‘n Verslag wat Woensdag deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) vrygestel sal word, beskryf die Suid-Afrikaanse polisie as ‘n staatsondersteunde misdaadbende. Getiteld “Broken Blue Line 2”, dui die verslag daarop dat oortredings nie meer net “geïsoleerde voorvalle” is nie, maar ‘n “patroon van misdadige gedrag” volg. “Van die polisie word verwag om misdaadbendes te infiltreer. In Suid-Afrika
Lees verder: SAIR: Polisie is ‘n staatsondersteunde ‘misdaadbende’
