Toeskouers wat die gekanselleerde vertoning van die Vrystaat Kunstefees-produksie, Liewe Heksie, Donderdagaand bygewoon het kan Sondagoggend die vertoning weer sien. Dit nadat die vertoning by die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein sowat 15 minute nadat dit begin het, ontwrig is toe stakers op die verhoog bestorm het. Die ouditorium was volgepak met sowat 700 mense,
Lees verder: Stakers bestorm Liewe Heksie-vertoning by Kunstefees
