Regstellende aksie het sy greep op veral die Suid-Afrikaanse sakewêreld verstewig met die Wysigingswetsontwerp op Gelyke Indiensneming wat ongeag ontevredenheid uit die sakewêreld oor strenger strawwe vir oortreders, met groot ywer deur gestoomroller word, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor arbeid. Hy sê die beoogde wet met sy strenger regulasies
‘n Nuwe skoolopvoeding, asseblief!
Ek wil my skool loopbaan oorhê sodat ek van vooraf geprogrammeer kan word vir die lewe. Duidelik het ek die verkeerde waardesisteem geleer. Hierdie een pas my beslis nie en word ek net misdaadvoer vir my medelandsburgers. Ek wil op skool leer dat as een ’n toets deurkom moet almal deurkom. Ek wil net skoolgaan
Rentekoers bly onveranderd
Die Reserwebank het, soos verwag, sy rentekoers onveranderd gelaat. Die koers waarteen die Reserwebank geld aan handelsbanke leen, die repokoers, is sedert Julie 2012 op 5%. Omdat die rand die afgelope paar weke stewiger vertoon het, was Gill Marcus, president van die Reserwebank, nie genoop om rentekoerse te verhoog nie. Inflasie sal moontlik só onder
Brande teister Vrystaat
Brandspanne het hul hande vol in die Vrystaat waar veldbrande woed. ‘n Sterk wind blaas die vlamme aan en die droë toestande vererger die situasie. ‘n Groot brand woed tussen Rosendal en Fouriesburg. Daar is ook brande op Rouxville, Zastron, Wepener, Hobhouse en Paul Roux. Twee plaashuise het afgebrand en duisende hektaar weiveld is reeds
Gevreesde misdaad neem toe
“Roof by woonhuise as die misdaad wat die meeste gevrees word in Suid-Afrika het met 3,6% toegeneem volgens die nuutste misdaadstatistiek. Inbrake by woonhuise het met 3,3% (253 633 gevalle) toegeneem en motorkapings met 5,4%. Dit is juis by jou huis en op pad werk toe wat mense veilig wil voel. Die publiek het dus
ISS: Nuwe, ernstige veiligheidsbedreigings in SA
Die Instituut vir Sekerheidstudies het ‘n beroep op die Minister van Polisie, Nathi Mthethwa gedoen om toe te laat dat meer gereelde en gedetailleerde inligting oor sogenaamde nuwe misdade in die land bekend gemaak word. Die ISS het die vorige syfers van ‘n afname in geweldsmisdaad verwelkom, maar verwag dat die nuwe misdaadstatistiek wat vandag
Lees verder: ISS: Nuwe, ernstige veiligheidsbedreigings in SA
Skietery in die middestad van Johannesburg
Twee mense is Woensdagmiddag beseer toe ‘n groep swartes wat besig was om van veiligheidswagte in die Johannesburgse middestad af weg te vlug, begin skiet het, het die polisie gesê. “‘n Audi Q7 het ‘n blou BMW M1 gejaag toe die insittendes van die BMW op die Audi Q7 begin skiet het, wat deur veiligheidswagte
Duitsland het chemikalieë met ‘tweeledige gebruik’ na Sirië versend
Duitse amptenare het bevestig dat Berlyn chemikalieë na Sirië versend het wat moontlik gebruik kan word om Saringas te maak. Die regering het egter benadruk dat hulle vol vertroue is dat die “tweeledige-gebruik“ chemikalieë nie vir militêre doeleindes aangewend is nie. Duitsland het meer as 100 ton van die bestanddele wat ook vir die vervaardiging
Lees verder: Duitsland het chemikalieë met ‘tweeledige gebruik’ na Sirië versend
100 in hegtenis na onluste in Port Elizabeth
Meer as 100 mense is vir openbare geweldpleging en die plunder van spaza-winkels tydens betogings in Port Elizabeth gearresteer, het die Oos-Kaapse polisie Woensdag gesê. “Die situasie in sekere van die lokasies in Port Elizabeth bly gespanne maar bestendig met die polisie wat steeds ‘n streng teenwoordigheid handhaaf,” het brigadier Marinda Mills gesê. Volgens Mills
ANC wen twee uit drie wyke in Tlokwe
Voorlopige uitslae wat deur die Onafhanklike Verkiesingskommissie vrygestel is, toon dat die ANC in wyk ses teen die DA gewen het. In wyk 18 het die ANC teen ‘n onafhanklike kandidaat gewen, maar wyk 26 is weer deur ‘n onafhanklike kandidaat, Butiki Mahlabe, ingepalm. Die hoof van die OVK in Noordwes, Dr Tumelontle Thiba het
