkrachting en massamoord/volkenmoord/genocide, uit Oost Pruissen, Bessarabië, Bohemen, delen van Servië e.d. , nog steeds als verhuisd MOETEN gelden. Waarbij dient gesteld dat deze honderden jaren opbouwden en die achterlijke gebieden(vòòr zij kwamen en nadat zij gingen) lieten floreren. Wat een aftakeling is er alleen al niet in Polen geschiedt vanaf 1945. Zodra het ijzeren gordijn totaal was doorgerot in 1990, stroomden de Polen in de honderdduizenden direct weg naar de andere kant van de Oder !!!!
Oost Pruissen, Bessarabië, Bohemen, delen van Servië etc.
Zo is er paralel, onmiskenbare herkenning in ‘geëmigreerde’ Boere Afrikaners vanaf begin jaren ’90 ook.
Waarom kan iemand die nog een tweede overhemd meebrengt (en niet zwart of moslim etc. is) door verdringing en verzwijging en halve waarheden op de bizarre links geleide vluchtelingenmarkt geen vluchteling zijn ?
Per slot van rekening is hen veelal nog eens meer afgenomen ook.
Dan willen we hier en nu even niet uitbreiden richting de enorme schade die NU aangericht wordt door ‘migratie’ van miljoenen achterlijke gevaarlijke ‘economische vluchtelingen’ ook wel ‘Asylbewerber’ en ‘migranten’ genoemd.
Maar ik zag zelf onlangs twee germaanse Duitse kindjes in landelijk gebied welk een beeld van ‘Wolfskinderen’ opriep anno 2015 in het zogenaamd rijke land Duitsland.
Hier voor wie wil nog een docu over de ‘bevrijding van Duitsland’ in Nemmersdorf : https://www.youtube.com/watch?v=XKcxRN6Wbls
De beelden van de eens prachtige bevrijde Duitse steden als Hamburg etc etc etc door de terreur van massamoordenaar ‘Bomber Harris & co’ zijn genoeglijk bekend.
Rhodes en Milner en Jameson was oneindig erger as hierdie Holms en Roof et al
Maar hul roofsug word as versagtende omstandighede ge-ag…en ge-eer…
http://www.iol.co.za/news/world/verdict-is-in-for-aurora-shooter-1.1886478#.VahsNKSqooJ
Rooi ligte vir die manne en vroue wat so haat stook op Praag oa..
..
En ek moet self ook versigtig wees en eerder fokus op liefde en Christelike uitnemendheid..pleks van haat…..