Zille verdedig geheime SAID-eenheid

Die Presidensie het ten sterkste beswaar gemaak teen bewerings van die DA-leier, Helen Zille oor die president se verbintenis met die inkomstediens. Zille het president Jacob Zuma verbind met die skorsings van amptenare van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Volgens die Presidensie is haar pogings om die president daarmee te verbind, moedswillig. Klaarblyklik wil sommige koerante Zuma ook by die

Lees verder: Zille verdedig geheime SAID-eenheid

Becker van Waterkloof-vier uit op parool

Christoff Becker, een van die sogenaamde Waterkloof-vier, is Dinsdag op parool vrygelaat. ‘n Woordvoerder van die departement van korrektiewe dienste, het gesê Becker is vrygelaat na ‘n bevel van die hooggeregshof in Pretoria. Sy prokureurs het vroeër dié maand ‘n dringende aansoek om parool in die hooggeregshof gebring. Dit is toegestaan. Die vier seuns van Waterkloofhoërskool, naamlik Becker,

Lees verder: Becker van Waterkloof-vier uit op parool

Gyselaarsdrama in Gent

Belgiese polisie het gister ’n woonstel in Gent, België, omsingel waar vier gewapende mans ’n gyselaar aangehou het. Daar was geen aanvanklike aanduidings dat terrorisme ’n rol gespeel het nie, het AFP berig. ‘n Groot polisie-operasie was gisteroggend in die werkersklas woonbuurt waar die woonstel geleë is, van stapel gestuur om omstanders van die toneel weg

Lees verder: Gyselaarsdrama in Gent

EFF prys Jansen, waarsku ANC

Die EFF se top ses leiers sal tydens die verkiesingkonferensie wat tans by die Universiteit van die Vrystaat gehou word, aangewys word. Floyd Shivambu, hoofsweep van die EFF, het universiteit geprys vir sy onpartydigheid omdat hy die EFF geakkommodeer het. “Dit is ‘n dapper instelling met ‘n sterk leierskap,” het hy met verwysing na Jonathan Jansen gesê. Die

Lees verder: EFF prys Jansen, waarsku ANC

Zuma-trust se stigter slaan R406 miljoen se vlootkontrakte los

‘n Stigter van die Friends of Jacob Zuma-trust is voorsitter en mede-eienaar van ‘n maatskappy wat vlootkontrakte ter waarde van R406 miljoen ontvang het, berig die Sunday Times. Don Mkhwanazi het ontken dat sy verbintenis aan die president gehelp het met die toeken van kontrakte aan ‘n maatskappy waarvan hy 48% se aandele besit. “Die president

Lees verder: Zuma-trust se stigter slaan R406 miljoen se vlootkontrakte los

ANC ontken dat hulle 3 koerante teiken

Die ANC ontken dat drie koerante gestraf word vir hul aanvalle teen President Jacob Zuma, het ANC-woordvoerder Zizi Kodwa gesê. “Die bewering is verkeerd en kwaadwillig. Dit dui daarop dat die regering nie soberheidsmaatreëls kan oorweeg betreffende media-aankope nie,” het Kodwa gesê en bygevoeg: “Die regering het ‘n reg om kostes te sny waar hulle kan.” Die Mail & Guardian het Vrydag berig dat

Lees verder: ANC ontken dat hulle 3 koerante teiken

Mej SA wen wêreldkroon

Mejuffrou Suid-Afrika, Rolene Strauss het haar Mejuffrou Wêreld-kroon aan Suid-Afrika opgedra. Die laaste keer wat ‘n Suid-Afrikaner die titel kon wen was in 1974 toe Anneline Kriel as Mej. Wêreld aangewys is. Sy is Sondag in Londen as Mej. Wêreld gekroon is, het pres. Jacob Zuma gesê. “Ons is baie trots dat een van ons

Lees verder: Mej SA wen wêreldkroon

Gyselaarsdrama in Sydney

‘n Gyselaarsdrama ontvou tans in Sydney, Australië. Volgens praag se plaaslike verteenwoordiger in die stad, het “‘n vrou, vermoedelik ‘n polisievrou wat nie aan diens was nie, ‘n geweerkolf opgemerk in die rugsak van ‘n man wat die Lindt-sjokoladewinkel in Martin Place binnegegaan het ongeveer 9:45 vanoggend. Sy het dadelik  alarm gemaak. Volgens die Lindt-baas

Lees verder: Gyselaarsdrama in Sydney

Video: Dan Roodt oor kultuurmarxisme

Suid-Afrika beweeg tans terug in die rigting van die middel van die twintste eeu toe marxisme in groot dele van Europa oorheers het. Die doel van kultuurmarxiste is om ‘n klein groepie of oligargie in die land te vestig wat alle mag en hulpbronne sal oorheers terwyl die breë bevolking, soos die middelklas-Afrikaner, doelbewus verarm

Lees verder: Video: Dan Roodt oor kultuurmarxisme

Universiteit Stellenbosch: Is akademiese herstel moontlik?

Op 1 deser is op die webwerf van die Universiteit Stellenbosch (US) aangekondig dat Willem Johan Simon (Wim) de Villiers (55) as die nuwe rektor en visekanselier aangestel is. Op dieselfde dag is Johann Rupert se termyn as US-kanselier met vyf jaar verleng. Die twee hoogste poste sal dus waarskynlik deur Afrikaanssprekende blankes en daarby

Lees verder: Universiteit Stellenbosch: Is akademiese herstel moontlik?