Suid-Afrika is die land met die derde hoogste voorkoms van anti-Semitisme in Afrika suid van die Sahara. Agt-en-dertig persent van die land se volwasse bevolking koester anti-Joodse gevoelens, volgens ‘n omvattende nuwe opname wat deur die Joodse Liga teen Laster (Anti-Defamation League) onderneem is. Slegs Senegal (53%) en Mauritius (44%) toon hoër koerse van anti-Semitisme
Lees verder: Suid-Afrika hoog op lys van anti-Semitiese lande
