Tweede fase van ACE se ondersese kabel begin

Die eerste ondersese kabel in Suid-Afrika het op 27 Desember 1879 Suid-Afrika direk verbind aan Europa. Die verbinding is moontlik gemaak deur die East Coast cable of the South African Telegraph Company via Durban en Zanzibar na Aden. Vandag word optiese vesel tegnologie gebruik om digitale data te versend en dit sluit telefone, internet en

Lees verder: Tweede fase van ACE se ondersese kabel begin

Kwik styg na 40 in Gauteng

Alhoewel koeler toestande vir die suid-westelike dele van die Wes-Kaap voorspel word, sal Gautengers nog ‘n bloedige warm dag moet trotseer. Die Kaapstadse weerkantoor sê daar is ook ‘n kans op reën, maar dit sal die naweek weer warmer in die provinsie wees. Gautengers kan vandag rekord hoë temperature verwag. In sommige dele van die

Lees verder: Kwik styg na 40 in Gauteng

Die PK-juigkommando verbaas deur honde wat op hul agterbene loop

‘n Smous van gemorsmusiek, ene DJ S’bu, maak anderdag die wilde bewering dat ‘n swart matrikulant, Mpho Mokoena, kwansuis 100% in al sy vakke tydens sy 2014 matriekeindeksamen sou behaal het. Beide die pers en sosiale media soos Twitter raak toe natuurlik buite hulself van die opgewondenheid. Geniale swartes bestaan tog! Hoera! Prys die gode

Lees verder: Die PK-juigkommando verbaas deur honde wat op hul agterbene loop

Nege vas na geweld by Zeerust

Nege oproeriges is in Zeerust in Noordwes weens openbare geweld in hegtenis geneem. Eiendom by die Ramotshere Moiloa-munisipaliteit is tydens die geweldpleging beskadig. Die polisie sê die werkers is byeengeroep vir ‘n vergadering deur die voormalige burgemeester, Afrika Thale. Thale is deur ‘n senior bestuurder van die munisipaliteit vergesel. Ten spyte van die ontmoeting het

Lees verder: Nege vas na geweld by Zeerust

Obama systap Kongres oor wapenbeheer

In die jongste pogings deur die Amerikaanse president, Barack Obama, om beter beheer oor ­vuurwapens te verseker, het hy die Amerikaanse kongres gesystap en uitvoerende bevele uitgereik wat ’n bitter stryd in die 2016-verkiesings­jaar van stapel gestuur het. Met die aanvang van sy laaste jaar in die Wit Huis, het Obama sy rug gekeer op

Lees verder: Obama systap Kongres oor wapenbeheer

Spanning in Midde-Ooste laai op

Spanning tussen Saoedi-Arabië en Iran het in ’n volstoom diplomatieke krisis ontaard met verskeie van Riaad se Arabiese Soenni-bondgenote, Bahrein en Soedan wat nou ook diplomatieke betrekkinge met Teheran verbreek het. Die Verenigde Arabiese Emirate het betrek­kinge met Iran afgeskaal. Saoedi-Arabië se teregstelling van die Sjiïtiese aktivis en kerklike, sjeik Nimr al-Nimr, wat gevolg is

Lees verder: Spanning in Midde-Ooste laai op

NW-boere hou moed dat reën gaan kom

Die huidige droogte in Noordwes word vererger deur die feit dat dit die derde agtereenvolgende seisoen van slegte reënval in dié provinsie is. NWK se Johan Bezuidenhout het aan OFM gesê weens die herhalende swak reën is grondwater uitgeput. Die onlangse enkele verspreide buie oor die provinsie is ook ver onder die verwagte minimum vir

Lees verder: NW-boere hou moed dat reën gaan kom

ANC en DA bevorder anti-wit wedywering

Die ANC en DA is besig om met te mekaar te wedywer oor wie die felste anti-wit kan wees. Die regerende party het ‘n formele klag by die Menseregtekommissie teen die DA aanhangig gemaak, omdat hy meen dat die DA ‘n teelaarde vir rassiste – lees wittes – is. Die DA is die party met

Lees verder: ANC en DA bevorder anti-wit wedywering

Swart toppresteerder het in 2014 Matriek geskryf

Suid-Afrika se drie swartste provinsies – Limpopo, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap – het die swakste gevaar in hul matriekeksamen ten spyte van twintig jaar se swart regering. ‘n Swart toppresteerder se vreemde goeie punte vir 2015 is ook later onder verdenking geplaas. Mpho Mokoena van Alafang Sekondêre Skool in Katlehong het glo sewe onderskeidings in

Lees verder: Swart toppresteerder het in 2014 Matriek geskryf

Nuwe ANC-wet sal mense tronk toe stuur wat apartheid goedpraat of ‘rassistiese’ taal gebruik

Die ANC in die parlement sê dat hy spesiale wetgewing wil instel om enige gesprek of siening van apartheid wat met dié van sy eie marxistiese geskiedskrywers verskil, strafbaar sal maak. Daarmee saam sal taalgebruik deur blankes wat as “rassisties” geag word, insgelyks strafbaar gemaak word. In ‘n verklaring gister deur die kantoor van sy hoofsweep

Lees verder: Nuwe ANC-wet sal mense tronk toe stuur wat apartheid goedpraat of ‘rassistiese’ taal gebruik