Leon Lemmer: ‘Afskeid van ‘n volk: Op soek na ‘n toekoms’?

Philip Spies was adjunkdirekteur: toekomsnavorsing by die Buro vir Ekonomiese Ondersoek en direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing aan die Universiteit Stellenbosch (US). Op LitNet het hy hom uitgespreek teen Russel Botman se Hoop-projek. Pieter Kapp vestig bv die aandag op “die opvallende afwesigheid in die Hoop-projek [van] kultuurgerigte projekte” en “die mees opvallende afwesigheid

Lees verder: Leon Lemmer: ‘Afskeid van ‘n volk: Op soek na ‘n toekoms’?

Duitse hoofstroommedia verdoesel grumoord op twee Duitse tieners

Drie Duitse tieners is voor ‘n aankomende trein ingestamp op die Nürenburgstasie. Twee van hulle is deur die trein omgery en is op slag dood. Die beweerde moordenaars is twee ouer tieners wat Moslem-migrante is. Ten spyte van die feit dat die moordenaars se optrede doelbewus en opsetlik was, het die hoofstroommedia verontagsaam wat gebeur

Lees verder: Duitse hoofstroommedia verdoesel grumoord op twee Duitse tieners

Leon Lemmer: ‘n Vergelyking van Algerië en Suid-Afrika se ‘bevrydingstryd’

Tydens die Algerynse oorlog (1954-1962) het AM van Schoor, die redakteur van Die Vaderland, in “Wêreldgebeure,” sy weeklikse rubriek op die Afrikaanse sender van die SAUK, voorspel dat wat met die blankes in Algerië gebeur, ‘n aanduiding sal gee van wat uiteindelik met die blankes in Suid-Afrika gaan gebeur. Weens Algerië se onafhanklikheidsverkryging onder ‘n

Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Vergelyking van Algerië en Suid-Afrika se ‘bevrydingstryd’

Elana Barkhuizen heraangestel in haar pos ná dringende hofaansoek

Die Johannesburgse Arbeidshof het vanoggend beslis dat Elana Barkhuizen, die onderwyseres Laerskool Schweizer-Reneke-onderwyser Elana Barkhuizen se skorsing onwettig was. Die hof het beveel dat Barkhuizen onmiddellik na haar werk terugkeer. Barkhuizen is op 10 Januarie geskors, ‘n dag na die begin van die 2019-skooljaar, nadat ‘n foto van ‘n mede-onderwyseres se graad R-klas wat sy

Lees verder: Elana Barkhuizen heraangestel in haar pos ná dringende hofaansoek

VF Plus raak multikulti, benoem Peter Marais

Die Vryheidsfront Plus, wat hom reeds sedert 1994 daarop roem dat hy ‘n party is wat Afrikanerselfbeskikking voorstaan, het hom nou volledig tot multikulturalisme verbind deur ‘n bruin politikus, mnr. Peter Marais, as sy “premierskandidaat” in die Wes-Kaap te benoem. “Die VF Plus is ʼn party wat hom beywer vir die beskerming van minderheidsgroepe in

Lees verder: VF Plus raak multikulti, benoem Peter Marais

Dan Roodt: Ek gun Shanté Kroukamp haar plastieksak vol note

Tans publiseer Netwerk24 enkele meningstukke deur jongmense, wat ‘n interessante blik op hul denke — of gebrek daaraan — bied. As mens 20 is, dink jy gewoonlik dat jy meer weet as jou ouers en dosente. En natuurlik dat jy meer modern, ingelig en belese as hulle sou wees. In dié trant skryf Shanté Kroukamp

Lees verder: Dan Roodt: Ek gun Shanté Kroukamp haar plastieksak vol note

Leon Lemmer: Geestelike vorming as die doel van die universiteit

Daar is rede om bekommerd oor die gehalte van skool- en naskoolse onderrig in die nuwe Suid-Afrika te wees. Die akademiese standaarde is dermate aan die daal dat ‘n leerling dalk eersdaags ‘n A-simbool sal kry deur bloot vir die eksamen op te daag. Daar sal nie eens van hom verwag mag word om betyds

Lees verder: Leon Lemmer: Geestelike vorming as die doel van die universiteit

Anti-wit polisiegeneraal glo ontslaan ná interne SAPS-ondersoek

Die vakbond Solidariteit het ‘n week gelede bekend gemaak dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) na afloop van sy interne ondersoek, die hoof van basiese polisie-ontwikkeling, generaal-majoor Sandra Malebe-Thema skuldig bevind het aan rassisme. Volgens Anton van der Bijl, hoof van Arbeidsregsdienste by Solidariteit, het Malebe-Thema in 2016, tydens ʼn byeenkoms by die SAPD se Opleidingsakademie

Lees verder: Anti-wit polisiegeneraal glo ontslaan ná interne SAPS-ondersoek

Leon Lemmer: John Barrow as sosio-politieke kommentator

John Barrow (1764-1848) was van 1792 tot 1794 verbonde aan die Britse ambassade in Peking/Beijing, China, toe George Macartney (1737-1806) die ambassadeur was. Van 1797 tot 1798 was Macartney die goewerneur aan die Kaap tydens die eerste Britse besetting. Barrow was van 1797 tot 1804 aan die Kaap en was aanvanklik Macartney se private sekretaris.

Lees verder: Leon Lemmer: John Barrow as sosio-politieke kommentator

Salvini weier om Brussel se migrantekwotas te aanvaar

Matteo Salvini, minister van binnelandse sake van Italië, het gister gesê hy sal nie meer die binnekoms van migrante in Italië magtig nie, ondanks ‘n EU-ooreenkoms om dit tussen lidlande te deel. “Ek sal nie immigrante wat aankom, magtig nie,” het hy op ‘n besoek aan Pole gesê. “Keuses word gedeel en vergaderings word vooraf

Lees verder: Salvini weier om Brussel se migrantekwotas te aanvaar