Nobelpryse beklemtoon manlike wetenskaplike prestasies

Oor die afgelope week, soos elke jaar, is die Nobelpryswenners aangekondig. Die wenners in die kategorieë fisika, chemie en medisyne is, soos in baie jare tevore, uitsluitlik manlik. In die algemeen was die pryswenners in die natuurwetenskappe sedert 1901 meer as 95 persent manlik. Verlede jaar het Donna Strickland die Nobelprys vir fisika in 2018

Lees verder: Nobelpryse beklemtoon manlike wetenskaplike prestasies

Leon Lemmer: Afrikaans ‘so heerlik als die geluid van die eerste reendruppels na ‘n langdurige droogte’

Al hoe minder nie-fiksie boeke verskyn in Afrikaans. Afrikaanssprekende akademici verkies deesdae om eerder in Engels te publiseer. Nuwe boeke oor Afrikaans het skaars geword. Uitgewerye soos Naspers/Media24, vir wie dit voorheen ‘n prestige-saak was om boeke oor Afrikaans te publiseer, stel skynbaar glad nie meer belang nie. Dit is daarom te verwelkom dat ‘n

Lees verder: Leon Lemmer: Afrikaans ‘so heerlik als die geluid van die eerste reendruppels na ‘n langdurige droogte’

Soweto skuld Eskom meer as R17 miljard, ontvang steeds gratis krag

Luidens ʼn verslag van die Gautengse departement van samewerkende regering en tradisionele sake (CoGTA) wat aan die Gauteng-wetgewer se CoGTA-komitee voorgelê is, skuld Soweto Eskom meer as R17 miljard wat die helfte van die land se skuld aan Eskom beloop. Die inligting het verlede maand aan die lig gekom toe ‘n woordvoerder van die VF

Lees verder: Soweto skuld Eskom meer as R17 miljard, ontvang steeds gratis krag

Dan Roodt: NG-belhamels wil nie teen gays, maar teen heteroseksuele mans diskrimineer

Die oorweldigende getuienis van samespanning tussen die media, die universiteite en ‘n klein groepie ekstreemlinkse Afrikaners waar dit Afrikaanse kwessies raak, kan ‘n mens laat glo dat ons hele kultuur tans vanuit ‘n korrupte kantoortjie van die nasionale intelligensiediens bestuur word. Op hierdie Sondag 6 Oktober is daar weer ‘n stortvloed propaganda in Media24 waarin

Lees verder: Dan Roodt: NG-belhamels wil nie teen gays, maar teen heteroseksuele mans diskrimineer

Leon Lemmer: Grade van verligtheid

‘n Resensie het onlangs die bestaan van die volgende boek onder my aandag gebring: Anelia Schutte (gebore in 1978), For the people: A story of small-town apartheid (London: HarperCollins, 2014, 384p, R240; Amazon Kindle $5,98). Op die buitebladsy staan: “A small town’s struggle for freedom against apartheid.” Die dorp waarna verwys word, is Knysna. In

Lees verder: Leon Lemmer: Grade van verligtheid

Suidpunt: Is DStv ‘n kwynende kerk?

My herinneringe van DStv voer ek terug na die jaar 2000, toe ek tien was. Om duidelikheid, hierdie artikel is geskryf op 22 September 2019 (sou onderstaande gegewens oornag verander). Ek dink ons het die volle pakket gehad. Cartoon Network was my gunstelingkanaal (my ouers het nie veel van die inhoud gehou nie), en die

Lees verder: Suidpunt: Is DStv ‘n kwynende kerk?

Karel Combrinck: Voete van klei

Dit voel soos gister dat Colin Powell die buisie met ‘n monster van Irak se “wapen van massavernietiging ”  aan die wêreld vertoon het. Hierdie foefie was ‘n genoegsame voorwendsel vir ‘n Amerikaanse militêre inval in Irak. Soos ons almal nou weet, was daar toe nooit enige wapens van massavernietiging in Irak nie. En hier

Lees verder: Karel Combrinck: Voete van klei

Leon Lemmer: Klaus Vaqué waarsku betyds teen die 1990/94-verraad

Klaus Dieter Vaqué (gebore in 1940) is van Hugenote-oorsprong, maar is in Duitsland gebore. Hy het suksesvolle ondernemings in Denemarke en ander Skandinawiese lande opgebou. In 1977 het hy hom en sy gesin in Suid-Afrika gevestig. Hy was veral in die konserwatiewe politiek en die Lutherse Kerk bedrywig. Vaqué het die volgende boek gepubliseer: Verraad

Lees verder: Leon Lemmer: Klaus Vaqué waarsku betyds teen die 1990/94-verraad

Dan Roodt: Afriforum en Ernst Roets se intellektuele mislukking

Onlangs het Ernst Roets die wêreld probeer verseker dat Afriforum “wit nasionalisme verwerp”. Wat hy daarmee bedoel, is oop vir interpretasie, maar hy het dit goedgevind om my as “wit nasionaliste” in sy uitspraak te tipeer. Voorbeelde hiervan sluit in AfriForum se veroordeling van wit nasionalistiese groepe en rassistiese kommentaar deur wit nasionaliste. Ander voorbeelde

Lees verder: Dan Roodt: Afriforum en Ernst Roets se intellektuele mislukking

Leon Lemmer: Wie het ons vaderland opgedonder?

In die Suid-Afrikaanse geskiedenis is daar ‘n Brit (eintlik ‘n Ier wat die groot Ierse hongersnood van 1847 beleef het) wie se nagedagtenis nie in afdoende mate in Afrikanergeledere gehuldig word nie. Op die vooraand van die Anglo-Boereoorlog (ABO) het William Francis Butler (1838-1910), die plaaslike bevelvoerder van die Britse magte, gewag gemaak van “‘n

Lees verder: Leon Lemmer: Wie het ons vaderland opgedonder?