Vanjaar se Plett Rage is ‘n inspuiting vir aptekers en supermarkte soos die vraag deur skoolverlaters vir aborsiepil en kondome sedert die fees verlede week gestyg het.
“Ons het veral besig sedert Maandag en sien tussen 15 en 20 jongmense ‘n dag hier wat vra vir die aborsiepil,” het ‘n werknemer van Plettenbergbaai se Alpha Pharm gesê.
Dit is kommerwekkend aangesien dit beteken dat tieners is onbeskermde seks het.
Market Square Clicks Apteek personeel het gesê dit is nie ‘n nuwe tendens nie en hulle bestel elke jaar bykomende voorraad van die noodvoorbehoedmiddels vir die Plett Rage. Omega Apteek se personeel het ook ‘n styging in die aanvraag opgemerk sedert verlede week.
Bestuurder van Melville se Corner Clicks sê kondome is tans “baie gewild”, veral onder tienerseuns. “Ons verkoop ongeveer 600 kondome ‘n dag.”
Checkers se Shaun Davids het gesê kondoomverkope het sedert die begin van die fees verdubbel.
‘n Market Square Pick n Pay kassier sê teen 09:00 elke dag is hul normale daaglikse voorraad van ongeveer 200 tot 300 kondome uitverkoop en teen 10:00 op Woensdag was daar net drie oor.
Engen sê die gratis regeringgeborgde kondome is amper op, terwyl Shell Ultra se woordvoerder sê die gratis kondome in die manstoilet word drie keer ‘n dag aangevul. ‘n Houer hou sowat 100 kondome.
Drankwinkels het soveel as ‘n 50 persent toename in alkoholverkope aangeteken, terwyl ander kleinhandelaars sê hulle het ook gesien produkte, soos bekende lewermiddels vlieg van die rakke af .
Tops drankwinkel gesê alkoholverkope het ten minste hierdie week verdubbel.
“Ons sien ‘n baie skoolverlaters kom in en koop kiste bier en appelbier. Die ouens koop meestal bier en die meisies appelbier.”
Pick n Pay Drankwinkelpersoneel het gesê hulle het ook ‘n toename in die verkope van sowat 50 persent gesien.

“…Plett Rage is ‘n inspuiting….” dis van te veel plett op jou rug le en inspuitings dat die apteke so besig is…… September, volgende jaar loop daar hoeka heelwat kinders rond met die naam “Plett”
“….Shell Ultra se woordvoerder sê die gratis kondome in die manstoilet word drie keer ‘n dag aangevul……” Ek hoop hulle vul die kondoom houer ook aan…
Jip!
Die antietjies lê alweer plett op hulle becks en die byle hyl!
En da’ gaat ons!!!
Pok sjert, dis funnee, wha ha ha ha
Waarvoor die ophef? Hulle gebruik dit om selfone in te bere as hulle gaan surf.
Jy kan dit sekerlik nie glo nie? Indien wel is jy regtig baie naief wit tjoklits! Dalk nog ‘n maagd, en toe is die kondome aangeskaf om skoene in te bêre? en perde drolle is vye
mens moet maar aanvaar dat almal nie ‘n grappie sal waardeer nie.
Te veel selfvertroue maak dat jy besig is om jou
hand te oorspeel – nie baie slim nie?
Riempies dit gaan hier meer oor die EIE EK.
Dit kan almal sien. Jy maak mens skoon moeg daarmee.
Jy begin nou mooi leer boet. Hou net aan om my so slaafs te volg en word wys.
Praag, julle forums het akute bosluiskoors opgetel met hierdie gawie oom. Tensy julle hom nie identifiseer en hier teer en veer nie, gaan hy julle naam deur die modder sleep. Wat van ‘n fotoverslag van die afkop-stalker?
Ai ou boet word groot en gaan speel muurbal, jy weet mos hoe. Indien nie gaan na Wielie Walie forum en gaan praat daar met jou maatjies.
Sien jy leer vinniger as wat ek gedink het. Stalk my maar voort en jy sal regkom en mooi leer.
Gaan kyk liewers die krieket.Dis beter as om onvanpaste dreigemente te maak
Wat gaan jy doen muurbal speel met jou eie? Of met die leeu sin?
Ek het met jou gepraat ek het nie vir jou gevra om
terug te praat nie.
Dit is wat ek van praat Riempies. Nou kom jy reg. Hou so aan.
Jou grappies het Marike duidelik nie geval nie.
dis nou n goeie flippen idee, ek gaan maandag na Melville apteek om te kyk hoe hulle surf…. is dit nou internet surf of wave surf, sien die mense moet relax daar is ander doele vir die plastiek sakkies.
Willy jy is darem slim ou groot seun.
Gawie nie almal is Willy nie. Kom by jou vervolgingswaansin tas jou breinspier ernstig aan. Probeer Vermox of illiaden dit mag verligting gee. Of roep jou maaitjie.
Almal skryf nie dieselfde gemors as jy nie Willy. Die steriods het joune lankal moer toe.
Ryk en lekker om jonk te wees.
Is dit nie net “rykmans-kinders” wat daar vakansie hou nie? Daarmee sê ek nie dat kinders uit laer inkomstegroepe nie sal drink en .. uhmm .. rumoer nie.
Ek stem, daar is rede om te “celebrate” – maar ek dink nie dit is die regte manier nie. Besef die ouers wat hulle aan hul kinders doen, of dra dit hul goedkeuring weg.
Noudat die gratis kondome byna op is, wonder ek of ons dan weer gratis plastieksakke sal kry met ons aankope by supermarkte.
Room en skuim dryf saam bo. Ek het dieselfde dronkenskap en brassery op universiteit tydens jool en lentedag gesien. DIT is hoe die toekomstige leiers optree, DIT is die dokter wat eendag na jou moet omsien. DIT is die prokureur/advokaat wat jou eendag moet help maar meer ontstellend nog DIT is die predikant wat eendag vir jou moet leiding gee.
Kan nie iets goeds sien kom uit die kombinasie van drank en kondome nie!!!
êrens gaan iets verkeerd loop.
aborsie=moord, dronkenskap=brasery, sonder God=verlore.
dis nie die eerste en ook nie die laaste fees waar blanke kinders so optree nie.
tyd dat die ouers en kerke hul werk doen
Sipho, ten minste gebruik hulle nog donnerse kondome saam met die drank en saai nie HIV soos julle nie! Gaan lees die verdomde swart koerante en hou op moeilikheid hier soek!
Jy praat seker van ondervinding jou aids gewas!
JAVR kan jy rooi wie dit is?
Jong ek was nou so opgerev Gawie dat ek die bliksem iets kan aandoen maar ek dink ek begin agterkom wat hier op die blad aan die gang is en ek vind dit flippen common dat mense so uit is om ander mense se lewens te versuur! Plek hulle eerder hulself probeer verbeter en nie so “underhanded” wees nie
Ja wat dit is vir my baie moeilik om my te weerhou om op sulke kommentaar te antwoord. Ek is al soveel keer rapporteer en verban dat alles wat ek se met ‘n valkoog dopgehou word.
Ek het nou al geleer om liewer net ‘n draai te gaan loop en dan terug te kom met ‘n antwoord indien ek die nodigheid sien. Ons moet eintlik mekaar uit sulke onmiddelike kommentare probeer uithou want dan kan hulle nie in hul doel slaag nie. (Alhoewel ek nie glo jy sal kan stilbly nie) Sit dalk op jou hande!
JAVR ek is ongelukkig ‘n baie reguit mens en is bereid om ook te vat indien ek verkeerd is. Hou gerus dop wie die soort van onaangenaamheid begin en dan net verdwyn. Ek verdwyn nie en sal aanhou dit is seker wat ek nie moet doen nie. Ag wat seker maar “all in the game”. Elke sport het maar sy beserings.
Ja en jy het altyd die beserings as Die Regter met jou klaar is!! Shame man! Lekker aand en WEES RUSTIG!!!
Geniet dit, ons gesels weer more.
Geen kommentaar.
Jy beter jou mond hou Willy.
So, is jy die uitgeworpe bosluiskop van Praag? 😉
Ja en jy die Plaag TROL sonder die T vooraan.
“ROL”????? Mamma se ou “skerpie” 😉
JB ok ek het geslip, niks om oor huistoe te skryf nie, jy kan maar net ‘n D daarvoor sit en dit is jy. ROL dan daarin.
Ek het my vorige kommentaar uitgehaal want op daai oomblik was ek darem so briesend! Toe ek nou eers ‘n draai gaan loop toe verander ek dit eerder na ek sal nie na sy vlak toe daal nie!
eish! nou ek het nie die aids waar ek kan hom koop? Ontspan en kyk die waarheid in die oe en spreek dit aan.
Seker maar omdat ek aan ‘n ouer geslag behoort, maar dit vervul my net met ‘n bietje walging. Wat my die meeste skok van alles is dat jong meisies hulle leen tot sulke smerige gedrag. Mens vra jouself af watter toekoms het ‘n samelewing met waardes en standaarde op hierdie vlak. Sekerlik net verderf en ondergang.
Onthou dis die ouer geslag wat die kinders opgevoed het…dus ek, as n jonk persoon, bevraagteken die ouer geslag se manier van opvoeding. Plus ek was op matriekvakansie…sommer op 3 van hulle…dis nie elke persoon wat so is nie, Ja daar is baie drank, maar nie almal is losbandig nie…meeste ouens is, maar jy kry sekere girls wat wel nee se.
Dit is so Jaun dat moderne ouers hulle opvoedingsplig asook, en veral, hulle plig om ‘n goeie voorbeeld te stel, jammerlik versuim. Stop maar net ‘n handvol note in Jannie en Sannie se hand en weg is hulle om hulleself te gaan “geniet”.
Maar aan die ander kant, volgens jou siening kan moderne ouers dan seker weer hulle ouers blameer en so voort ad infinitum en op die manier is niemand meer vir enigiets verantwoordelik nie. Die mens is, met sekere morbiede uitsonderings, ‘n vrye en onfhanklike wese wat kan kies tussen ordentlikheid en smet en self die verantwoordelikheid vir sy keuse moet neem.
As ‘n buitestaander kan ‘n mens dit maar net betreur as jongmense die smetkant kies.
Kom ons wees positief: Ons blanke volkie kan doen met ‘n paar ekstra babas, ha-ha!
haha dis weer waar!
Wens ek kon weer terug gaan na my matriekvakansie! Net omrede ek uitgehak het daardie vakansie maak dit my nie vandag n ander persoon nie! Ons het juis so hard gekuier want ons het geweet ons studies kom nog en ons gaan nie mekaar meer baie sien nie!
Goeie wetter!
Die arme siele gaan vorentoe allerlei probleme hê met BEE, kwota’s, probeer oorleef in ‘n moordadige omgewing, korrupsie ens en so vlokken voorts!
Na jarrre van sovele gedjollery deur bronstige en gesonde jong wit siele, is daar nog nooit blywende skade aangerig nie.
Plett se apteke, drankwinkels en verblyfplekke lag allie pad vir ‘n week of wat en niemand behalwe enkele suurknolle teem en kerm daaroor nie.
Kry vi, djulle en la’ waai!!!
Hierdie matriek uitbreek vakansies het nie meer so
n goeie naam nie – maar as die kinders wil gaan en dit dra hulle ouers se goedkeuring weg – Dan is dit hulle saak. Vir my is dit tragies dat kinders hulle jong volwassenheid moet vier met sedelose seks en drankmisbruik – maar nouja ons is mos
nou in die NSA ons moet maar aanpas by die swart standaarde.
My ronnekoppie is saam met groepie vriende en vriendinne en n een ouerpaar op n bootreis gewees – hulle het dit ook gate uit geniet en mooi spesiale herinninge en prag fotos.
Is ook goed so Rieme.
‘Each to his own’.
Is ook nie alleen tot Plett beperk nie. Margate en die Natalse Suidkus was in my tye die plek en baie Transvalers en Vrystaters sit steeds die tradisie voort.
Plett het nie ge-operate in my tyd nie
En kyk net wat vir ‘n wonnirlikke, voorbeeldige lit vannie samelewing het ek nie uitgedraai nie!
Die lesse wat ek en die ander litte by daai mooi antietjies in Margate geleer het, sal ek nooit ooit wil vissjeettie!
Sug!
Sjert jy moet ook nie dat jou sugte so wild en wakker val nie ek is nou skoon gekondem toe daardie sug my tref.
Ek stem 100% saam – MAAR, as hierdie jong mense nou op hul jeugdige ouderdom ouers moet word :
1. wie versorg die baba’s;
2. die swanger dametjie gaan sekerlik nie kan begin met haar studies, of indien sy dit wel kan doen, gaan daar ‘n onderbreking wees;
3. Gestel die jong man en meisie trou, het so huwelik (in vandag se lewe) ‘n kans om te oorleef;
4. Indien nie, is net nog ‘n huwelik opgebreek, en wie is die lydende party, die onskuldige kind(ers).
NS: Hoeveel egpare hou hul belofte van “TOT DIE DOOD ONS SKEI” !
Hierdie is GEENSINS ‘n aanval op jou – ek kom ook maar soos Koos Willeboer deel van die ouer geslag.
Daar is tiene duisende blanke egpare wat graag blanke babas wil aanneem – kyk net hoe baie sien mens deesdae blanke paartjies met klein Sipho in ‘n stootwaentjie.
Goeiste JvNK, laat gril jy my nou tot in my kleine toontjies.
Ja, jy is reg – ek kry telkens so floute of twee as ek dit sien.
Met alle respek aan kinderlose ouers – ek bly liefs sonder kinders alvorens ek ‘n anderskleurige aanneem.
Tippie hulle het geen aanvaarbare verskoning nie daar is duisende wit kindtjies in die weeshuis tussen swartes wat wat sou wou geen om n ouerhuis te he.
Sulke mense verdien wat hulle grootmaak.
Riempies, ek het so tydjie terug gelees van ‘n redelik bejaarde dame wat so swart nerf aangeneem het – nog klein. Na al die jare het hy haar vermoor op die mees grusaamste wyse ! Haar kop was op die etenstafel … en hierdie moorde gebeur meer en meer wanneer Blankes hulle aanneem. Wanneer gaan die mense leer en besef, daar sal ALTYD kultuurverskille wees, ens.
Ek onthou so-iets en daar was n andergeval ook gewees. Dit is nou een van die dinge wat my woedend maak dat mense liewer n barbaartjie aanneem as n wit weerlose kindjie.
Dankie Trippie!!!! Ek sê dit al lankal! Hulle leer van kleintyd af waar jou swak punte in die huis is en siedaar!!! Julle maak nie julle eie tuinboy groot nie! Nee dis julle eie private moordenaar!
Riempies die stelsel maak dit vrek moeilik om die blanke kindertjies aan te neem. Die welsynstelsel werk soos ‘n Piet-My-Vrou en wil hulle gebroedseltjies in die blankes se huise grootkry.
Hel, dink net, om nog daardie skuur draad kop te streel, dUk lippies te soen, “flat nose” se snot af te vee en die ergste om hulle skoon te maak? Ek sal verseker in ‘n 1,000+ jaar nie regkom nie.
Ja my liberale neef en sy meer liberale vrou is deel van die spul. Nou is my oom en tante hewiglik ontsteld maar ook omgekrap oor die toestand van die land terwyl ek altyd uitgeskel oor my sieninge. Die blinde sweep darem.
Rooikop jy kan jou vriende kies, maar jou familie nie. Tog so waar.
Ek het egter êrens gehoor (weet nie of dit waar is nie) dat doen jy aansoek vir aanneme word jy amper gedwing om ‘n klein Sipho te neem!
Jv en die ironie van die saak is dit is so lekker om die bloedjies te maak.
Waarskynlik kleurlinge?? Die gemeng is deesdae baie erg!!
Sê pappa se ou stomp potloodjie.
Dink jy nou regtig dat hierdie opmerking van jou nodig was?
Ai, ek laaaik jou al meer.
Wat beskou jy as “nodig” Riempies? ‘n Grappie oor hoereerdery eerder as die heilige waarheid? Het jy gesien hoe lyk dit daar? Die gemengery is skokkend.
JB so jy kan maar grappe maak en sê wat jy wil, maar die ander nie? Word groot maat.
Waar val jy uit??? Jy het geen idee of begrip oor wat ek aan iemand anders gese het nie. Jy praat ook net jou bek warm hier. Wanneer vervel jy nou weer?
Wonder waarom jou kommentaar hier onder verwyder is TROL of D
Bog. Jy het verseker geen lewe behalwe die eensame dae wat jy hier mors om ander se siel dag na dag, maand na maand, jaar na jaar te versondig nie. Dis so sad! Sterkte oom.
JB en al daardie tyd volg jy my slaafs, hoop jy leer iets in die lewe hierdeur ou seun. Sterkte boet. Hoe pateties?
Jy is verskriklik vol van jouself. niemand volg jou nie, jy soek net die heeltyd aandag. Alles moet om jou draai of hoe? Stem saam dis pateties. Uit.
Nou ou boetman jy praat dan van jaar in en jaar uit wat jy my volg. Leer sekerlik baie daardeur.
Kom wees jy nou n slag eerlik – jy geniet die aandag – waarom anders sal jy so sonder ophou dit uitlok? Jy is niks beter as
die ander nie inteendeel wat my betref eerder erger, nie een enkele kommentaar wat jou mening rondom die rubriek gee nie, of dink jy almal slaap?
Dankie Riempies, ek sal hom nie weer antwoord nie. Kyk net bietjie mooi wie begin elke keer met hierdie onsmaaklikhede.
Is dit nou ‘n antwoord op my vraag? Op die artikel?
Is hierdie net wit mense in Plett?
Meerendeels. Ander 20% = Serbiers.
You sound like you do not know much about Serbia,Mnr Snetraam.
Only as much as your friend Arkan told me the other night.
Terrible what they did to you. ( the anal thing )
Eendstert gedra jou man. Moet nie weer jou ou streke uithaal nie.
Na my skoolloopbaan het ek onmiddellik begin werk. Daar was in elke val nie geld vir sulke goed nie en ons het ook nie van die tipe goed geweet nie.
Kondome was ‘n artikel wat jy in die hotel se bar gekoop het, in groot geheimhouding.
Deesdae betaal jy vir plastiese sakke in Checkers en kry kondome verniet.
Gawie. Jy ook by die ouer ouens geleer / gehoor vd muntstuk opskiet in die apteek en vasklap op die toonbank ?
Halfkrone
As ek reg onthou…ja. Maar wat gemaak as jy dit 3×4 keer ( omkyk omkyk doen / bang jou familie of pa stap in ) so maak en die middeljarige apteker-dametjie gluur jou oor haar halfmas-brilletjies aan asof jy bed…rd innie kop is. ( wat ek wel is )
Sien die man wat sy duimnael verloor het toe hy oor die ysters val is ook bedrywig.
My “followers ” bly getrou! Lekker om so nou en dan n bramfien te gooi as ek krieket kyk, wetende die sot sit 24/7 in afwagting op n vlgde ” post “. Al is dit net om iets te roggel soos bo. Verstaan daai bullterrier-skrefiesogies is bloedbelope soggens.
Proteas doen baie goed IND gaan n cast iron pak kry.
AIDS in Black America: African Americans represent half of all new HIV cases in the U.S. Why?
Moral dilemma: A doctor’s moral dilemma: Whose responsibility is it to inform unknowing, uninfected partners when their infected partner refuses to disclose?
The age of AIDS: The discovery of the mysterious virus, and the bitter policy battles and scientific skirmishes that followed, reminds me of Taboo who alleged refuse to give condoms to the Zulu people.
Na dertig jaar is daar nog geen teen voeter nie. Ek vermoed ons het te doen met gevorderde biologiese oorlogvoering om van die “useless eaters” ontslae te raak.
So they are dying like flies,whats wrong with that?
Skakel oor na bramfien. Niemand vra vrae nie maar u antw u self ?
I am english,I do not understand you?
We Afrikaans we not praat the rooi tale.
Who is talking to you big mouth?
I was answering Kalr Bauer about black americans, dropping like flies..
Hoe weet jy ek het ‘n groot mond soutriem?
Are English people not allowed opinions like mine about black african “americans” dropping like flies?
Jy is welkom hier en kan jou opinie met die grootste plesier gee. Jy is hier op ‘n Afrikaanse forum en jy is die een wat gesê het dat jy nie Afrikaans verstaan nie.
I use google translate big mouth
Jy lieg Willy
Willy,whos that ?
Are you also a Freedom front minus supporter,one of Mulders traitor boys who joined the anc?
Gaan bluf iemand ander Willy
Willy is another guy,not me.
Siestog
Hoekom? Gaan lees jou eie taal!
Net onder Praag se aandag bring dat hier weer iemand is wat dinge “stir” hou hom dop. Ek sal nie my mond vir hom hou nie.
Whats wrong,you dont like African American dropping like flies?
we need more at home gawie.
Hel ou Willy maar die Google translate werk baie vinnig. Mooi man, jy is ‘n regte TROL.
Stick to Afr. Looks way better. English ( capital letter )….sentence not a question but a statement. Therefore no question mark needed.
Jy klink soos een van die Afrikaners wat in een van Tolla se grappe “Russies” probeer praat het.
Jou pop, as hy Afrikaanssprekend is, waarom nog hom in Engels antwoord?!
Wat is die derde taal wat jy magtig is? Standaardgraad “Blê-ê-ê-êr? LMAA!
Asinus inter simias.
Daantjie Maartens QC.
Daantjie jy moet begin SC agter jou naam skryf. Dit dra by tot die status. Vra my!
J&B….is overrated. Probeer Black & White. Dieselfde effek.
Wat’s relevant van jou plak en paste? Dit gaan hier oor blanke seuns en dogters wat eergister nog prefekte in ons ‘elite ‘ skole was.
Baie meer van die “elite” Mev. Dr. en Ds. se broeisels wat nie toegelaat is om hulleself op skool en by die huis te wees en uit te leef nie. Hulle wat by die huis na ander verwys as niks gewoond is nie wat nou ewe skierlik niks gewoond is nie en alles oordoen. Die gemiddelde is daar om dit te geniet aangesien hulle dit by die huis ook toegelaat was om sommige besluit self te neem.
Waarheid. Vlgde jaar Skelmbos-toe om te gaan man soek.
PS
Staan bekend as die suutjiespoepers. Die ” manne ” almal n mentaliteit wat herinner aan die Waterkloof 4.
Nie te moeilik op “tejol” met pappie se geld sonder om graad te vang nie.
In Tronsvol ?
Ha ha, Hier by ons in Pretoria noem ons dit die “Waterkloof aksent”.
‘n Kort kommentaartjie van my (drie reëls) is pas skynbaar geweier. As ek dit vergelyk met die verregaande ekstremistiese en kwetsende kommentare wat ‘n mens daagliks op Praag lees, is dit onverstaanbaar. Dit was trouens juis waaroor my kommentaar gegaan het. In al my kommentare probeer ek telkens om beredeneerd en gebalanseerd te wees soos enigeen kan sien wat die moeite doen om dit te lees. Ek sal graag wou verneem wat die rede vir hierdie weieiring mag wees.
Barnabas word nogsteeds vrygelaat…?
Koos, sopas opgemerk dat myne, waar ek saam met jou stem, ook in die “askan” beland het – TSK !
Ek het die grootste respek en waardering vir Dr Roodt en sy werk, maar iewers onder sy troepies moet daar skynbaar ‘n paar paloekas wees wat nie mooi weet waar die bel hang nie.
Wil my verstout om te se hy ” hang ” op Plet ?