Toeskouers wat die gekanselleerde vertoning van die Vrystaat Kunstefees-produksie, Liewe Heksie, Donderdagaand bygewoon het kan Sondagoggend die vertoning weer sien.
Dit nadat die vertoning by die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein sowat 15 minute nadat dit begin het, ontwrig is toe stakers op die verhoog bestorm het.
Die ouditorium was volgepak met sowat 700 mense, toe tussen 40 en 60 Pacofs-werkers, wat aan die vakbond Nehawu verbonde is, die lokaal ingebars het.
Hulle het op die verhoog gesing en gedans. Sowat 150 mense in die nabygeleë André Huguenet-teater, wat The Mother of All Eating gekyk het, is ook deur die optog geraak.
Die polisie was gou op die toneel en het met die betogers op die verhoog probeer onderhandel terwyl die gordyn laat sak is. Na ongeveer tien minute het die musiek weer begin speel en was die betogers op pad uit onder polisiebegeleiding. Toe hulle die musiek hoor het hulle omgedraai en weer die verhoog betree. Kort hierna is die vertoning finaal gestop.
Margit Meyer-Rödenbeck, Liewe Heksie se vervaardiger en hoofkarakter, sê die nuwevertoning sal Sondagoggend 10:30 plaasvind en dieselfde kaartjies kan gebruik word. Die kaartjies kan ook omgeruil word vir ‘n ander vertoning.

Is dit nie ‘n publisiteitsfoefie nie?
Ek het ook snuf in die neus. Die polisie moes beslis al vooraf geweet het van hierdie betoging.
Ek stem ook saam met Riaan hierbo, dat daar darem regtig ‘n klomp manne en dalk nog vroue ook was wat die spul kon uitgesorteer het.
Ek het ook gister baie slegte nuus verneem van die gesindheid van baie afrikaners wat maar tevrede is met toedrag van sake.
DIT STEM MY BESLIS TOT HEIMWEE.
Ek vertrou hulle sal in die minderheid wees.
Miskien moet die dowwa dolla in ‘n helder oomblik vir die Afrikanervolk vertel waar sy staan. Het in elk geval nog nooit tyd gehad vir hierdie heks-gedoente wat lieftallig is nie van oorle Verna Vels, dan is daar seker ook liewe pedofiele. Hierdie oorle Verna Vels was ook mos ‘n lid van die psy-ops-span agter Sewende Laan van die ANC-televisiediens, die SABC.
Weet jy Tyd,
ek wil graag ‘n lansie breek vir Margit. Ek het haar al ontmoet en sy is regtig ‘n besonderse mens en beslis geen “aap” nie. Ek ken ook haar Jurg wat net so ‘n aangename persoonlikheid het.
Wat jy skryf is dan wat vas staan. Dankie.
Ek het nou net na Dowwe Dolla geluister oor wat sy te sê het oor die aangeleendheid. Sy is hewig ontsteld en het kaalvuis onder die betogers ingeklim en ook cosatu aangevat. Sy het ook onder andere die publiek bedank wat nie handgemeen geraak het nie.
Bad moon,
ek hoor wat jy sê, maar is dit nie juis ons ondergang dat ons nie bereid is om verm op te tree wanneer dit nodig is nie. Om handgemeen te raak is een aksie maar om hierdie persone buite aksie te stel deur hulle te bind , hulle monde te snoer, en uit te neem na buite waar die polisie dan verder kon oorneem kon dalk gewerk het.
Ek dink aan die voorval toe die klomp terroriste hier in Kaapstad in ‘n kerk instap en begin skiet was daar een persoon wat ‘n pistool gehad het en begin terugskiet het wat op sy beurt verhoed het dat meer mense dood of gewond is. Ek glo dit sou ook ‘n boodskap uitgedra het wat sê, dit is hoe ons oor sulke optredes voel en dit nie verder geduld gaan word nie. Laat die media gerus ‘n “gasket” blaas.
Frieken klomp slapgat teatergangers….700 van hulle kanie eers 200 kaphers uitsort nie. Lyk my ons Afrikaners is die slapgatste nasie onder die son. Wens ek was liewer n verdomde kapher
Jy is reg, maar kan jy jou voorstel wat die media met daardie mense sou doen, of hulle nou reg was of nie.
Absurde teater?
O, Griet!
EN TOE SPRING DIE PERD OP DIE VERHOOG. HAHA.
‘n Breinlose, enkel sel aapagtige perd sonder verstand.
Raakgevat ou maat.
Die Engelse het ‘n goeie woord vir hierdie bobbejaanstreke: “A chimp-out.”
Is Dowwe Dolla (Margit Meyer-Rödenbeck) nie terloops nogal ‘n liberale individu nie? Indien wel, kry vir jou!
Nee, Jared, Jy het dit verkeerd, sy is nie ‘n lib nie.
Ons moet dalk waak teen aantygings, kan net die verkeerde indruk van ons wat kommentaar lewer, asook Praag
‘stakers’ die ervoor zorgen dat diegene die nog wel wat doen onder barre destructieve onderdrukkende omstandigheden hun activiteiten moeten staken ?
‘Demonstreren’ hoe jij, geleid door door bolsjewieken ingebrachte haat en nijd, een door anderen met bloed zweet en tranen opgebouwd bestaan kan slopen ?
Om nou te twijgen over hoe ‘freedom’ een eigen leven kan gaan leiden terwijl de slachtoffers in elke geval (mond(dood worden gemaakt……..
Hans, ek wil aanbeveel dat jy Van Wyk Louw se Raka lees. Dit wat Louw al amper ‘n driekwart eeu gelede geskryf het, het waar geword.
Raka het besit geneem van die barbare en of daar hoop is, diè weet ek nie.
zal dat gaan doen beste Johan, zodra de van mijn dochter voor vaderdag ontvangen ‘Psychopolitiek, neo liberalisme en de nieuwe machtstechnieken’ van Byung-Chul Han is overmeesterd 😉
(ben al op de helft)
Wou netnou die kommentaar aanvul maar moes toe nou eers aan kleindogter aandag gaan gee.
Raka, die moerasmonster, het van my swart bure besit geneem.
Ons woon in ‘n goeie buurt. Stel jou dus die situasie so voor – die swartes woon langs my en regoor hulle erf aan die ander kant van die straat is daar ‘n oop ruimte, beperk maar nietemin. Daar is ‘n takkraal van doringtakke gemaak, bietjie meer as halfmaanvormig.
Die bafoer se kleindogter gaan trou en nou moet die seremonie waar sy vir een nag in afsondering gehou word saam met bafoerinne plaasvind. Die vind nou vannag komend plaas.
Gister is ‘n bees op ‘n sleepwa hier langsaan afgehak en gelaat. Die dier staan van gister af in die koue sonder kos , water of beskutting, binne die reëlings van die sleepwa.
Diè bees gaan keelaf gesny word, die bloed word opgevang in ‘n skottel en die vleis verorber nog voordat dit koud is.
Dit is wat dit beteken om tussen die Afrika bafoere te woon.
hier ter vermaak een bekend kinderliedje voor uw kleindochter, Johan.
https://www.youtube.com/watch?v=rh75upe4sOM
Maar wordt bij die achterlijke barbaarse rituelen ook nog wel eens gestaakt ? 😉
Nee, heel eerlijk gezegd zijn hier 1 of twee van die gezinnen uit die ‘culturen’ al te veel in een straat. Vooral omdat ze ten koste van een uit elkaar gejaagde autochtone familie plaats nemen en ‘uit vrije wil’ integreren daarmee door ook eens de hond of elkaar te gaan opvreten e.d. geen voorkeur verdient……
more Johan,
kan jy jou dit indink dat na 300 jaar wat hierdie “mense” blootgestel is aan die westerse kultuur en alles wat daarmee gepaard gaan, hulle nog steeds teruggryp na ritueele en gebruike soos vanuit ‘n barbaarse mileu soos duisende jare terug.
Hoe kan ons ooit verwag dat hulle oor ons moet “regeer”.
‘n Spoeltoilet het vir hulle geen betekenis nie, en hulle wil dit net hê omdat die witman een het. Hy sal nog steeds langs die muur aan die buitekant sy ding gaan doen.
So het ek en my vrou een gekry wat verlede Saterdag in die hoofstraat van kraaifontein waar duisende voetuie beweeg na en van die N1, sy blaas gestaan en ledig het 5 meter van die straat af terwyl voetgangers , onder andere ook blanke vrouens, by hom verby stap.
‘n Huwelik in ‘n kerk volgens christelike norme beteken vir hulle niks. Dit is ‘n toneelspel om so aan te trek want dit is ook iets wat die witman het wat hy nou kan doen. PUNT
Andy, die ritueel en niksdoen van Afrika en die voordele van die westerse beskawing sonder teenprestasie.
Die hef aan lê nog voor. Die spul het darem reeds begin dagga rook en suip. Hopelik sal dit, tesame met die koue, hulle teen vroegaand uitknikker.
Bel die SPCA!!!!!
In hierdie dorp is slegs ‘n blanke vrou wat die werk vrywillig doen.
Daar is ‘n hele klomp bafoere hier langsaan. En hulle het van so 11h00 af begin aaptwak rook.
Ek het darem ook bietjie medemenslikheid om nie die blanke vrou in die gemors in te stuur nie.
Sterkte Johan, slaap maar met jou een oog oop.
Ek wens dat ek daar kon bly vir ‘n paar dae… Al ooit gewonder wat die krag van wind, water en vuur so skrikwekkend maak? Hul spore verskyn en verdwyn net iewers…
Sal beslis die boek bestel! Dankie vir die verwysing.
dit gaat o.m. over hoe de huidige geconstrueerde digitale wereld en sociale media onze vrijheid beïnvloedt……
Moontlik was dit net die uitbeelding van die agteruitgang van Blommeland se ekologie. Dit wys hoe Haak-en-steek, Hakea en Duiwelsklou indring. Ek stel voor dat koning Roseboom die EFF se poo-vegters inkry om die grond te bemes.
Moontlik was dit net die uitbeelding van die agteruitgang van Blommeland (Reenboogland?) se moraliteit. Dit wys hoe Haak-en-steek … indring.
“The Department of Health wants to spice up your sex life. Starting this month, it will spend R3,5 billion over the next three years on coloured and flavoured condoms.
Three billion male condoms, 54 million female condoms and 60 million sachets of lubricant will be handed out for free at more than 4 000 sites countrywide.
This new initiative is one of the many ways in which government is
trying to promote safe sex among sexually active South Africans.
“We know that condoms are one of the surest ways of preventing sexual transmission of HIV (apart from abstaining from sex),” Dr Yogan Pillay, a deputy director-general at the national Department of Health told The Star. “Hence the big push to ensure the department makes condoms freely available to the public.”
These condoms will be available in either banana, grape, strawberry or vanilla scents.
“We were informed that colours and scented condoms would be more
appealing. Hence the decision to put out a tender for coloured and
scented male condoms,” Pillay told the paper.
The project was piloted in Soweto in March – with a number of
grape-coloured and scented condoms being launched in areas frequented by
young adults, such as colleges and universities. The rest of the scents
and colours will be launched over the coming months.
Earlier this year, in a bid to further promote safe sex, the
Department of Basic Education proposed a policy that would allow for the
distribution of condoms at primary schools, but no action has yet been
taken.”
Jip Rifrug, ek dink dis ‘n moeilike keuse, “grape flavour” of ‘n “grant”
Vir die universiteite is daar net een geur: BIER.
Dis ‘n tipiese oplossing vir die tyd, eenvoudige oplossin vir ‘n komplekse probleem, wat nie sal werk nie, maar dit moet net lyk asof hulle iets doen. Al wat voordeel hieruit sal trek is die BEE kontrakteur wat die goed vir aankoopprys x 1000% aan die Dept van ongesondheid sal lewer. Vertoon, dis al wat tel.
Nog ‘n ding, foekom de hok moet die goed ‘n smaak hê?
“Vryheid kan ‘n probleem wees”
Net vaoggend sit ek langs ‘n hawelose man, vra ek hom wat het gebeur.
Hy vertel my dat tot verlede week was alles nog reg, hy het ‘n kok gehad wat sy etes voorberei het, sy klere is gewas en gestryk vir hom, hy het gym klasse bygewoon, en het ‘n swembad gehad, internet, tv en kon tyd vind om klas te draf.
Nou wat het dan so skeef geloop, verdowingsmiddels? drankmisbruik of is hy geskei?
Nee , sê hy, ek is uit die tronk ontslaan.
Nou wonder ek so in die stilligheid.
Hè hè hè
Lekker gelag! Dankie.
Net oor Liewe Heksie … ek haal aan:
“Ek ken die skryfster van Liewe Heksie, Verna Vels (nie persoonlik nie), en moet tog nie vir my kom vertel dat sy enigsins iets met heksery te doen sal he, of dit sal wil promoveer nie. Om nie eens te praat van die “spokies” waarvan jy melding maak nie – ek het daarmee grootgeword, hoe kan hulle nou skielik vir my kom vertel dat dit duiwels is….?
Maar weet jy, ek het besef dat die duiwel hierdie goed gebruik om saadjies in kinders se verstand te saai, wat op ‘n later stadium in daardie kind se lewe gaan water kry en begin ontkiem. Al hierdie “onskuldige” goedjies vorm deel van sy plan om mense op ‘n sagte en subltiele manier te bereik. En die skrikwekkende daarvan is dat dit begin alreeds vrugte afwerp. En as mens jou oe oopmaak, sal jy sien dat dit reeds vandag besig is om te gebeur. Dink maar hoe sou die einste Harry Potter 30 jaar gelede ontvang word. Ek dink dit sou in meeste westerse lande verban gewees het. Maar ons is al so “saggemaak” deur die jare dat dit vandag sondermeer aanvaar word, selfs in christen-geledere. Dink maar aan popgroepe soos Skipnot, of selfs daardie “polieskar” groep van SA. Twintig jaar gelede sou dit nie geduld gewees het nie. Maar vandag….. En kyk maar net na die invloed wat sulke groepe en rolprente vandag op die jeug het – kyk maar na die toename in geweld in skole (bv die sogenaamde “swaard-moord) Hoe dink jy gaan die wereld oor 30 jaar van vandag af lyk? (As die Here nog nie teen daardie tyd gekom het nie)
Nee wat, ek dink dis tyd dat christene hulle oe oopmaak en sien waarmee die satan besig is!
Die ding is dat ek glo nie dat die skrywers van Liewe Heksie slegte bedoelings gehad het nie, maar dat hulle weens hul onkunde deur die vyand gebruik word om die mens “sag” te maak vir goed soos heksery. Hulle dra by tot ons kinders se verderf weens die volk se gebrek aan kennis – hul gebrek, en die gebrek van ons, wat ons kinders toelaat om blootgestel te word.
Satan is orals en gedurig besig om ons voor te berei om te buig vir sy verleidings. Ons is so ingeweef in sy wêreld, en ek is seker dat ons baie goed gebruik wat ook later ontbloot sal word as sy werk om ons sag te maak. Bv. krediet en kredietkaarte: wat volg? smart-card. En dan? Wie weet, dalk ‘n chip in die hand?
Ons moet sorg dat ons krities is oor alles, en verwerp wat ons kan mislei.”
Liewe Heksie se ma
Sy is enig in haar soort: Eg Suid-Afrikaans, Afrikaans en Blommeland
se enigste heks wat beslis dinge op haar eiesoortige, unieke wyse doen.
Ja-nee, vir ’n paar dekades al verskaf Blommeland se Liewe Heksie soveel
vreugde vir jonk en oud.
My aangetrokkenheid tot die besonderse karaktertjie strek ver terug na
my laerskooldae toe ek die eer gehad het om my buiging op die verhoog te
maak as niemand anders nie as Liewe Heksie. Haai, oe, Blommie!, met ’n
swart punthoed en al, en ’n paar goue sandale het ek en Karel Kat die
wals op Laerskool Totiusdal se verhoog gedans, en elke oomblik van die
applous waardeer. My verhoogloopbaan sou weliswaar nie veel verder as
dit vorder nie. Tog bly dit tot vandag toe van my heel kosbaarste
herinneringe.
Dis dus met veel vreugde wat ek Verna Vels, die skepper van hierdie
nimlike heksie, ontmoet. Verna vertel dat Liewe Heksie in 1961 gebore
is, as ’n newe karakter in ’n verhaal waarin Blommie die hoofkarakter
was, maar dat sy in 1963 eintlik van die grond af gekom het in ’n reeks
wat oor die radio uitgesaai is. Dit beteken ek en Liewe Heksie is dus
ewe oud, en skielik verstaan ek my fassinasie beter.
Nou ja die ontmoeting is nou weliswaar nie in Blommeland by Koning
Rosekrans se paleis nie, maar by die 7 de Laan ateljees in Lonehill.
Hier is Verna twee dae van die week werksaam as toesighoudende regisseur
by Danie Odendaal se gewilde sepie. “Danie het my gekontak toe hy sy
idees vir 7 de Laan agtermekaar gekry het om te help met die uitwerk van
storielyne en karakters. Ek het reeds in 1993 afgetree by die SAUK, en
wou dus nie ’n voltydse pos gehad het wat my vyf dae van die week vas
sou maak nie. ’n Pensionaris kan mos nie so hard werk nie,” terg sy.
Maar tog geniet sy die twee dae geweldig waarin sy kans kry om die
ervaring in die uitsaaiwese, wat sy oor jare opgedoen het, te kan
toepas.
Ons gesels een Vrydagoggend voordat sy na die produksievergadering moet gaan.
Dis gou duidelik jy moet Verna nie ligtelik opvat nie. Sy is beslis nie
iemand wat net kinderboeke lees nie. Haar loopbaan in die uitsaaiwese
het oor 39 jaar gestrek en in die tyd het sy kuns- en musiekprogramme
aangebied, boekvoorlesings gedoen, onderhoude gevoer, vervolgverhale
geskryf en ook die regie van radiodramas behartig. Reeds voor die koms
van televisie na Suid-Afrika, in 1976, was sy agter die skerms aan die
werk met die aankoop en beplanning van televisieprogramme.
“’n Mens kan seker maar sê in baie opsigte was ek ’n voorloper van die
moderne beroepsvrou. Ek het my werk heeltemal te veel geniet om ooit aan
trou te dink,” sê sy. En ’n voorloper was sy beslis. In 1973 is sy na
Durban gestuur as organiseerder van die SAUK se Afrikaanse diens in
Natal. Sy was die eerste vrou wat ’n pos as organiseerder van ’n streek
beklee het. Maar sy lag ook lekker wanneer sy vertel toe sy aanvanklik
begin uitsaai het, was dit in Durban in die pos van programassistent.
“Daar is glad nie na vroue as omroepers verwys nie, al het ons wel
uitgesaai. Die amptelike werkstitel was programassistent, en basta!”
Maar daar in die streekkantoor in Durban het sy wonderlike geleenthede
gekry om alle aspekte van die uitsaaiwese onder die knie te kry. Later
is Verna na Johannesburg verplaas waar sy die program Vrouerubriek vir 5
jaar aangebied het. Daarna het sy ’n jaar lank in Hilversum, by Radio
Nederland Wereldomroep daagliks ‘n Afrikaanse program uitgesaai. Onthou
jy nog die program Uitspan op die Hollandse werf, wat sy vir daardie
jaar vanuit Holland help uitsaai het?
Verna het as programdirekteur van TV1 Afrikaans die hoogste pos beklee
wat enige vrou op daardie tydstip by die SAUK gehad het. “Maar hoe hoër
jou rang, hoe verder beweeg jy weg van dit waarvoor jy eintlik die
liefste is, naamlik omroeperswerk. Gelukkig was daar altyd deur die kans
om nog stemwerk te doen.” Verna was die stem van Bennie Boekwurm totdat
die Wielie Walie uitsendings uiteindelik gestaak is.
Natuurlik het Verna wind van voor gekry met die vriendelike heksie wat
sy geskep het. “Nie net het sommige predikante hulle wenkbroue hieroor
gelig nie, ’n vrou het uit die destydse Suidwes ’n brief geskryf waarin
sy vertel het ek is beslis ’n Satanis want ek kruip in grafte rond.”
Hieroor lag Verna lekker. Daar is wel ’n klein stukkie waarheid in die
feit dat sy ’n belangstelling in sekere grafte het. Weliswaar grafte van
bekende kunstenaars en daarom het sy oral in Europa besoeke aan sulke
grafte gebring. Op die manier het sy soms op merkwaardige interessante
feite afgekom het, vertel sy.
‘Nee wat, die mense wat van ’n storieboekkarakter soos Liewe Heksie iets
uit die bose wil maak, sal ’n duiwel agter elke klip vind. Indien jy
Liewe Heksie met heksery wil verbind, moet jy baie ander kinderverhale
ook sensor,” lig sy bloot haar skouers hieroor. “Gelukkig was daar
sekere predikante wat wel ’n lansie vir Heksie gebreek het.”
Oor haar geloof sê Verna sy kan aan geen tyd in haar lewe dink wat sy
getwyfel het wie in beheer van haar lewe is nie. In haar finale jaar op
universiteit het sy begin wonder watter beroep om te volg. Sy het ’n BA
graad met Afrikaans-Nederlands, Engels en Kunsgeskiedenis as hoofvakke
gehad, maar het nie kans gesien om die onderwys te betree nie. Op
aanbeveling van iemand het sy ’n omroeperstoets in Pretoria afgelê. Toe
sy vir ses maande niks hoor nie, het sy aangeneem dat sy nie die toets
geslaag het nie. En toe volg daardie oproep, die dag voordat sy haar
finale vraestel geskryf het.
“Dit blyk toe die band waarop my omroeperstoets was, het in Pretoria
agtergebly en toe Jan Schutte, die bekende radioman daar afgelos het,
het hy daarop afgekom. Hy was beïndruk met dit wat hy gehoor het. In die
feit dat die band nie totaal verlore geraak het nie, sien ek beslis die
Hoër hand raak.”
“Ek dink altyd ’n mens is besonder gelukkig as jy ouers gehad het wat
jou met God en sy Woord in aanraking gebring het of geleer het van die
wonderbare krag van gebed. Besef Christene ooit hoe bevoorreg is ons dat
ons direk met die Here kan praat sonder dat ons eers deur ’n
tussenganger moet gaan soos baie ander gelowe?”
Die ATKV het ’n jaar of wat gelede vir Verna Vels benoem as een van ons
Afrikone, ’n vrou om op trots te wees, iemand wat ’n besliste bydrae tot
ons taal gemaak het. Dit is met groot dankbaarheid dat Verna terugkyk
op haar interessante loopbaan. Dit was beslis vir haar bestem.
“
Rifrug, baie dankie hiervoor dit is goed om hiervan kennis te neem. Rustige nag.
Andy, ek probeer om elke dag iets nuuts te leer!
Ek het vandag byvoorbeeld besef dat die gesegde “Waar die hart van vol is, loop die mond van oor.” deur Jesus gesê is in Matt 12:34 … 1234 maklik om te onthou.
Die aanslag teen Afrikaans en Afrikaners is agv ons konneksie met die Bybel, en ons blootstelling aan die waarheid. Geen ander sogenaamde ‘heilige geskrifte’
https://en.wikiquote.org/wiki/List_of_religious_texts
waarsku die mensdom teen die 666 (die getal van ‘n mens) gevaar nie. Tog, in Openbaring 13 identifiseer die nommer 666 ‘n persoon, nie ‘n datum nie.
Openbaring 13:18 vertel vir ons, “Hier is wysheid nodig. Wie verstand het, kan die getal van die dier ontsyfer, want dit is ‘n mens se getal. Sy getal is 666.” Op een of ander wyse identifiseer dit die Antichris
Dit is waarom Openbaring 13:18 sê dat wysheid nodig is. Wanneer die Antichris openbaar word (2 Tess 2:3-4), sal dit duidelik wees wie hy is en hoe die nommer 666 hom identifiseer.
Vandag is ‘Mandela Dag’, reg oor die wereld “Annual international day in honour of Nelson Mandela, celebrated each year on the date of his birthday, July 18.” Toevallig ook Eid … ‘n Moslem dag van hulp aan armes. 666 aanhangers en isis stem saam oor vandag.
Ek wens ek kon jou meer stemme gee maar ek gee jou ‘n op stem met groot waardering.
Ek mis vir Dolk.
Dankie vir die Joh16:32-33 bemoediging.
Wat ek nog in my vorige kommentaar wou noem (maar deur beurtkrag onderbreek is) is dat Mandela ‘n dag het, wat reg oor die wêreld bekend is! Is daar ‘n Jesus dag? ‘n Moses dag?
Die man met die 666’e op sy klere word tot ‘n god verhef in die swart kultuur. Hieronder is ‘n aanhaling van ‘n swarte wat kla oor die vergoddeliking van Mandela ( I0L i-was-not-liberated-by-mandela ) in vandag se nuus.
“Those of us who started primary school in the townships in the late 1990s have a vivid memory of how our teachers suffocated us in propaganda about Mandela, reminding us daily about how we were able to
study without fear of police vans swooping on the townships to disrupt schooling.
Those of us who later attended multiracial schools in
the suburbs have a vivid memory of how teachers would consistently remind us that in the not-too-distant past, we never would have been seated next to our white or Indian classmates. We were told it was because of Mandela that we were able to play on the same playgrounds with other races.
This did not end when we exited the school gates. At home, we were reminded daily how lucky we were to be born in a democratic dispensation – thanks to Mandela.
Our pastors at church called him a messenger of God sent to liberate his people. The media amplified his messiah status.
And, of course, the ANC-led government capitalised greatly on this deification of Mandela.
So it’s not difficult to understand why today, so many people, including my generation, have elevated the former president to a deity.
The Mandelafication of our country was not an event, but a deliberate process of socialisation spanning decades.
All agencies of socialisation in our country have significantly contributed to the legitimisation of this narrative of Mandela, the greatest liberator. It is a narrative that I believe must be challenged.”
Ek hoor duidelik wat hierdie man sê, en wat interressant is, is hy is nie die enigste een wat so daarna kyk nie. Baie van hulle se oë is oop en hulle kan sien wat aangaan. Mbeki se broer is een wat nogal baie skerp kritiek kan lewer met oortuiging en feite, nie duimsuigery nie.
Dankie vir hierdie stkkie nuus. Ek self koop nooit n engelse koerant nie, en die Burger koop ek net Saterdae. Ek is redelik siek en sat vir hierdie hele swart opset wat so in ons kele afgedruk word.
Wat betref Dolk, ek stem saam met jou. Ek is ook angstig om van hom te hoor. Hy kan dalk uitstedig wees met projek, maar ek merk darem so af en toe n stem van hom wat vir my sê hy bly nog by met wat hier op praag gesels word.
Ek hoop nie hy is siek of maak ook so n stil verdwyning soos Trippies nie.
Van haar het ons darem bitter lanklaas gehoor.
Trippies as jy hier sou lees, ons mis almal jou kommentaar wat so eg patrioties is. Laat hoor weer van jou!
Ek groet dan Rifrug. Rustige nag vir jou en al die ander Praag vriende.
Goeienaand aan u ook. Ek is wel besig met ‘n paar projekte – maar dis meestal maar om terug te staan in my gees dat mens stil raak… ‘n Tyd van selfondersoek…
Ek sal dit ook baie waardeer as iemand vir ons asb. kan inlig oor Trippie.
Vrede, liefde en seën aan u en almal ook – baie dankies.
Mooi so, ek groet jou ook met die Seën van ons Vader.
Goed om van jou te hoor.
Hallo Riffels, jy laat my sonder enige gebare – verleë… Die laaste tyd voel ek dat ek te “dogmaties” geraak het en op mense se tone trap – wat soos kweperlatte deur die winde van tyd rustig, amper met ‘n makabere gebelgde grasie gebuig word… Meegevoer deur iets wat mens nie in jou hand kan toemaak nie… My gees voel tam. Maar daar is ‘n tyd vir dit ook onder die son.
Ek het met skok verneem dat Kaylee bitterlik siek was – dat sy stadig herstel. Ons moet bid vir haar asb. – en vir mekaar…
Wens jou (en jul families), mnr. Andy en ander ‘n baie geseënde week DV toe.
https://www.youtube.com/watch?v=bUGnkF7f3hE
More Dolk, dankie vir die boodskap oor KAYLEE.
Sal verseker vir haar intree in gebed, sommer nou.
Geseënde week vir jou en almal op Praag.
Ha, ha – goeie een.
700 teen 60 en niks gebeur nie, regtig? ?
Ek dink ‘n paar warm klappe sou die parasiete vinnig laat skarrel het.
More,
kyk nou net weer hoe lekker praat ons taal, “warm klappe”.
‘n Klap is tog nie warm nie tensy jy jou hand bietjie by ‘n vuurtjie opgewarm het.
maar die effek is eintlik na die klap gelewer is dan word die voorwerp, of dit ‘n boud, of ‘n gevreet is darem lekker warm. Vandaar dan natuurlik die benaming, “warm klap”.
lekker man.
Ha, ha Andy, ja nee, ‘n goed gemikte klap laat mos so ‘n mooi blos agter, wel, dit hang natuurlik af wie jy klap 😉