Mej SA wen wêreldkroon

Mejuffrou Suid-Afrika, Rolene Strauss het haar Mejuffrou Wêreld-kroon aan Suid-Afrika opgedra.

Die laaste keer wat ‘n Suid-Afrikaner die titel kon wen was in 1974 toe Anneline Kriel as Mej. Wêreld aangewys is.

Sy is Sondag in Londen as Mej. Wêreld gekroon is, het pres. Jacob Zuma gesê.

“Ons is baie trots dat een van ons eie hierdie gesogte titel kon insamel ná maandelange harde werk en toewyding,” het hy in ʼn verklaring gesê.

Rolene profile lg
Rolene Strauss

“Me. Strauss het bewys dat Suid-Afrikaners oor die vermoë beskik om op wêreldverhoë te kan uitblink. Ons is vol vertroue dat sy die Suid-Afrikaanse vlag selfs nog hoër sal laat wapper terwyl sy haar nuwe verantwoordelikhede nakom. Namens alle Suid-Afrikaners wens ons haar hartlik geluk en alles van die beste vir hierdie nuwe rol.”

Strauss, ‘n mediese student van die Vrystaat, en boorling van Volksrust, het eerste prinses mej. Hongarye Edina Kulcsar en tweede prinses Mej. Amerika Elizabeth Safrit uitgestof om die kroon te dra.

Intussen stroom gelukwense in op sosiale media.

Die universiteit van die Vrystaat het op sy Facebookblad gesê: “Mej. Wêreld is ʼn Kovsie! Baie geluk aan Rolene Strauss dat jy die wêreld oorwin het. Ons is baie trots.”

Jonathan Jansen, rektor en vise-kansellier van die Universiteit van die Vrystaat het op Twitter gesê: “Hou op met huil! So ongelooflik trots op my student. Die Universiteit van die Vrystaat vier vanaand fees! Baie geluk Rolene. You lift us up.”

Die vierde-jaar mediese student het die derde Suid-Afrikaner geword wat dié titel inpalm.

Die vorige wenners was Penny Coelen in 1958 en Kriel in 1974.

Straus was beroepswedders se gunsteling om met die titel weg te stap.

34 thoughts on “Mej SA wen wêreldkroon”

  1. Sy is inderdaad ‘n pragtige jong dame. Wonder ek so by myself (ek het nie na die uitsending gekyk nie), gaan sy haarself ook uitspreek teenoor die uitwissing van die Blanke ?

    Ek verneem een of ander persoon het laat val, “madiba magic”. Vra ek so by myself, wat de … ?

  2. Juslaaaik sys darem wragtag mooi!! Met die wêreld aan haar voete is sy vereers ‘n Afrikaner Christen.

    Ek dink hierdie kompetisie is ook ‘n veldslag teen die Burka barbare.
    Die skrif is aan die muur van die beskaafde Christenwêreld en die vure word gestook vir ‘n volskaalse konfrontasie tussen Satanistiese Islam en die beskaafde Christendom. Vra vir Australie wat hulle nou gaan doen…. lig teen die duisternis.

    Tot onlangs het die Burger /Naspers die Koran en die Bybel gelyk gestel. Na my heftig beswaar teen hierdie gevaarlike afgodediens en laster het hulle dit nou gestaak in Netwerk24. Maar steeds stoot hulle Fabel Pienaar die Baalprofeet en sy kader koggelramme en Koevoet Crouwkamp. as die openbare beeld van Afrikaners.

    Die anti-Christe van Naspers is kop in een mus met Islam en Mej Strauss het hulle vir ‘n ses geslaan.

    Laat ons floreer en uitstyg uit hierdie gemors met Goddelike Femninisme. Die Esters van ons volkie.

      1. Die naam is pragtig maar die Bybelboek is ontsaglik.
        Ester was ‘n weeskind en haar oom Mordegaai het haar grootgemaak – beeldskoon soos ons eie.Rolene..

        Ek het al Baalbidders skouspelagtig tot bekering sien kom.
        Daaroor getuig die Voortrekkermonument en is hierdie dag 16 Des ‘n Sabatdag.

        1. Martin Luther se mening oor Ester verskil van joune.
          I am so great an enemy to the second book of the Maccabees, and to Esther, that I wish they had not come to us at all, for they have too many heathen unnaturalities. The Jews much more esteemed the book of Esther than any of the prophets; though they were forbidden to read it before they had attained the age of thirty, by reason of the mystic matters it contains.

          1. Aa Dankie Henkst dis die soort verwysings wat saak maak.
            Ek stem saam met Luther:
            Ester is ontsaglik – gewis – en nie vir kinders nie. As jy ‘n galg bou vir iemand anders soos Haman dan bring jy ‘n vloek oor jouself.

            Daarom is ek ‘n Calvinis en glo in die soewereiniteit in eie kring soos deur Abraham Kuyper beskryf.

            En in Afrika deel ek Albert Schweitzer se siening dat indien jy nie jou soewereiniteit beskerm nie sal Afrika jou verwoes en verteer. [Islam is ook maar dieselfde]

            Die Roomse Kerk het dit in Angola gevind en die Ruandaslagting het gevolg.. Die nonne is lewend by die miershope begrawe!!!!

            Die Westerse Christen beskawing kan alleen oorleef vanuit die ‘laer’ / vesting / tuisland geestelike tuiste.

            Die Wittes wat alles wil beset sal alles verloor.
            – soos wat die Wit Base oorgekom het van Vorster.
            En Naspers het vir dekades die geestelike vesting van die Afrikaner afgebreek met hul span anti-gotters. Nou vat hulle die Christen skole aan.

            Hulle sal sowaar aan die galg hang wat hulle gebou het…

            Of hoe Henkst?
            Orania?? hmm?

          2. Ester is die enigste Bybelboek waarin God nie genoem word nie!
            Die Joodse Purimfees was hul ondergang in Duitsland en nie die galg nie!
            Orania is net ‘n sekuriteitskompleks sonder enige werklike infrastruktuur!

          3. En daar koeleps Henkst se akademiese aansien soos ‘n kaartehuis.
            Orania sekuriteit ja korrek Maar R500 miljoen se kapitaal ontwikkeling is nie infrastruktuur nie?
            Ag nee Ou Henkst passop vir daai galg wat jy so graag vir Afrikaner Christene bou – hy wag vir jou.

          4. Hoe is dit moontlik dat oorle’ Esther, Orania, die Joodse Pramfees, Haman, Luther, Vorster, Makabeërs en nog ‘n jille spil ander siele en onderwerpe uit die donker verlede, enige iets met die skone Rolene te make het?
            Makaber inderdaad.
            🙂

          5. Nog net dronk boesmantekeninge en evolusie van ketools bonobo ape en die oerknal tussen die ore maak van Praag ‘n Naspers Lite.
            Ja waragtag.. Sjert.!!! :-))
            Seenwense vir julle oor Kersfees!

          6. Die Jode sê:

            “We will openly reveal our identity with the races of Asia or Africa. I can
            state with assurance that the last generation of white children is now
            being born. Our control commission will, in the interests of peace and
            wiping out inter-racial tensions, forbid the Whites to mate with Whites.
            The white women must co-habit with members of the dark races, the White
            man with black women. Thus the White race will disappear, for mixing
            the dark with the white means the end of the White Man, and our most
            dangerous enemy will become only a memory. We shall embark upon an era
            of ten thousand years of peace and plenty, the Pax Judiaca, and OUR RACE
            will rule undisputed over the world. Our superior intelligence will
            enable us to retain mastery over a world of dark peoples.”

          7. Die blote gedagte hieraan maak my fisies naar !

            Is ek verkeerd as ek byvoeg, ek sal eerder sterf as om gedwing te word om te vermeng ?

          8. Henkst hierdie Maccabees klink vir my soos die denkers van
            daardie tyd (skrifgeleerdes later) ?

          9. Makkabeërs 1 & 2 is apokriewe boeke wat in die Katolieke, Griekse en Slawiese Bybels voorkom.

          10. Ja maar is hulle nie genoem Makkabeërs – ook Jode wat Judea beset het nie m.a.w wat dan ook n vroë naamwoord is nie? later die volk van Juda en nog later eerste “christenene” nie? Ek vra omdat dit vir my onduidelik is.

          11. Die Talmoed beweer dat Christus die seun van ‘n Romeinse soldaat was. Die enigste verband tussen Christus en Judaïsme is Hanukkah. Hanukkah is die fees van Toewyding, Ligte en Makkabeërs. Dit word op die 25ste van die Joodse maand Kislef (Desember volgens die Juliaanse kalender) gevier om die ideale van Judaïsme te bevestig. Volgens die Apokrieweboek 1 Makkabeërs is die viering van Hanukkah ingestel deur Judas Makkabeus in die jaar 165v.C. om sy oorwinning te vier oor Antiochus IV Epiphanes, die Griekse koninklike heerser van Sirië, wat Judea ingeval het om die Jode te vergrieks.

Maak 'n opvolg-bydrae