Swart toppresteerder het in 2014 Matriek geskryf

Suid-Afrika se drie swartste provinsies – Limpopo, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap – het die swakste gevaar in hul matriekeksamen ten spyte van twintig jaar se swart regering.

‘n Swart toppresteerder se vreemde goeie punte vir 2015 is ook later onder verdenking geplaas.

Mpho Mokoena van Alafang Sekondêre Skool in Katlehong het glo sewe onderskeidings in die 2014 matriekeksamen ontvang.

Die tiener se vakke was Fisika, Wiskunde, Lewensoriëntering, Geografie, Engels, Sesotho en Geskiedenis.

Hoewel daar getwiet is dat Mokoena 100% behaal het in al sy vakke, is sy punte glo tussen 82% en 98%. Die swart tiener het later aan die Mail & Guardian gesê dat hy nie volpunte behaal het nie.

Dié swart landelike gebiede het meer as die helfte van verlede jaar se matrieks opgelewer, maar vir ‘n nege-persent daling in die slaagsyfer gesorg.

Die werklike slaagsyfer, in ag genome die getal graad-een leerders van 2004 wat nie die eindeksamen geskryf het nie, is minder as 36%.

Meer as 1,2 miljoen leerlinge van die matriekklas van 2015 het 12 jaar gelede hul skoolloopbaan in openbare skole begin. Net ongeveer 450 000 van dié leerlinge het hul matriekeksamen geslaag.

Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, het weer die versekering gegee dat pogings aangewend sal word om die groot getal skoolverlaters te verminder.

Suid-Afrika se onderwysbegroting is van die beste op die vasteland, maar lewer reeds sedert 1994 geen noemenswaardige resultate nie.

Die aantal leerlinge wat nooit hul skoolloopbane voltooi nie, toon geen daling nie.

Verlede jaar is ‘n nes van korrupsie oopgevlek waar sogenaamde swart “onderwysers” aangestel word as hulle met bokke en skape betaal vir ‘n onderwyspos.

Die Wes-Kaap en Gauteng, ook die twee witste, is die provinsies met die beste uitslae vir Matriek 2015.

Die Wes-Kaap het Gauteng net-net geklop met ‘n slaagsyfer van 84,7 persent. Geen distrik in die Wes-Kaap het minder as 80% behaal nie.

Die Sedibeng-distrik in Gauteng het die beste distriksvertoning gelewer, gevolg deur Gauteng-wes en die Overberg in die Wes-Kaap.

Die wit matrikulante wat in die 2015 eindeksamen presteer het, is ooglopend nie gelukgewens nie. ‘n Swart leerling van Gauteng wat ‘n ongeloofwaardige 100% in al sy sewe vraestelle gekry het, is uitgesonder.

Die nasionale slaagsyfer is 70,7 persent. Motshekga se raadgewers het voorheen gesê dat die nasionale slaagsyfer ten spyte van ‘n daling steeds bo die 70%-kerf sal bly.

Die minister sê sy is dankbaar dat die slaagsyfer ondanks verskeie uitdagings die afgelope vier jaar nie laer as sewentig persent gedaal het nie.

Plett sien drastiese toename in kondoom-, aborsiepilverkope

plettrageVanjaar se Plett Rage is ‘n inspuiting vir aptekers en supermarkte soos die vraag deur skoolverlaters vir aborsiepil en kondome sedert die fees verlede week gestyg het.

“Ons het veral besig sedert Maandag en sien tussen 15 en 20 jongmense ‘n dag hier wat vra vir die aborsiepil,” het ‘n werknemer van Plettenbergbaai se Alpha Pharm gesê.

Dit is kommerwekkend aangesien dit beteken dat tieners is onbeskermde seks het.

Market Square Clicks Apteek personeel het gesê dit is nie ‘n nuwe tendens nie en hulle bestel elke jaar bykomende voorraad van die noodvoorbehoedmiddels vir die Plett Rage. Omega Apteek se personeel het ook ‘n styging in die aanvraag opgemerk sedert verlede week.

Bestuurder van Melville se Corner Clicks sê kondome is tans “baie gewild”, veral onder tienerseuns. “Ons verkoop ongeveer 600 kondome ‘n dag.”

Checkers se Shaun Davids het gesê kondoomverkope het sedert die begin van die fees verdubbel.

‘n Market Square Pick n Pay kassier sê teen 09:00 elke dag is hul normale daaglikse voorraad van ongeveer 200 tot 300 kondome uitverkoop en teen 10:00 op Woensdag was daar net drie oor.

Engen sê die gratis regeringgeborgde kondome is amper op, terwyl Shell Ultra se woordvoerder sê die gratis kondome in die manstoilet word drie keer ‘n dag aangevul. ‘n Houer hou sowat 100 kondome.

Drankwinkels het soveel as ‘n 50 persent toename in alkoholverkope aangeteken, terwyl ander kleinhandelaars sê hulle het ook gesien produkte, soos bekende lewermiddels vlieg van die rakke af .

Tops drankwinkel gesê alkoholverkope het ten minste hierdie week verdubbel.

“Ons sien ‘n baie skoolverlaters kom in en koop kiste bier en appelbier. Die ouens koop meestal bier en die meisies appelbier.”

Pick n Pay Drankwinkelpersoneel het gesê hulle het ook ‘n toename in die verkope van sowat 50 persent gesien.