Gyselaarsdrama in Gent

Belgiese polisie het gister ’n woonstel in Gent, België, omsingel waar vier gewapende mans ’n gyselaar aangehou het.

Daar was geen aanvanklike aanduidings dat terrorisme ’n rol gespeel het nie, het AFP berig.

‘n Groot polisie-operasie was gisteroggend in die werkersklas woonbuurt waar die woonstel geleë is, van stapel gestuur om omstanders van die toneel weg te hou.

Belgiese media het berig dat ’n gyselaarsdrama twee maande gelede ook in Gent afgespeel het. Die voorval was met afpersing verbind.

One thought on “Gyselaarsdrama in Gent”

  1. België en eens pragtige Vlaamse stede soos Gent en Antwerpen is oorspoel met die doekkoppe vanuit Marokko en ander woestyn kokkerotstate. Daar is talle ISIS fanatiese volgelinge wat terreurdade soos hierdie, binnekort en in die toekoms sal uitvoer.
    So is die omgewing rondom Suid en Noord stasie in Brussel reeds so deur die lapkoppe ingeneem dat dit veel eerder soos Marrakesh lyk, as wat dit enige ooreenkoms toon met ‘n eens pragtige westerse hoofstad met heerlike koffie- bierkroeë en fyn restaurante.
    Teen die huidige tempo sal hierdie ou bufferstaatjie tussen die Franse- en Nederlandstalige state, wat ook as die tradisionele slagveld van Europa gedien het, waarskynlik binne die verloop van een of twee geslagte ‘n woestynrot meerderheid hê.

Maak 'n opvolg-bydrae