AfriForum sê hul plan om die Universiteit van die Vrystaat (UV) se 2017-taalbeleid te laat toets in ‘n hof is nie ‘n stap om transformasie te keer nie. Die adjunk-uitvoerende hoof van Afriforum Alana Bailey sê hulle is bekommerd oor die nasionale demografie wat op alle kampusse afgedruk word, alhoewel sy transformasie voorstaan. Dit is
ANC wil slegs swart boere bystaan met droogtehulp
Die ANC-regime stel slegs daarin belang om swart boere by te staan met droogtehulp. Daar is volgens die regering ‘n “groot behoefte aan die opgradering van voerkrale vir begunstigdes van grondhervorming”. Dit beteken sukkelende swart kleinboere. Dit is wat die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming geïdentifiseer het tydens ‘n onlangse droogte-opname op 1049 plase.
Lees verder: ANC wil slegs swart boere bystaan met droogtehulp
Leon Lemmer: Anton van Niekerk beskou Afrikaans as onding
Sommige Afrikaanssprekendes gaan onverpoos voort om Afrikaans te saboteer. Aan die Universiteit Stellenbosch (US) kan Anton van Niekerk daarop aanspraak maak dat hy die aartsvader van die anti-Afrikaansbeweging is. Op Praag het ek by verskeie geleenthede kritiek op sy wilde bewerings uitgespreek. Pas het hy aan Afrikaans selfs minder bestaansreg as ooit tevore gegun (Die
Lees verder: Leon Lemmer: Anton van Niekerk beskou Afrikaans as onding
ANC-appèl teen bepalings van Roomse Statuut misluk
Die ANC is oor die vingers getik nadat die Appèlhof teen hulle beslis het omdat hulle Soedan se president Omar al Basjir laat gaan het. Die Suid-Afrikaanse appèlhof in Bloemfontein het dié week beslis dat die regering se oortreding van ’n plaaslike hofbevel, dat Al-Basjir die land nie mag verlaat nie, onwettig was. Suid-Afrika is
Lees verder: ANC-appèl teen bepalings van Roomse Statuut misluk
VS-benoemingstryd: Donald Trump wen gister 4 uit 5 deelstate
Mnr. Donald Trump het gister vier uit die vyf benoemingstryde vir die Republikeinse Party se presidensiële kandidaatskap gewen: Florida, Missouri, Illinois en Noord-Carolina, maar moes die belangrike Ohio aan sy mededinger John Kasich afstaan. Ohio is die tuisstaat van Kasich, wat daar aan hom ‘n voordeel besorg het. Daarteenoor het Trump in Florida, tuisstaat van
Lees verder: VS-benoemingstryd: Donald Trump wen gister 4 uit 5 deelstate
Nog Gupta-tentakels ontbloot
Etiese kwessies rakende die Guptas se tentakels wil maar net nie wyk nie. Dit wil al hoe meer voorkom asof Suid-Afrika deur ‘n buitelandse groep Indiërs oorgeneem is. Die brandarm familie van Atul Gupta wat in 1993 hier aangeland het uit Uttar Pradesh, Indië, ‘n jaar voor die verkiesing van Nelson Mandela, is vandag miljardêrs.
Video: Johannesburgse Metropolisie skop, slaan Afrikanermotoris
Die Johannesburgse Metropolisie het onlangs ‘n Afrikanermotoris geskop en geslaan omdat hy nie ‘n nommerplaat gehad het nie: dít terwyl hy ‘n nuwe nommerplaat in sy motor had omdat die vorige gesteel is. In ‘n video wat viraal op sosiale media versprei, word die laaste deel van die motoris – wat met ‘n duidelike Afrikaanse
Lees verder: Video: Johannesburgse Metropolisie skop, slaan Afrikanermotoris
Leon Lemmer: Leon de Stadler: Afrikaans as euwel
Afrikaanssprekende blankes gaan onverpoos voort om Afrikaans te benadeel, onder meer aan die Universiteit Stellenbosch (US). Leon de Stadler is die direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Taalsentrum. Hy was voorheen ‘n dosent in die US se departement Afrikaans en het heel moontlik steeds ‘n verbintenis daarmee. Maar sedert hy met die Taalsentrum gemoeid is,
Lees verder: Leon Lemmer: Leon de Stadler: Afrikaans as euwel
Dan Roodt: Anton van Niekerk: agterryer in die stryd vir Engels
By die artikel van Anton van Niekerk op Netwerk24 waarin hy vandag Engels op Stellenbosch bepleit, is daar net een fout: Van Niekerk verskyn nie op die foto van Open Stellenbosch se betoging teen Afrikaans (sien hier bo) wat deur die blanke dr. Kylie Thomas van die Engelse departement, omring deur haar swart studente, gelei
Lees verder: Dan Roodt: Anton van Niekerk: agterryer in die stryd vir Engels
China is op hol oor Trump
China is erg bekommerd oor die sukses van Donald Trump, Republikeinse voorloper vir die komende Amerikaanse presidensiële verkiesing. In een van die eerste openbare negatiewe reaksies, het die Global Times, ‘n amptelike staatskoerant, in ‘n hoofberig gesê die groot protes teen Trump se veldtog in Chicago Vrydagaand wat in ‘n fisiese konfrontasie geëindig het, voorspel
