Engels sal Afrikaans by die Universiteit van Stellenbosch vervang as kommunikasie- en administrasietaal. Dié verwikkeling is Donderdag op ’n spesiale senaatsvergadering bekend gemaak. Koshuise sal ook voortaan slegs Engels by huisvergaderings en amptelike geleenthede mag gebruik as die voorstelle aanvaar word. Die US se huidige taalbeleid, wat in 2014 deur die raad aanvaar is, gee
Lees verder: Rektor gebruik Open Stellenbosch om Afrikaans te wil afskaf
